28
Replies
Aldu , ek ken jou nie rerig nie maar ekt al baie gehoor van jou ❤ ek het n crush op my beste seuspel en ek weet nie wat im te doen nie , soos in die aande bel praat sonder ophou en als maar ek weet nie of hy van my ook hou nie . Wat moet ek doen
haloo vreemdeling ? wel ek kan jou nie verseker dat my raad sal help nie maar ek kan probeer ? okay , wel vra jouself eers , is dit die moeite werd ? sal jy jou vriendskap in 'n verhouding wil verander ? en as jy daai vraag beantwoord het sal jy weet . moenie bang wees om vir hom te sê hoe jy voel nie , want ek het al 'n geleentheid opgegee en toe beweeg hy aan , en so het ek ook . so SÊ wat jy wil sê ? en as hy nie dieselfde voel nie , is dit nou maar so , maar moet dan nie veroorsaak dat jul vriendskap eindig nie , verg vir dit ! en dan as hy van jou hou , vat dit stadig , moet NOOIT te haastig wees nie ? as jy nog iets wil vra , dm my ??
alduu replied
2718 days ago
Het jy raad vi iemnd wt deur hartseer gaan agv van vriende wt hul in die rug gesteek het
eerstens , dis okay om te huil . moet nie dinge doen waaroor jy gaan spyt wees nie . en maak vrede met die feit dat hul jou in die rug gesteek het , al is dit moeilik . waarheid is , BAIE mense gaan jou nog in jou rug steek , jou hart breek . dis jou besluit of jy dit gaan laat gaan of dit toelaat om jou af te kry .
alduu replied
2726 days ago
Luan ht ju 'n ander mens gemaak
nee . nee hy het nie . ek't myself verander .
alduu replied
2726 days ago
Hkm ht j vi luan gelos
hy't my gelos
alduu replied
2726 days ago
I have questions for you
then ask them
alduu replied
2726 days ago
Is j en Carel close?!
ja
alduu replied
2726 days ago
Jy mak sulke groot verskil in my lewe ??❤❤
dankie ?
alduu replied
2726 days ago
Het jy al nudes gestuur
nee , vir watse rede sal ek dit wil doen ?
alduu replied
2726 days ago
JD se julle het
goed vir hom
alduu replied
2726 days ago
Muchh love ❤
dankie vir dit ❤ i love you too !
alduu replied
2726 days ago
Jy verdien iemand wt ju hart sal oppas ss j hul sn oppas. Iemand wt so lojaal is teeoor ju ss j teenoor luan was
jy verdien sit om geseënd te word ?
alduu replied
2726 days ago
Het jy en JD gevat ?
vra hom
alduu replied
2726 days ago
Jy is sulke sterk mens. Al die mense wat haat besef nie waardeur jy al is in jou lewe nie. Bly so sterk asseblief ?
dankie vir hierdie boodskap ???
alduu replied
2726 days ago
Ht j iemand in die oog ?????? Want bja ht ju!!!!
not really .
alduu replied
2726 days ago
jy beteken vir my als ❤
alduu replied
2726 days ago
Haters gunn hate ??
is so
alduu replied
2726 days ago
Jy is regtig nice ?
dankie baie ?
alduu replied
2726 days ago
Kan nie glo jy en JD het gevat so bly jy en luan is uit want jy het hom nie gellukig gehou nie as jy rerig dink jy het sou jy ook nie sy beste vriend leon gevat het nie oo ja en jou break up vat die matriek Jac
1. kry jou feite reg ,
2. kom sê dit in my gesig x
alduu replied
2726 days ago
Wat het gebeur tussen jou en Danielle?
dinge ,
alduu replied
2726 days ago
Jannas?
hy's rustig
alduu replied
2726 days ago
Wne verjaar jy
19 Junie
alduu replied
2726 days ago
Jy is seker die mees reguit persoon ooit
yeah seker maar
alduu replied
2726 days ago
Sien j kuier lekka
ek doen ja
alduu replied
2726 days ago
TIEF
dankie ,
alduu replied
2726 days ago
Is j 2 gesig ?
ek verkies dit om vir jou in jou gesig te sê wat my pla
alduu replied
2726 days ago
Anrich du P?
hy's 'n lekkâ mens
alduu replied
2726 days ago
Is j en Stef saam?!
nee
alduu replied
2726 days ago
VIEW MORE