Visit this profile later to see if your question was answered.
thanks 🥰
jy is reg, ek is soos ander meisies. as ek se ek soek spasie dan bedoel ek dit 😉
moenie n opinie he oor iets waaroor jy niks weet nie. ek het hom nie rondgefk nie, ek was heeltyd eerlik 👁👄👁
i love you the mostest ❤️
id?? insta i guess 😂
instagram <3
gaan weg x
do you like a chair in your face ?
ahww🥰 dm pleaase x
vra hom mah self 😉😂
(geen spesifieke volgorde)
- kristin m
- duandri
- antoine
- mia nel
- anika b
- ellenore
- klarissa
- lene
- cerise
- t'neal
⬆️ daar is nie net 10 nie🥴 hierdie is net n paar in my graad x
😂😂😂 "neee"
dm my dan kan ons🙌
daar is nie rerig woorde om haar te beskryf nie. ek is baie baie lief vir haar en ek kan nie vir een oomblik my lewe indink sonder haar nie. my toutrek buddy, my greentea mens😂 en die enigste mens wat altyd haar gesonde kos sal deel met my. endless appreciation❤️
if i know who you are i can think about it 😂💛
dankie baie 😘
oms ek kan glad nie dink wie jy is nie🙈😂 asb dm my x
thank youu🙌🥰 dm?
Jyyy🥰 ek het die wereld se liefde en tyd vir jou❤️❤️ Dankie dat jy my leer om slim stout te wees en dat jy altyd agter my staan x
Nah.. my ma het hom nog😉😂
Huhh
Jah jah 😌😂
Honestly weet ek self nie waar ek was nie😂 mah dm my asb x
As ek kon was ek lankal daar🥺❤️
Jah defs😏😂
I know i know😂❤️
Ekt jou nog nie weer gesien vandag ek vir n slag weer geld het nie😏😂❤️
Hmm nope😂😂
Theronaa eks net so fkken lief vir jou❤️ Jys my sielsmens🥰 as ek jou nie vinnig sien nie gaan jy my begrafnis moet reel x
Looks maak nie so baie saak nie🙈 dm my asb x
Dm my pls🙈
Ek dink ek soek net iemand wat altyd daar sal wees vir my en wat my nooit sal judge vir die keuses wat ek maak of gemaak het nie. Iemand wat saam met my sal kuier maar ook iemand wat my sal "heilig" hou😂😂
Enn looks is nie belangrik nie mah ek sal nie iemand kan date wat nie vir my mooi is nie xx
Oms yeahh, bday kuier😏❤️
Ily PETRUS❤️❤️
Jy maak deffies die beste choc muffins💛💛
handre en antonie.. dit was eintlik manet hulle😂😂 ons was almal close🤷♀️
Stuur vir my n boodskap/ dm x🙌 Ek is seker ek mis jou ook.. 💛
Nee ek dink nie so nie.. soos cuddle of middagslapies, anytime maar ons het genoeg beddens dat hy op sy eie een kan slaap 😉😂
Sys n cutie x💛 sy is die enigste mens wat my wiskunde struggles heeltemal verstaan en ek waardeer haar "lag" so so baie❤️❤️
Eks nie by nie??
Kruger
Jordan LR
Xander
Kan nie nou aan nog dink nie🤷♀️😂
Daars 'n hele paar.. watse graad?
Nee ek doen nie??😂
Nooit wat gedoen nie?🤔😂
Baie nice ou, maar ek ken hom nie regtig so goed nie🤷♀️😂
Duandri❤️❤️ enn Corné😂
Hulle het n moerse huis😂😂 enn hy het altyd geld om vir my kos te koop😏😂
Het ek?😂😂
Gr7?? Seker Philip en Johan R🔥😂
Yes🙈
Het jy nie waardes nie?? Eww🤮
Noo😬 maar dankie?😂
Dm my dan sal ek besluit x
Dankie💫 dm my? Miskien kan ons..😂😂
Aww❤️❤️ Ek waardeer dit so baie😊 ek is regtig so dankbaar vir jou vriendskap💛
Watse weird goed??😂
Meeste van die goed is inside jokes🤷♀️😂
Jip, kan nie beter nie x
Dit was manet bewyse van iets wat ek klaar sien kom het🤷♀️
Aww❤️❤️❤️ Ek is lief vir jou ook❤️ Ek waardeer jou so baie, menss🤗
Die 2de Augustus🙌🏻
Tenminste het ons goeie company gehad😂😂 ek doen dit enige tyd weer😂❤️
Dankie baie❤️❤️ Ek waardeer dit☺️💛dm?
Aww dankie❤️❤️
Dm?😊
Where your tas at????❤️
Menss ek het so baie liefde vir jouuu?
Mam??❤️ Ek waardeur jou so baie? deffies my favourite klein mensie???
Dankie baie, waardeer dit❤️❤️
Dm my?
YESS, ek is so spyt ek het nie die jaar getrek nie??
My sussie daai♥️♥️♥️♥️ Beteken soo baie, sy is al deel van die family✨?
Gonna try not to♥️
Volgende keer wanneer jy iets btchy wil se oor my- kom sê dit in my gesig?✨