profile img

minette nel

_mini_

Alles wat mal is :)**

52 Replies

Hey...hori minette!!! Jy is Baie Random en mal in 'n goeie minier en onthou Bly soos jy is!

Daaaankie jy **

_mini_ replied 4279 days ago

mk_produksies :)**

Haha 'n trademark wat gekom het om te bly daai !!**

_mini_ replied 4326 days ago

Ey weet jy wie ek is

:)nie 'n idee nie*

_mini_ replied 4363 days ago

Hallo minette jy's die oulikste,cute'ste beste friendin in die wereld bja bja dq vir ALs LVJ stukend bjaa,,..

Hahahaha dankie jy !!**

_mini_ replied 4387 days ago

:) oulik jy .....

:) dankieeeeee **

_mini_ replied 4392 days ago

Hay my MALSTE Minii Mens,Ek soo Trots op jou neh jy verdien om ini A span te weeC :D ! Bly net soo goeie mensie soos jy iii,En hou aaan om alii seuns se koppe te laat draai,Remember Believe in yoursleF and never give UP!:p

Hahaha awwwwwww !! Dankie vriendin :D** en ek laat geen seun se kop draaai nie man !! En asit nie vii julle wasii sou ekii da gewees het nie !! :)**

_mini_ replied 4392 days ago

Het besluit ek sal maar hier kom post ;) fb is te bja bja moeite... Dink jy ons voorvaders sou trots of teleurgesteld gewees het us hulle ons nou sien... :l

Hahahah LuDic* neh . . . Hulle sou of course teleurgesteld wees !! :\ .. Ons is niks om op trots te wecii !! Veral nie jy wat 2 weke vat om te post nie !!;)**

_mini_ replied 4393 days ago

Raai wi ek is... Ek dink j ht mooi oe en j is bja oulik ???

Hahaha uhmmmmm . . . Nee eke weti!!**

_mini_ replied 4393 days ago

Wou manet klomp gemors kom skryf...maar dankie vir jou mAak mens lag... Jy rerig 'n amzing mens pas jouself op min is daar soos wat jy is..

Hahahaha !! Dankie jng :D**

_mini_ replied 4393 days ago

Aiiizzzz marks1.3markus

. . .

_mini_ replied 4397 days ago

Heeeeeeey MAL mensie !!!! Jy kan maaaaar smile as jy verby my looooop hoooor !!! Cause you are beautiful !!

Hahaha heyyyy** :) awwww dankie neh !!

_mini_ replied 4397 days ago

Sal j vr n ginger gan*!

SERIOUSLY Sampie ?! :\ ..

_mini_ replied 4397 days ago

Aaaaaavenged seeeevenfold :p...

:/

Stadler ek soek nogsteeds daai hemp !!! :\ ..

_mini_ replied 4397 days ago

Jy beteken sooo baie vimy mejuffrou Nel !! Dog maarnet ek se ....

Awwwww !! Dankie baie jng :)** dink ek weet wie jy is!!*

_mini_ replied 4399 days ago

Hahahaha jy dink?? Ek twyvel girl... Ss sterk, veral as ons weer vir Terry Henry kry om I game te kom speel ;)... Ma leke leer!!

Hahahaha pfffft !! Mourinho kom trug volgende seisoen so Henry kan ma vegeeeeeeet**

_mini_ replied 4403 days ago
VIEW MORE