Visit this profile later to see if your question was answered.
Loveyou too?❤?
Enigste ou waarmee ek praat is my kêrel?
Soo eke dink daai is n NEE op jou vraag..dink jhy nie?♀️❤
Glo my ek antwd alles. Ekt niks om weg te steek nie en is nie bang om op te staan vir myself nie??
Ja..well dis wat my bio sê?♀️?
Soms raak mens ma verveeld jhy weet?♀️
Glo my..ek gaan haar nie breek soos wat jhy haar gebreek het nie?...Ek het vir twee weke nie geweet wie my beste vriendin is nie...en dis ALS te danke aan jou!??❤
Ek weet dan nie met watter Francios jhy uitgegaan het nie...maar dis duidelik nie myne nie?♀️...
Ja Francios het maar sy dae?..maar dit beteken nie ek gaan hom net los omdat hy so is nie. N verhouding is daar om mekaar op te bou en te verander...duidelik iets wat jhy nie kon doen nie?...soooo eke dink jhy kan ophou my kêrel fcked up noem en dalk in iemand anders se verhouding probeer inmeng!!?
Die kans is BAIE goed?
So hou maar duim vas?❤x
Kayla was nog altyd gelukkig??
Sy het nog nooit n ou nodig gehad om vir haar geluk te gee nie❤☝️
Heyooo?
FLVJ ook my best❤❤❤
Ek was ja?♀️..maar my hart roep Valia toe?...ek mis al my vriende en vriendinne daar baie?❤
Dis nie my plek om hierdie te antwd nie,jammer❤
Dat ek nog steeds omgee wat mense van my dink.
How bout no?♀️
Ma dankie☺❤
Die BESTE couple oooooit?☺☺
Maak my BAIE jaloers..(soms wens ek my verhouding was so)?
Hy gee BAIE om vir ha eke kan dit sien..hy bete net nie haar hart breek nie?❤
Is,is jhy dalk die een wat hier sal bly by my,Mei is mos die maand wat jhy verjaar. Ek wil hierdie woorde elke dag vir jou kan sê. "Ek is smoor smoor smoor verlief op jou ek is smoor smoor smoor verliefffffff net op jou 《dieper stem》 net op jou"?❤❤???
Hmmmmm dalk moet jhy eers toestemming by my kêrel gaan vra??❤
???
Baie dankie vreemdeling
Goeie dinge vat tyd?❤
Ek weet nie wi jhy dink jhy is nie,maar jhu weet duidelik niks van my of wat in my lewe aangaan nie.
Want as jy my geken het sal jy weet ek vry nie my vriendinne se ouens af nie. So wees n bietjie braaf en sit jou naam by of gooi n dm dan sorteer ons gou hierdie misverstand uit?
En ekt Mienke vir Kayla uitgetrap..ma ja as dit is wat mens in ruil kry om op te staan vir jou vriendinne sal ek dit nie weer doen nie?
Luister nou gou mooi hier. Ek en Ceejay is net vriende..niks meer nie. Ekt inelkgeval ook n ou van my eie so hoekom sal ek nou met n ander ou wil flirt?
En as Kayla n probleem het daarmee moet sy my ma self kom sê. Maar ekt nou niks vekeerd gedoen nie..en ek noem hom "The Man" want dis wat ek en my kêrel hom noem☺!!
So jaa ek sal hom nie uit los nie..want hys een van my beste vriende..so asseblief gaan pla iemand anders met jou onnodige opmerkings?
Haters are my motivators☺
Dankie dat jhy altyd daar is my best..eke waardeer jou ONGELOOOOOOOFLIK baie??x
FLVJ meer my best❤❤ en my TOLO maatjie??xx
Eks baie jme dat jhy so dink?. Eks nie iemand wat ander judge oor hoe populêr hulle is nie..ek is self nie eers nie?
Asb dm my dan chat ons❤x sal rrg bja graag wil weet wie jhy is x
Nie een nie,want hoekom wil jhy dieselfde fout twee keer maak? If they hurt you once,they will do it over and over??
En eks baie gelukkig met die persoon wie ek nou het,en sal hom vir niks en niemabd verruil nie❤
Ek en Erik was saam..maar ons het agter gekom dat ons nie bedoel is vir mekaar nie(al het ons n "moment" gehad) en is beter as vriende. Ons is nou BAIE goeie vriende.?
En hy was nie by my kuier nie,want hulle het daai dag getrek na hulle huis toe in Pretoria eke dink?♀️nie seker oor daai ene ni?. Ma ja eke het hom genooi,maar toe se hy dat hy nie kan kom nie.?
So jaa..mens kan actually weer beste vriende raak na n verhouding❤
Ja ek ken jou nie want jhy sit nie jou naam by nie? So hoe moet eke weet of ek jou ken?♀️
En as ek jou vieslik aangekyk het is ek RERIG jammer. Dit kan dalk wees omdat ek jou nie ken nie...of eke het nie eers opgelet toe ek vir jou kyk nie (wat soms baie gebeur?)so moenie dit persoonlik vat nie?
En eke glo nie altyd stories wat mense my vertel nie. Behalwe as daar sooo meer as 3 mense vir my dieselfde ding van jou vertel dan begin ek maar te wonder
You damn cute hun x?
Baie dankie...eks seker jhy is nog mooier❤❤x
My ma verjaar die 24ste???
Driehoek..?
Uhmm..eke dink jjy vra die verkeerde persoon?♀️..how bout you ask him?
Hang seke ma af wie jhy is en hoe oud jhy is❤
Eks te lief vir my boetie om hom met iemand te deel?
Jokess?..ummm jaaa..maar hys nie rerig nou opsoek na iemand nie..hy fokus ma om kla te studeer en op sy hokkie❤
Divan (my boeta!!)❤
GF❤
Dian❤
Erik❤
Amore H❤
Melissa Marsberg❤
En nog baie ander..ma ek gaan ni name noem nie..hule is in my skool..maar hulle het baie verander...voel soos vreemdelinge vir my?
Awwhhh my Sanellie?
Eke waardeer jou so baie eke belowe?
En nee jhy is n vriendin miljoen??
ILoveYou the MOST❤❤××
My maatjie❤❤
Dankie ve wi jhy is in my lewe??
Jhy beteken bja!! Loveyou?❤
Es❤x
Baie dankie??...jhyt sopas my aand gemaak??
Haha haters are my motivators???
Ek waardeer jou die meeste❤❤
ILY 2?
Plaas sit jhy net jou naam by dat ek kan weet wi jhy is?♀️❤
Dom?
Ja natuurlik is ek?..jhy is seke nie!
ILY 2 my Main btch❤❤
Baie dankie?..die het my dag gemaak belowe?x
Nee dink ek is die gelukkige een om hom te hê?❤
Wat het geword van "hou jou neus uit ander se sake uit"??
Jhy weet niks van my af nie..en nog minder wat in my lewe aangaan?
Hou op wegkruip?
Eks seker daar is baie mooier mense as ek??
Maar baie dankie?❤❤
Haha eke twyfel BAIE sterk oor daai ene??
Maar dm my dat eke kan sien wi jhy is asb❤x
Haha eke twyfel BAIE sterk oor daai ene
Eks baie jmr?..sal hom noooooit kan los nie..eks te lief vir hom❤❤
Ons kan nog steeds vriende wees tho?..as jhy my net jou naam wil sê??
Awwhhh baie dankie?❤?
Baie dankie?❤
Jhy is te oulik❤
Awwhh?..selfde hier??..sien sooooooo uit om ju finally te ontmoet?
Asb dm my❤...dan begin ons so bietjie te chat??
My Meisie (Kayla Smith)❤
Jane'qii❤
Sanel❤
Kayla❤
Main btch (Mia)❤
Shani❤
Wellica❤
Hannah❤
Baie dankie vreemdeling?❤
Asb dm my xx
Baie dankie vir hierdie??❤
Eke waardeer elke woord??
Asb dm my?x
Baie dankie anonymous❤
Dm..?
Baie dankie?..die het my dag gemaak belowe xx
Almal is uniek in hulle eie manier?❤
Baie dankie?..die het my dag gemaak belowe xx
Almal is uniek in hulle eie manier?❤
Kayla Labuschagne❤
Mia Fourie❤
My ander beste vriendinne:
Kayla S?
Jane?
Sanel?
Dankie vir di qooh?
Lief vir jou ook❤❤
Dankie vir jou menswees??❤
Baie dankie❤❤
Asb dm my xx
Eyes and smile??
To finally be with the one I love and waited for so long❤
Screenshots?
Sooo baie dankie jhy❤❤
Asb dm my??x
Dit beteken bja?x
Maar Francios het my hart gesteel..en dit gaan onmoontlik wees vir my om hom net so weg te gooi❤❤..sal letterlik enige iets doen om hom nie te verloor nie?
Sjoe! Die het my aand gemaak?
Maar almal is mooi in hulle eie manier?..asb moet niks van jouself verander sodat ander mense jou aanvaar nie❤❤
Baie dankie anonymous❤❤
Dm?
Kayla S❤
Sanel❤
Kayla L❤
Martene❤
Marine❤
One and only❤❤
57%?
Kindness.
Net myne❤❤..
Sorry vir jou..ma hys kla gevat!?
Dankie❤
Maar ek dink ni Kayla sê lelike dinge oor my nie..of ek vertou dat sy nie doen nie x
Baie dankie❤..seker jhy is ook??
En ek vang nie hoekom jy so obsessed is met my en my vriendinne nie??♀️
En skiet ñ DM en sê my sommer watter vriendin dit is? Want ek vertrou my vriendinne dat hule niks sleg oor my sal sê nie..net soos ek dit ook nooit sal doen ni!
My family❤
Friends close to me❤
The special person in my life❤
Sjo! Bja dankie?..dit het my aand gemaak?x
Asb asb asb dm my❤❤
Sooo ongelooooflik dankie vir hierdie?..dit het my aand gemaak?
Asb dm my❤x!
En eke weet sommer jhy is net so mooi? met n hart van goud?
Awh my Meisie❤❤
Me love you the most??x
Ummm niks nie?
Eks nog my ou self?
Dm my asb? Dan sê jy my reguit hoekom jy my dit vra?
Dink jy moet leer spel eers voordat jy my wil kom sleg sê.
En ek dink jy dra nog n groter nommer as ek..so as ek jy is sal eke my bek hou skat!?
Awh baie dankie❤❤..eks seker jhy is ook?
Dm?
Sjoe! Moenie so oor jouself prt nie!
Liefde?x
#HatersIsMyMotivators
Noooo?????
Let go of fake friends
Baie dankie..eks seker jhy is ook?❤
Dm..?
My alles❤..soek niemand anders as hy nie?x
Wonder wat sal jou mammie dink van haar kind wat so staan en lieg vir almal!!
Ek het nie eers aan n sigarette geraak nie! So volgende keer kry eers jou feite reg en kry ook bietjie ballas en kom wys my sommer daai foto!!? en sit jou naam ook by?
How to spell my name correctly?
My geheim!?
Baie dankie Meisie!?❤❤
Mis jou ook❤❤x
Diandri
Megan Calitz
Megan Killian
Megan Muller
Kayla Greyling
Kaylene
Melissa M
Eintlik almal..eke ken hule net ni so goed nie..almal is mooi in hul eie manier❤
School and fake people!
Lief vir jou ook Meisie❤❤x
Dm..!!?
Sys een van my beste vriendinne?x
Support my altyd..en is bja nice?
Eks jaloers op ha mooi oë en hare??
Asb dm my..!!xx
???
Awwhhh nig❤❤
Eks lief vir jou❤❤..mis jou net so bja tho??..!!xx
Dankie vir die persoon wi jhy ook is..ILY more??
Hello?
Ek het ja,baie dankie!
Asb dm my ❤xx
?