Visit this profile later to see if your question was answered.
Aww fankss mann🧡
x_a_n_r_i_s_m_i_t_x
200000😂😂😂😂
Ja asb doen❤
Ek is n meisie😂😂😂
😂😂😂
.
The one and only JF🤩🥰
Dankie💁🏼
Dankie jy ook,🥰
Ek wonder😂😂.
14
Single
Ek is jammer maar ek antw nie die stront wat jy stuur nie😌. Gaan iriteer iemand ander
Nou die stuur die goed en aka doennn
Hy is n pligggie🙄😂🤗. Hy is cooollll!!!
Nahh eks fine
Ja wel dit wsd die laaste😥❤
As jy rrg wil kan jyy😂😉
Okeyy😂😂
X_a_n_r_i_s_m_i_t_x
😂😂no comment
Dm my dan
Nee ek skiep maar op sulke ding🙄😉
Jaja😂😂
Jy is die pliggie hier😂🤗
Met watt❤❤
I is okay dankie💃🏼😁
Aww dankie juu❤❤
Umm duuu😍😍
Pappa God is my number one🤗💛❤❤
Agg hoor nou... Vriendin jy moet gewoond raak aan water jou kapie😂😂❤
Nee danki,,,💜💙
Ons hele graad se meisies is beeldskoonn😍😍
My fav mense: Danellie, Chandre, Johane, Carla , Bekkie, Lourika, Mieke, Charise, Carla, Jone, Alica, Natasha, Inette, Aninka, Alana, Ninke, Rachel, Nicole, Anolien, Leane Potgieter, Leane B, Viola, Anso, Eddie, Vizeo, Marlie, Ingrid, Merigen, Ancois, Vossie, Jp, Zene, Carnelle, Marizel, Juanita, Roedine, Elzaan
Dis mos oulikkk,,,xoxo
Lief jou meer😊❤
Lyk my jou woordeskat gaan nie veel ver nie😂
Vertel my ook as jy iemand hett nehhh📸😍
As jy regtig hom wil he DM myy maar🌹
Hoop net hulle kom agter ek gee regitig nie om nie🔥❤
Dankie ???😂
Skiesie?😂
Ek weet nehhh😍😍
Jy is rrg eeen amazing mensie vir wie ek in die koue sit vir sein tot 12 uur die aand toe,,, maar enige tyd vir jou😂🤗...
Awww Danellie❤
Jy is rrg die betse ooit!!!Dankie vir jou menswees en jou oulik harrtjie❤🤗
Aww skiesie dat jy dink ek wil met mense soos jy te doen he😂... Jou woorde meen elke gevak niks vir my nie... Net nog n meisie wat iemand anders wil af kry net omdat jy jaloers is... Ek sou se kom se dit vir my maar natuurlik sal jy mos nie kom ni... As ek jou raad kan gee😉 ek het vriende het rrg nie joune ook nodig nie... Okey❤
En daar is sulke ding soos vriendelikheid,,, jy moet dit dalk eendag probeer...❤🤗. Maar ek is lief vir jou... Want jy moet mos jou naaste lief he soos jouself... So moenie weer jou tyd mors om sulke goedjies te tik nie..
Jou woord is soos water op n eend se rug😊
Aww dankie jy,,,x❤
Jy is fluppen magnificent en frikken beautiful😍😍
Skiesie,,, ek is okay😌
En jy sal MOS weet?
Dankie😇💛
Ek kan seker dieselfde vir jou se
Ek doenie sulke goed nie😉
Ek het ander goed om te doen met my lewe
Aii skiesie... Soek jy n pleister🖤
Hoe nou anders😹💛...
Dit was n fees
Ons maak maar vinnig weer so😹💛...
#isditweerloadshedding😂
Dit was n fees🤗😍
Mmm, kannie wag nie😊
Ayy, my bossy A$$ Captian😻❤😊
Verseker🤗🤗
My liewe aarde❤
Sy is amazing verby en flippen spesiaal vir my🌻💛.. Ek dink nie ek kon vir beter vra nie, sy is pragtig en beeldskoon🎀☺... Ek is baie dankbaar dat Liewe Jesus haar oor my pad gestuur hettt💥
Ek is seker ek lan dit vir jou ook se😉💕
Aww ek lief jou meer❤
Baie baie dankie❤
Aww... Dm my samblief😍🤗
As ek gaan se gaan dit mos nie meer n secret wees nie😂🤗
Dankie jy😍🎀... Dit beteken baie
Seker ek kan dieselfde vir jou se,❤
Someone is impatient🎀
Ek weet wie jy is😂🤗... Ju is rrg kwl D.
Love you to 🤗❤
Awwwww😲🤗. Baue baie dankie vir die ek waardeur dit so feikken baiie nehhh❤❤... Jy is amazing,💜🇿🇦
Aww dankie jy🎀💛
Ja asb doen💛
Nope...😂
Aww hoor nou❤ons gaan mense die lig saam wyss😍😍
Ja samblief... Ek buit nie🤗🌻
Dankie nehh😍😍
Kyk net wie praat😂🤗...
Wie weet??
Is di nou even n vraagg....
Sy maak my daggie altyd soveem beter nehh??... Sy het n gloden smile wat net amazing is???sy het n hartjie van absolute goud en ek kan op haar staat maak❤?sy is my sonskyn in die donk wereld... Ek dink nie sy het n ooit n slegte woordjie te se oor enige iemand nie?❤?????liewe Jesus se blommetjie daai kint?... Sy is net amazing ???... Ek is baie LIEFIES vir haar??❤❤?
Lief jou net so baie esieee??
Aww jy is te oulik??
Aww jy...?
Stopit ek like it??
Jy weet mos??
Aww....❤?? j my anker!!!
Omww
Hkm nou ni. ???
Ek kan haar 12 uur in di aand bel en sy sal antw.. Ek kan enige tyd op haar skouer huil en sy sal di mooiste woorde he om my te troos... Ons kan saam pappa God se naam so groot maak en ek love dit❤... As jy nie met haar vriende is nie is dit "your loss"... Sy is rrg ongelooflik en sal jou opbou maak nie saak wat nie.. Sy is so amazing gemaak en ek is BAIE dankaar vir haar... Ek is rrg baie lief vi haar en konnie vir beter vra nie?????? ... En laat ek nie begin op die beelskoonheid nie... Omw?!!!!!!❤❤???... Net amazingly asemrowend geskape?.. Sy is my anker in die lewe.. Al verstaan ons mekaar partykeeer verkeerd ek bly lief vir haar?❤?????. . sy is net amazing?
So hkm nie?❤
Nee
Aww man jy?.. Beteken baie vir my
Hoorie as jy n probleem met haar, moenie dit myne maak nie?... Sy is rrg n goeie meisie en verdien die wereld en meer??
Jy kan dit gerus vir my gesig kom se en nje agter die skerm sit ni... Kayy???
Sy is n wonderlike mensi ek weet neh❤
a_n_r_i_s_m_i_t