Visit this profile later to see if your question was answered.
Iemand ?❤️
15 yearssss ?♀️
Sorryyyyyy ekt al klaar iemand special❤️
Hy was net nie “the one” nie.
Ek ken nie n “juhan” nie ???
Lies?♀️
Ek ken nie n Dean nie jammer ?♀️
Theres something good in everythinggg?♀️
Being happy alicia despite everything ?♀️
Idk?♀️
Net vriende ?
✌️
Pizza
Bybel
n Famous person (sodat ek weet iemand soek ons)
Dankieeeee
Huh?
Kuswaggg
Kuswaggg
Sprints yskas toe
Cool
Doughnuts.
Iemand wat?
Jys bietjie agter hoor.✌️
Hou asb op.
Bye✌️
Hys Zachhhhh ?♀️
Hys Dino ?♀️
Dankieeeeee ? en weet nou finally wie jy is ???
Awwww dankie Marcoooo ??
Eat my food ????
Awww thanksss ☺️
Nee. bye
Ek sal begin dat as ek die regte ou vind en as jy my wil sien maak planne ✌️
?♀️
Ek weet nie ek dog eks alicia ?
Okayyyy ?
What happens if i want to be cool?
Okayyyy ?
Awww dankieeeeee ??
Dm meeee
Oh
Awww thankss ? and sure ?
Kuswaggggg ?♀️
Doughnut know
When I meet the right guy.
Depends on personality ?♀️
Awww thankssss ?
Aww thanks ? and yes i do ???
Derickkkkkkkk ??
thank youuuuu ??
Sure ?
Aww thanks ? and 15 going to grade 10 next year ?♀️
Mostly just eating ??♀️
Awww thanksssss ?
K
?
I doughnut know ?
Dankieeee ?
@alicia.pre ???
Awww dankieeee ???
Hello Dean
Eerstens:
Jy sê alweer ek het verander en ek het nogsteeds geen idee waarvan jy praat nie. Ek is nogsteeds alicia die christen meisie wat teveel omgee vir alles en almal selfs wanneer daar niks vout is nie. Ek is nogsteeds die meisie wat te nice is met mense wat dit nie verdien nie. Eks nogsteeds die meisie wat daar is vir almal in nood. Ek sal selfs daar wees vir jou na als want ek voel ek gaan nie die res van my lewe kwaad bly vir jou nie. Ek is nogsteeds die koeksister tone mcdonalds lover. Ek is nogsteeds alicia. En as ek dalk n bietjie verander het weet ek dis vir die beter want ek het die Here aan my kant en hy sou my net verander het as hy geweet het dis tyd.
Tweedens:
Mense soos ek?
Dean ek haat niemand nie, nie eers vir jou nie. Ek het altyd vir jou gesê eks nie mal oor die meisies wat hulself gooi vir al die ouens nie. Ek weet ek is nie so nie want dis nie wat die Here sou wou gehad het nie. En sê my Dean as ek so was sou ek eerlik waar so lank by een ou gebly het selfs in die donker?
Derdens:
Dean ek het gehuil oor jou, maar ekt opgehou met dit en begin bid. Ek vergewe jou vir alles en ek hoop die beste vir jou in die toekoms en ek bid dat jy iemand spesiaal gaan kry wat ook jou snork wil record. Ek bid dat die res van jou lewe die beste van jou lewe gaan wees. En ek bid dat as jy dit eendag in jou hart sal vind dat jy my sal vergewe vir als wat ek gesê het wat jou seergemaak het. Ek is eerlik waar jammer, maar ek is net n mens en al wil ek kan ek nie naasten by alles perfek doen of sê nie. Ek het lelike dinge gesê, maar ek weet nou ek moes dalk ophou praat het en net begin bid het, want die Here gee vir jou al die antwoorde.
Is n bowling masterrrr ??♀️
Jaaaaaaaaaaaa ? daars surprisingly nêrens om te pee in PE ??
Batman pjs ??♀️
Happy ✨
My pizza met my broer te deel ? want nou dink hy dis n regular ding ??♀️
Dm my ?✨
Carmennnnn ???❤️❤️❤️
Myself in die spieël elke oggend ja ??
Dankieeeee ?
Dankieeee ? en ja ek sal elke dag is n blessing ?
Eks te nice met mense wat dit nie verdien nie.?
Dm my
Awwwwww ?? baiee dankie eks seker jys ook heavy oulik?
Wat het ek gedoen?
Eks nie honger nie ?
Vra maarrr ?
Dinosaur ? (aka dyfannnn?)
Ummm nahh eks kla met seuntjies tyd ek kry bietjie n man ?
Jaaaa ?❤️