Visit this profile later to see if your question was answered.
Sure, dm my dan sal niks daarvan dink nie❤️
Ek weet wie die is?dis n one time ding??
Nee, hys een van my beste vriende
suree, maar dm
My vrou?
Ek mis jou?
Maar jy was weer "so cute" gisteraand?
Ekt niks teen haar nie ons het net uit mekaar gegroei
Ruben? ?
Thank you?
Ek weet nie hoe om die te beantwoord nie want wat vir my goed is, is nie noodwendig vir jou nie, so ek antwoord die maar net deur te sê, ek probeer daagliks om my verhouding met Hom te verbeter.
Ek het nie een van daai nie
Mense
"praat" ek met baie ouens nee
het ek baie seuns vriende, ja❤️
Ekt begin 2017 laas iemand gelike?
Loyalty
Ughh ek voel asof julle al mense opmaak vir
my omdat my liefdeslewe so droog is??
The visit, because I couldn't stop thinking about the Grandma ??
Jys n cutie ??❤️
Lekkerste mens?ons sal vinnig moet?
Verkieslik nie?
Nee, dit proe soos niks
Eers weer van Maandag af.
Maar ek sien uit vir die jaar?en om jou gesig weer te sien ??
Ek mis jou vreeslik?
Moeder'lief
Nou hoekom doen jy dan nie??
mhh, heerlik?
My opinie hierop is dat wanneer jy verlief is op iemand, jy hulle nog leer ken, jy probeer nog om daardie persoon te beindruk, jys nog skaam en sit jou beste voetjie voor sodat hulle dalk terug van jou ook kan hou.
Die woord "lief" word vir my te vrylik gebruik, maar wat ek beskou as liefde is wanneer jy alreeds iemand ken, hulle foute ingesluit maar oor dit kan kyk. Wanneer jy omgee oor iemand, en n spesiale band ontwikkel met daai persoon, die band wat jy met tyd ontwikkel gaan ook met tyd weg, liefde is wanneer jy bereid is om die werk in te sit sodat die "band" nie verdwyn nie.
Vir die afgelope 3 jaar maak Damian Swart al my dae soveel beter
Ek weet nie wat pla my meer nie, die pickup line of jou spelling
Sy kon een môre hê as sy wou, sys net baie picky en is glad nie n joller nie, sy verdien baie meer as die ouens wat al na haar kant toe gekom het❤️ Sys letterlik die mooiste mens van binne en buite, en kort n kêrel met baie karakter, hoekom sien jy kans vir haar??
n normale slaap patroon ??
Ek ken nie n CJ nie, en nee dis nie soos ek try sê hys irrelevant in my lewe nou nie, ekt legit nog nooit n CJ ontmoet nie jyt die verkeerde persoon hier??
Oeh daars baie??
Om toxic mense in 2017 agter te los.
Om meer te fokus op myself, my skool werk en om nie toe te laat dat die opinies van ander my kan onder kry nie.
En laastens om gesonder te wees, geestelik ook so bye fckboyss
Ekt nie eintlik n "tiepe" nie
Op die plaas?
Jy kry niks aksie nie neh?
Comedys
Kos, slaap en mense wat jou kan laat lag
"?"
Based on this I'm sure I'd love meeting up, plans?❤️
Soos hou ek van hom oor die algemeen as persoon, ja
Is ek verlief op hom, nee
Ek sou dit erinstiglik nie van hom verwag nie???
Dit sal actually baie beteken as jy my asb kon boodskap??
Aan die begin van die jaar
Ah lex ah
Me and you alone in a dark room
Het al n paar gemaak, maar mens leer uit elkeen
Eh, dies cute ?
dm?❤️
Eind Oktober, begin November.
Nah, nooit gegaan oor hom nie, daarom kan ek weer vriende wees met hom.
Was meer n saak van beloftes en vertroue wat later gebreek was.
Why die eweskielike belangstelling?
Eks kla vrae beantwoord oor Kayla, die wat nog in die inbox is voel ek nie ek kan antwoord nie, ek gaan nie haar of Rynhardt swart smeer nie.
Ja sy was my beste vriendin, ja ons is nie meer vriende nie? hoes dit só intressant
Haar doen en late het niks met my uit te waai nie, en verder weet ek nie wat in haar lewe aangaan nie
So vra haar maar self, en laat my naam maar weg by daai qoohs❤️❤️
Yes.
Eks self nie seker nie, maar dinge is gechill.
Hyt vir n hele ruk, as vriend n groot rol gespeel-so ek verkies hom in my lewe?
Nee, so ek stel voor dat jy die vrae wat ek nie beantwoord het nie, vir haar self vra.
Kayleigh en Tian & Tamlyn en Waldo
En dan uit
Broer en skoonsus & natuurlik Nikki en Victor
Satan, wyk.
Dat ek meer werd is as leë beloftes
Wie anders?
Walk towards the good in life and one day you will arrive
"Ek praat nie met ander meisies nie"
Ai Lindart?
Oeh eet.
??
Wou jy hier vra Ruben of Robyn? Maar albei is lewe❤️
Trust issues
Gaan weg?
Aww?, jys eerlikwaar sulke hottie?
Like:eks phenomenal
Hate:Verstaan nie my humor nie
Kyk wies oulik?
alexa.xdp
Het jy n af-knoppie
natuurlik ja!
Username-alexa.xdp
Jy ken my nie persoonlik nie neh?
Mm hys n vriend van my?
Net as hulle oor loyalty praat?
Hoe, dis al wat ek wil weet? hoe
Die is oulik, dm my asb?❤️
Glad nie, maar ek ken my plek?
Nee wat, dis maklik om die wêreld the belowe en hoog en laag te sweer om te verander maar niemand doen ooit nie?