Visit this profile later to see if your question was answered.
Sjoe dis baie liefdevol?
Om fisies as 'n vak te vat???♂️
Watse een ek dink ek ken so goeie 14???♀️
sy is goals en ek love haar❤️?
Love haar❤️❤️
As ek jou gesê het, sal dit nie waar raak nie ??
Ek beplan 'n moord? Jk :)
Ek weet nie? ?? jyt die ask knoppie gedruk ?
Hang af watse flavor pizza??
Miskien druip jy??
Ek het nie geweet 'n stukkie pizza kan in skool wees nie???
?? baie van my maatjies gaan weg so dis nogals sad, maar eks also bly want ek weet hulle het hardgewerk en is baie verlig om uiteindelik klaar te maak????♀️
sterretjie-sterretjie-sterretjie vir jou ooooook ??♀️?
Wie is yoy? Arme yoy???
Okayy??♀️??♀️
Noo?? dm?
Met die regte persoon defs?
ek dink nie ek gaan dit hier sê nie??? dm my???
Ekt nie geweet die maan is 'n slet nie???
Dewalt is my maatjie ?? Das all?
Ek try vriendelik wees?
Slaap en vreet???
Jys obviously 'n scam want 1. niemand sal ooit net my wil relationship nie??? 2. nog minder met my marriage ?????
Ooehh it's gon' be goood?? eks 99% persent seker ons theory is reg??
Bye scam???
Ek weet letterlik nie eers wie jy is nie????
Soveel liefde??? xx
Wie even is jy???
Wies jyyy? ?
Jys best❤️❤️
Austin Moon van Austin and Ally is net ń karakter ? Sy regte naam is Ross Lynch? En ons is net vriende??
Sien jyt geleer hoe om 'n koppelteken te gebruik in klas vandag? cool-cool? Onthou om jou groente te eet slim-kind???
Miecke en Brady?? hulle wen
Een keer het ek op Dominos pizza gecheat met Romans pizza?? nie een van hulle was happy nie??
Is jou naam dominos pizza? ? DM my??
Love you bub❤️❤️❤️❤️
Mieck?? Jou kos gee my lewe tbh??jy maak my qooh happy ??❤️❤️
Ewan?? ons was al oor hierdie???
Mense like my want eks anders? Mense haat my want eks anders?????
Giiiiiiirl??❤️ You the besteeeest x I love you sooo much????????
Jys cool mnr plant??? :)
Huil?
Aaawwww x?? ily 2 :) :)???
Sorrie wat??? ek verstaan nie daai taal nie? Tik miskien in afrikaans???
Pizza? ?
Stupid qooh? Keer opstelle?❤️ Liefde vir jouuuuuu x???
Girl❤️❤️ Ons moet rerig kuier?? luv yaaaaa????
Gaan nie so oor hoe baie ouens belangstel nie?? gaan oor wie??
Ek het klaar kaartjies gehad voor ek seer gekry het? En ek moes my ma smeek om te kon gaan want ek het my maatjies gemis en wou baie graag vir Heuwels Fantasties en Elvis Blue kyk.?? Ek mag elke aand net 2 ure gebly het mind you? En inelkgeval hoef ek nie aan jou te verduidelik wat ek doen nie x?
Ek kan nie 'n crush hê op jou as ek nie weet wie jy is nie???
???? :) :)
Dis belangriker om gelukkig te wees, as om reg te wees ? :) :)
Hy moet my net hêppie maak?? das all??
Gaby?
Jania?
Wilna?
Kyrie?
Kyra?
Melanie?
Charné?
Nicole?
Daar is te veel om net 3 te kies?
As 'n meisie en 'n seuntjie plant van mekaar hou? Seker??
Guuuurrrrl❤️❤️ Asseblief vinnig??? Ek mis jouu??
Jys oulik???
Ek was opad om hierdie te delete want gewoonlik steur ek nie myself aan mense soos hierdie nie. Ek wil net vir jou sê dat ek jammer is dat jy so van my dink. Jy het absoluut geen integriteit nie. Jy kruip weg agter 'n annonieme naam en 'n selfoon skerm want jy is bang. Jy sal nooit hierdie vir my in my gesig kan sê nie en ek weet dit. Ek weet nie wie jy is of wat ek gedoen het dat jy so van my dink nie. En jy het regtig tyd van jou lewe gemors om hierdie hier te kom sê. Ek gee regtig nie om wat jy van my dink nie, want mense wat so met ander maak wil ek inelkgeval nie mee vriende wees nie. Wat jy sê van ander mense sê iets van jou en nie iets van die persoon waarvan jy dit sê nie. Jy is 'n boelie en ek kry jou jammer ❤️
10 is baie?? ek dink daars soos 3 nice ouens? ?
Ek mis jou so baaaaie??❤️❤️ Kom kuier asbb vir my???
8 ure se slaap??♂️?
aaaw dênkie?? yeah en ek wens ek het minder huiswerk gehad??♂️?
Ehh hang seker af wie dit is??♀️??
Never never ???
Maybe is dit jy? maar ek weet nie wie jy is nie ??
Girl? Daai ou oom het nie geweet wat kom toe hy ons en die blou karretjie gesien het nie.? JUST BLAME IT ON A (you know who)?Dankie dat jy altyd vir my kos gee? So baie lief vir jou???
Miskien as jy kon spel????
Dirkse are meh friend??
Dunno??♀️?
You also?