156
Replies
Toema ek sien daar is 😂
Eks jammer maar die het my gebreek 😂😂
Is daar iemand special in jou lewe 😂 ek weet daar is baie maar prt van n ou 😏😊
Ja🥰
so het jy al vir victor n soen geblaas😘
Wel natuurlik
Die Hond break my
Watse hond?
Ooooh jaa ek voel hom😂
Se my wat
Ek kani meer met die nie
Boesel of tande borsel
Tande borsel
Sho madjozi iyah
Sorry ek prt nie daardie taal🤷♀️
TTTTT BOY DA FLAME
TTTTT wie?
D**s 101 in the house ya'll
Natuurlik
Ek wou maar net hoor as ek reg hoor maar is jy nie die beste niggie op aarde
Jy hoor perfek😉
So ja hgd katrien
Verkeerde persoon😂
Is popcorn n vrug
Meer van n groent
Koekhare of borshare
Sies nee gaan weg
Cardi b in the house
Jigggg hou my terug
Sleep walk maar in my stywe drukkies in
Jig asb
Maar net nie in joune in nie😑
My name is wena amafutha and I love you
And I love you too
Dame
Se my nee nee nee asb nie
Wat het willem van die rugby Sunday gese
Piesangs😂
Hy $exy ek ken jou baie goed
Hopelik ken jy die regte my baie goed
What ek nog nooit eers na jou gekyk nie🙄
Ek sit voor jou in engels eks bi$exual en ek like you ××××
Ongelukkig sit daar niemamd voor my in eng😑
Kies n vinger
Wat van nie een nie
Best of both worlds
Ekt nie een van die worlds nie
Jy is n fokken 10
Uit 10000 ja
Poep of burp
Sommer altwee🙄😉
Kan jy my nog onthou eks nathan
Nee jy is ZEFFF
Bring me your higher love were is that higher love I'm searching for Bap poera bap
What is love🤷♀️
Musiek of tv
Musiekkkk😍😍😍
Swanneveld sho sho sho but you sound familiar
Ken seker my boeties😊
Wie gee die lkr ste drukkies
VZ
Z
I
A
_
Raai wie hehehhheheheheh
Seker daardie ander loser Zian😏
Is jy In Montana
Nope. Sorry❤️
Mag ek net se dat jy n lkr stinkpoep kan laat
Wat ek kan nie eers poep nie🥵
Ek gee baie stywe drukkies raai wie😹
Oh stoppit😏
Van wie hou jy
Ek dink jy weet dalk
Friende of familie
Wel die meerderheid van my vriende is al my familie
JYS Amazebolls
JYS allles❤
Swaneveld, vang n veld
Ek kani goed vang nie😕
Hou stink poep Voor my eww
Ons almal weet dis eintlik jy😉
Jy sit die pret in pretoria
Damn die is goed😂
Jy maak my toebroodjies warmm gurrrllllll
Uhm ok
Jy sleep walk deur my droome
Damn jyt scary drome😑
Hey mooiste ekt so groot Crush op jou, is bang om jou te se, want eks een van jou broer se vriende x
Oh uhm sorry dan x
Hoekom jy stink poep altyd in die klas agter my
Wie se dis ek 😉
Wat was ons klein kariba song❤🎼
Uhm sjoe wane was ons alweer daar📌❤
Die laatse keer toe ek daar was was dit saam my fam en ons het baie songs gehad😂
Super cool persoonlikheid❤❤
Aww thanks❤❤
Wie like jy?
Hy sal weet?
Oosmoot is n kak skool
Hkm
Dm my dalk
Is jy trots op jou skool?
Eks verby trots op my skool?
Dit is die beste keuse wat ek kon maak om Oos-Moot te kies?
Fokof jade jy weet niks
Wat was dit wat ek gedoen het aan jou want duidelik vreet dit aan jou
Alanna jys n amaze mens ?
muni jouself steur aan hierdie kindertjies wat jou probeer afbreek ni?
hulle sal nog skrik wnr hulle jou broer of ruan ini oë moet kk en jmr sê want hulle is die twatte???
@jade?
Aww my Jade eks so dankbaar vir jou❤❤
Dankie hulle sal dit nooit kan reg kry nie??
Ek stem saam hulle moet net agter hulle skerms uit kom?❤
En Ruan tik soos n klein twat. Mens sal nie dink hys graad 11 nie ?
Ruan se dankie
Niemand skrik vir Ruan nie ???
En niemand skrik vir jou nie want jy kruip agter n skerm weg
En ek weet vir n feit jy sal dit nie in sy gesig gaan se nie
En die doel van dit was wat nou eintlik?
Dit was nie n doel vir iets nie dit was net die waarheid
Hay enige iemand wat iets leliks te se he vir Alanna of van Alanna of wat haar wil bliksem of enige iets kan gerus bietjie agter julle skermpies uitklim en dit met liefde vir my @Ruan de lange of haar boetie jason swanevelder gaan se danqi
Amen?
Dankie?
Oh so gaan jy iemand kry om jou battles vir jou te fight? Classic ☝?
Nah ekt daaraan gedink ek gaan myself net nie aan jou steur nie want hkm kort ek n onnodige negatiewe mens in my lewe en net so in hakkies as jy nie goed voel oor jouself nie moeni ander gaan staan en probeer afkraak nie ?
Wowie maar julle is oulik ? is dit lekker om te maak of julle groot is? Julle verbeelding hardloop bietjie vir julle weg ?
Dit doen nie ons is net realisties oor wie en wat jy is ❤Want jy kruip agter n skerm weg en probeer ander afkraak dalk net dalk moet jy na my toe kom en vir my se dit is jy want ek gaan net niks doen nie ek gaan jou net uit my lewe uit verwyder want jy is seker die grootste 2 gesig op aarde ??
Julle sal niemand bliksem nie ? julle is nog babatjies
Wie se dit gaan net ons wees ?
Ek ruik n btch in jou qooh! Moet ons haar nou bliksem of netnou?? Nou en netnou?????
Ek is bly jou neus is oop?
Nou en netnou asb?
Oh ek love jouu??❤
Wat dink jy van jou broer se girl ?
En kan ek jou maar myne maak?
Sy is iemand om na op te kyk?
Ek Dink jyt die verkeerde persoon ?
Mooiste meisie wat ek ken? oulikste persoonlikheid en altyd n happy chappie mens? jy inspireer my bly altyd net wie jy is en moet vir niemand verander nie❤️❤️??
Aww ek weni Wie jy is Nie maar ek is flippen lief Vir jou??❤❤Ek is Seker jy is n friekien amazing persoon??ek waardeer jou rerig so Baie ??❤❤
Alanna moenie dat die persoon wat jou so probeer afkraak in jou kop kom hulle het nie n lewe en hulle weet nie wat om met hulle tyd te maak nie ?jy is perfek en ek love jou so baja❤❤❤❤lulu
My Lulu jy beteken so Baie Vir my meh❤❤❤En ek gani laat hulle in my kop Kom Nie want Glo myy ekt Nie plek Nie?❤❤
Ja eks friekien ernstig dogtertjie ?
Asb Hou op my probeer afkraak want dit is glad Nie nodig nie , as ek iets verkeed gedoen het of ons het Nie n goeie verhouding nie ,DM my Dan Kan ons dit mos reg maak.
Crap* ?
Is jy nou friekien ernstig??
Jys heeltemal reg ek sal nie ? Ek dink jys net nog n meisie wat vieslik praat en mense soos kak hanteer. En jy gaan nog kry wat jy verdien
Dankie ek waardeer dat jy my probeer help?
Maar as ek jou krap hanteer se dit vir my
Ek weet genoeg van jou ? en ek weet dat jy te jonk is om te vloek. Dis al wat ek te se het, hoe jy dit nou gaan hanteer is jou saak. Skat ?
Eks jammer maar ek love dit hoe jy jou tyd mors om my sulke goed te qooh soos jou woorde pla my nie rerig nie want jy sal dit nie eers vir my in persoon Kom se nie ?
Slegte gewoonte op 14? ? Nee ek dink nie so nie skat. Jy probeer net groot lyk
In die eerste plek Wie is jou Skat want nie ek nie
En 2 de plek jy weet Seker amper niks van my af nie so hou op jou tyd mors jou negatiewe attitude pla my glad nie?
Alanna jys seker nog nie eers 14 nie so weet jy wat, dis lelik vir n meisie om so te vloek soos wat jy doen. Hou op asb
Ek is al 14 en almal het n slegte gewoonte en dit is moeilik om dit af te leer
As dit jou pla jammer moet dan net nie naby my wees nie
Hoekom is jou vriendinne se name in jou bio?
Want hkm nie
Ek weni hulle is Amar seker net vir my belangrik ?
Jys fok lelik
Tenminste het ek n persoonlikheid ?❤
Bleh
You a stupid btch
Awwwww waardeer?❤
What happened to you and logan?
Ons is uit
Was jy ooit reg om aan te beweeg met Logan of het alles net te vinnig gebeur so toe go jy maar with the flow?
?
Bonita het dit eb iets van carmin se inspuiting ?ek het jou al lankal verloor
Anyway
Gru-verhaal : jy en logan gaan trou en kinders kry ?? en dan gaan ek verlore wees ??
Velore is jy stupid ??????????❤❤❤❤❤❤
Het logan al aan jou boud gevat
Ek weet mos jy sal daarvan hou
Ek gaan nie stry nie jokes
Ek hoor dit het toe nie knope nie ??verkeerd gedink nehh monyavdm
Los dit net daar ??❤❤❤
Oeee ek hou van jou ?♀️ Ek dink nie ek is baie hotter as logan ??
Niemand is hotter as Logan ??????????
Hoe lank is jou been hare ??
Nie te lank nie ?
Rromys of chocolate
Dis net sowel jy vra my of ek moet kies tussen dood en dooder ??
Is jy en Monya nog besties
Nee meer soos sussies ?❤
Brag about yourself. What are you really good at doing?
I don't like to brag ?
VIEW MORE