21
Replies
Hoe kry jy dit reg om so positief te wees?
Ps. Ek hou van jou smile.
Ek dink dis maar net 'n mindset, maar ek wil meer positief oor dinge wees. Baie dankie, deur te smile, is jy klaar positief.
Jy sê jy wil my leee ken?
Lyk my ek is nie al een nie ??
Dankie vir als. Jy's amazing ❤.
- Jou favourite coloured.
Jinne, dankie Malcolm?. Jy's te cool
Wie is jy verlief op??
My geheim ?
What's a big turnoff on the first date?
Bragging about himself
Jy's beeldskoon ❤.
Baie dankie. Ek waardeer jou x
Wie was die hotste in jou engelse klas ? ?
Obviously jy.
Crush op jou ?
Ahh cute x
Hoekom twee gesig?
Dalk interpreteer jy my goedheid as twee gesig?
Sterkte met jou eindeksamen. Weet jy sal goed doen xx
Baie oulik van jou, baie dankie x
Sterkte vir jou ook
What are you looking most forward to in 2017?
Studentelewe x
hoe was jou 1st date ❤️
Kan nie meer onthou nie, maar thanks for your concern ?
Hou asb op slim wees ? dankie
Pffft. I wish ?
favorite foods ? ???
Pizza, of course ??
Jys hot AF ???
Dankie, jy oook ?
Life motto?
'n mens beplan sy pad, maar die Here bepaal hoe hy loop x
Hou jy van iemand ?
PIZZA. Die liefdes driehoek in my lewe ?
Jou niggie mis jou baie
Jou niggie mis jou meer x
VIEW MORE