Visit this profile later to see if your question was answered.
Hehe oka se my as jy dt kry LOL =D
Hehe vra m asb op bbm ek wil ni m nommer op Qoohme sit nie ;)
Hahaha may me be filled with joy too!! Whahaha LMGA!!!!!! =D
Jou mal kinta!! *
Hehe ek dink jy moes dit lank gelos het maar ekke hou nou nogal daarvan heheehe .....
ITS VERY FLUFFY =D
Haha ja jys DEFNITIEF n LOZER
=D love u lots my sista!
Hehehe oka..... Selecting invisible pin... Copying.....
Creating bc...... Pleaz add this random person i dont knw who it is but plz add......... Paste invisible pin... Select all contacts...
SEND!! WHAHAHA!! =D
Fine.
Solank jy weet dat niemand iemand anders werklik kan irreteer as hulle dit nie toelaat nie. So eintlik °??????? dit jy w?? jouself irreteer.
Slam! Dunk!
Ek hou nie daarvan om name te noem nie hehehe maar as ?k nou vinnig moet dink..
Veertjie, Anna, Liezl, uhm kani nou aan nog dink ni jammer as ?k iemand uitlos!! ;)
Haha i know u are lazy! Hahaha!!
XoXoX!!! Lovies u LOTS !! Mis u hahaha and rememba u ar .... Aaaaaaaaaaaawwwwwww..... SOME!!!
Lovies fluffy hahaha!!
Omw. Wie IS jy??????!
Ken ?k jou??! Want as jy????? ???????????? geken het sou jy????? verseker die antword van daai vraag ken!
Kry asb n ander stokperdjie as om ???????????? weird vrae te kom vra op qoohme!!
Vra my op bbm ...
Dalk wys ek jou ;)
LOL!!! :P
No. Don't say that in public u might blow my cover!! Shhhhh!!!
Haha uhm danq vat dai as n kompliment!!
Hehe semmy asbliefie wie j is of ping m op bbm? *
Good morning stranger...
;P ( wi is jy? )
2929CFC6
Haha u realize he cut his hair a while ago right?..
Haha but I get the picture non the less haha!! Hmmm u sound nice ;)
Hehe I'm in Hans Strijdom..
I have dark brown hair and brown hazel eyes :) I also have a tanned skin and long hair.....
Wait.. How long is your hair?.. (0_o)
Heyyy haha...
That's oke haha I'm not too bad at english lol =P..
**,
Hey haha awwh ok that's cool! How do u know Staffie?!
Hehe can u speak afrikaans????...
Ahoi Jake ! *
In what school r u?.. How do u look??..
:)
Baie dankie !!
;) semmy biQ wi j is dan kyk ons of jy ook wonderlik en oulik is hiehie..?? *
Heyyyyyyyy!! Hehe lol if I answer that ppl R gona think I'm weird ... Wait they already do lol so here goes.. =D
I love the stars and planets!! My favrit planet.. Defnitely planet Random!! (Haha becuz its an inzide Joke between me and a awesome friend!!)
Haha may I ask.. Is that friend Sammy?? Cuz she's sorta the only english redneck I know.. :P hehe!!
What's yur name?? How old are u?? Wher u from? :)
Dis my status en ek kan doen daarmee wat ek wil neh apie??...
Ja apie ek weet dis jy.
Oh en moenie vimmy se jyt nog nooit jou pfp of stat verander nie neh??..hmmm...
:)
Soms wonder ek wie jy is.
En soms nie.
Uhm... Wies jy??
En.. Uhm.. (X_X)
WIE IS JY??!!
Ping m asb op bbm! *
Ai nou spel jy dit verkeerd ook nog.
Tipies.
Flippen tipies.
=P
I can't really pick a favrit.
Yeah every time I see a movie I'm like "omw I love this movie!!" But I can't pick a favrit nope.
Uhm.. I really like the movies fireproof and faith like potatoes. Then I also like things like LioN king, shrek and tangled exc. Then there's kong kong, pretty woman, forest gump, all those great movies..
Uhm.. Lots of reason 2 like them!! *
Awwh danQ dat jy vimmy opkom!! <3
Sal jy m asb op bbm ping? ... *
Asb. As jy nie ordentlik kan wees nie..
Laat ek dit so stel. JY SAL NOIT NABY MY KOM NIE. WANT AS JY DOEN GAN EK JOU WYS HOE OM JOU GAT TE SIEN SONDER N SPIEEL!!
Hou op met hierdie vieslike boodskappe. Ek besef ju lewe is vervelig maar asb. Kry n hond , bou n boomhuis, gaan trug oerwoud toe ! Enige iets!! Moet m neti weer pla nie!!
Omw!! =D
Is jy die SNOtKoP FaN vammy vorige qoohme?! Is jy?!
Nog n snotkop fan whoohoo!! =D
Hehe PING m asb op bbm!! *
Haha LMGA!! =D
Ai jy neh... Pasop nou nou kry ek n nick name vijuw ook!!
Ojah onthou... I'm a bad as* unicorn NINJA!!! =D hahaha LMGA!!!
Nee. Maar dis juis die ding.
Al my vriende beteken vimmy baie maki sak wi hulle is nie !!*
En my vriende is altyd dar vimmy so as di persoon di moeite gedoen het om my te qoohme sal ek di moeite doen om sy/haar vriend te wees!!
So as jy m vriend is of as j m ken kan j mar weet ek is daar viju!! * =D
Hehe!! Awwwwwh baie baie danQ!!
Love u2 hehe!!!
Jou vriendskap betekn ongelooflik baie vimmy al dink j ni so ni!! * =D
Uhmmm .... Psssssh...
Ja natuurlik psssh!!!
Dis ni asof ek ni weet wie jy is nie pffffft...
Hehehehe ;)
Waarvan praat jy tog?
Hoor jy jouself?
Ek dink jyt n klap van die windmeul weg... =D
Hehe hey vRieNdiN!!!
Hehe lalala LOVEzzZz u 2 my tjom,,!
Hehe pRobabLy misSs u 3 haha but have nooooh ideaaa who u R??
Hehe pwweeeeZzz telll me??! Or PING me??*
Askies? (O_O)
Ek dink jyt die vrkerde persoon. Want as jy ni het ni gaan ek ju persoonlik n *@!%* klap gee!!
Ai jng ek emmy susi het onttrek davan agv paar goed...
Hehe danQ dat j so voel hehe maar ek dink ngal Anne marie het verdien sys baie baie goed en n goeie vriendin vimmy ..
Al wat ek kan se is ek wens ek was daar mar nou ja mens kan mosi als kry wat j wil he nie neh..
Kan j m asb PING op bbm sal graag daaror wil gesels meju?*
Hehe hey!!
Daar het nog net een persoon my Natasher genoem warvan ek weet haha en ek hoop dis wi ek dink dit is!!
Hehe maar PING m asb op bbm dat ekka kan weet seblief!!
Luv ju seker ook baie!! From Natasher ;)
Ja!!
Hehe as hulle my face 2 face vra sal ek hulle se..!
Hehe! =D*
Haha helloooo jong!!!
Ag heel orait danQ, emj ??!!
Hehe geniet dit!! (0_<)
Ja defnitief. =D
River deep mountain high! Tina turner het dit bekend gemaak maar almal ken Celine dion se weergawe beter!!! *
Hehe dink jy prat van dai song?!
Boooooiinnnngggggg!!!!
Booooooiiiinnnnngggggggg!!!!
BooooOOOiiiNNNNgGgg!!!!!!
Did u see how high I jumped =D?!
Ag asb. Jy weet nie eers waaroor my stat gegaan het nie! *
Het jy my geroep of iets wat ek ni gehoor ht ni?? Want ek is nie doof nie,!!! *
Hehe uhm ok..
Semmy biQ wie jy is op bbm of PING m asb!! ;)
Wow uhm..
DanQ hehe sal jy my groot asb op bbm PING???
Of semmy net ASB wie jy is??
Askies?!
Wies ALMAL nogal?!
Wies JY nogal?!
Halo? Miskien is ons net vriende.....
Wat laat jou so dink?
Vra my op bbm dan se ek jou*
Ja lankal maar lyk my nie ekt dit reggekry om syne te steel nie....
Haha uhm wow danQ hehehe!!
En dis regtig my plesier!!!!!! *
Ok uhm.. Aanvaar maar dies dieselfde persoon...
Ek wens ook soms eks in n skool met beter geleenthede (soos di kunsskool in die kaap) .. Maar ek sal NOIT my vriende en vriendinne vir niks wil verruil in HaNsiEs ni!
God het ons vir n rede in Hans strijdom gesit !!! So watookal juw prob is met di skool weet eks altyd hier j kan ma memmy km praat.. *
Uhm..
Ping my asb op bbm sodat ons daaroor kan chat asb?
My ma gaan my ni vra nie jong !! Ek moet self leer,!!!!!! Hehe ai ja ek leer nog jy sterkte met more se LO jong!!
Uhm... Die ou wat my harQ kan steel en hom kan HOU sonder om dit te breek. Dis wie ek sal date ;)
Se my asb net wie j is?? Dalk wil ekke he jy moet my vra ;) *
That young blue dude u sew through your right shoe!! Don't forget the glue!!!!
Ai ai jys net anders.. =D
Uhm eerstens wies ons?!
En tweedens wat weet julle nogal?!
En derdens ek gaan nie n ou vra nie al is dit skrikkeljaar!!* dis die ouens se werk om te vra!! =D
Hehe uhm <3 ... Dit hang af hehe miskien miskien nie hehe vra my f2f dan se ek jou! *
Hoe bedoel jy n one night stand?? Soos n verhouding met n ou wat net een aand hou???
Uhmmm.... ;)
Heel moontlik ja.. En moontlik nee oook.... As j rrg wil weet se my net eers wi j is of PING my op bbm =D
Haha uhm... Ek gaan nou n dom ding se vr n "briljante" persoon..
Ek het GEEN idee wie jy is ..
OF
Wat ek vir jou gedoen het nie?!
Maar awwwh danQ dat j so dink hiehie!! *
Uhm???? Hoe nou?? ......
(O_o)
I'm lost.
Hahaha true that! LOL !
Uhm Gawie was n joke haha... Maar jys skerp ek moet dit vijuw gee hahaha!!
En nee.. My pfp is ek toe ek klein was ok!!
Semmy asb wie jy is?? Of ping my op bbm?? Groot ASB??
HAHAHAHA LMAO!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
En sy rol op di vloer rond en slaan met haar vuis op die teels terwyl di trane oor haar wange stroom soos sy lag!!!!!! Hahahaha!!!!!!!!! Eina my maag!!!!!
PS: sy = ek!!
Lezahne jy is HILARIOUS!!!!!! Love u baie m susa!!
Hehe sal nog maar moet sien hehe...
WAG!!!!
Jyt my ge AGTERVOLG?!!!!???!
(X_X) !???!
Wie is jy?! Semmy asb of ping my op bbm!???!!
Haha pssssh :$ ai ai ai
Ek wEet nogsteeds ni wie jy is ni?! Hiehie.. Oh en GAWIE IS N KABOUTER...!! Get it? Got it? Good.
Oh rerag? Bewys dit. Se vimmy iets wat net gawie sal weet. =D
Agh jy weet staan maar op tafels.. Blaf maar vi di bure.... Same old same old.... :D (whahahaha) ej?
Oh ek sien hoe staan sake. Jy dodge elke keer di vrae oor wie jy is?
Miskien jong dit hang af.. *
Of wat?! Dis m privte lewe.. As j wil weet vra m f2f asb...*
Ja natuurlik..!! Hoe ken jy my hehe?*
Maar wat?! (O_o)
Want my ander qoohme het my uitgesluit ek kani di pin onthuw nie
Ok vdae? ( Whahahaha! )
Ekt mos gese hys n kabouter!!!!! Omw.. Maak net oop jou oogies en lees hehe!! :P..... En ekt niks gese van krap nie?
Wag.. Ek dog eks die een wat byname gee hier?! Shhhhhh jy nou! :P
Het iemand gese.........................
SWEETS??!!!!??????!!!!!!
GIMME GIMME GIMME...!!! :D
My hart behoort totaal en al soos in heeltemal aan Jesus.. :)
Uhm..... N spookie?
Joh jy verstaan nie ek en gawie die kabouter is soos joh super close... :P
Kyk wie praat haha!! Die een wiese naam actually met n L begin so..
( Gooi -L- teken memmy vingers )
Slam and dunk!
Ek sou gese het slaai blaar maar dis biQ voorspelbaar en afgesaag so..... Uhm.... Hey goggaQ :P ?
Hallo jou oulike ding!!*
GOF!!!!!! Haha anonymous!!! Ek weet wie jy is en ek weet hoe hoog is jou bed!!!!!
:$ haha uhm....
Haha I think that should stay a secret.. :P
Agh net di social j weet ;)
Nee nie eintlik nie haha....* hehe my geheimpie *
As ek n "stranger" is... Waar kry j my qoohme pin?! (X_X)?!?! *
Supergalafragilelisticexpialadoshias... Hoes daai vir n beskrywing!? :D ;)