53
Replies
Dit was nie sulke erg grappie nie btch
Gaan weg wie ookal jy is
EK IS NOU LUS VIR JOU
OF N STUKKIE VAN JOU
Dm my. Want jy maak my bang😂
DIS NOGALS WEIRD
EK DRINK Ń DEEL VAN JOU IN MY KOFFIE EN TEE
Ek ook
EK WONDER WATSE DEEL
HEHEHEHE JY IS SOET
.
JOU NO.
0662896620. Wie soek dit?
AS JY SUIKER IS DAN IS JOU OUERS SEKER SUIKERRIET
.
HOE GEREELD MOET JY VIR HULLETS N DEEL GEE
Gaan
HULLETS IS Ń SUIKER MAATSKAPPY
Ai
PHILIP IS VAN FUDGE GEMAAK WAT VAN SUIKER GEMAAK IS
?
WAT MOET ONS WEER DOEN MY SUIKERLYFIE
Hou eerder net op
#SKUILNAAM MY NAAM
Dm my net tog
RENEGADE
Chane? 😂Ons moet dit weer doen nè
WIE DINK JY IS EK
Philip?
EK SIEN JY GEBRUIK NOU EERDER WAT TE FUDGE AS WTF
Want ek kan. Hou op weird goed str.
WEET JY HOEVEEL SUIKER HET FUDGE IN
Ja genoeg
EK DINK JY IS DIE SUIKER IN DIE FUDGE
Wie de flip is jy??
WAAR WAS JY GISTERAAND WANT JY HET MY LAAT BRAND
Wierdo
LIEDJIE SE NAAM
Ek het gesê
JY MAAK MY BRAND EK WENS ONS WAS WEER TERUG IN GISTERAAND
Die liedjie se naam is:Vuur op die water deur Elandre
WAT IS DAAI LIEDJIE SE NAAM
Watse een?
Kom nou seee
What the fudge, en wat is jou probleem mens?
BESTE VRIENDIN
Dm my asb. Ek wil nogals graag weet wie jy is😊🌟
Meaning of Wtf
Sê wie jy is. Jy is bietjie weird hoor
Hoeveel weeg jy
64 kg. Maar whyy?
Jy jok lekker
Wie die hel is hierdie? Whats app my as jy te bang is om voor almal te sê🤨
If life gives you hand sanitizer, what will you do with it?
My hande was. Wtf?
Hou jy ooit van vissss
Ja. Hkm?
WIE IS JANO
My buddy. Hy is in die A klas.. Wie is diè?
sal jy antwoord
Wat is die vraag?
sal jy antwoord
Ja ek sal.
WMJ
Kuier saam my buddy en jy?
What do you owe yourself?
Nothing
Money or Loyalty ?
Loyalty
What Mood Are You in Right Now?
Happy
Dink jy mense dink jy is 'n creep.
Ek hoop nie so nie maar wie is jyy exactly? 🤨
Beste vriend
Ja jy is seker een van hulle. Wie jy? 😅
BESTE VRIENDIN
Ek is seker jy is☺️dm my asb😇
Gunsteling gr 9 meisie
hoefie iemand tewees wat jy like nie kan ook net nice mens wees
As ek jou nommer het, like ek jou😁
mooiste meisie in gr 10
Dm my? 😜
Gaafste meisie in gr 11
Jy is defs die gaafsye meisie in gr. 11🤗
GAAF MEISIE IN KLAS
Dm my asb😊🌟
Hoe gereeld knip jy jou toonnaels 😂
Elke naweek😂
VIEW MORE