Visit this profile later to see if your question was answered.
Baie dankie ❤
Ons is dalk odd maar ons is n goeie team ❤
As julle perfek saam was hoekom is julle dan uit ?
Was he really yours if he wanted me so bad ????♀️
Liefde en groete xx❤️
Thanks for the advice ??❤️
Nee ??♀️
Fire away??
Eks jammer oor dit , spyt kom altyd te laat ??♀️
I wouldn’t say anything I would just tickle him??
As jy vrae het kan julle my mos message , as jy nie my nommer het nie maak jou opinie in elk geval nie saak nie ☺️
Eerstens .. Charlene ^*
Tweedens , net omdat ek haar nie sien nie beteken nie ons is nie meer vriende nie ? Daars mense wat ek 3-4 maande terug gesien het en ons is nogsteeds vriende.
Sys besig , eks besig , Mense het besige lewens maar ons is nogsteeds vriende , eks nie kwaad of iets vir haar nie ??♀️ Wat maak dit aan jou saak in elk geval ?
Ja , en dis net simple rympies regtig ??? maar thnx ❤️
Uh no thanks ??
N/R
Dankie xx
Mis jou ook my Liefie ❤️
Dankie Liefie ❤️
Dis glad nie so nie ?
Maar DM my en dan sort ons dit uit ??♀️❤️
Dankie vir alles ❤️❤️
Dankie ?❤️
I already have something going on thanks ???
Awww thank you ❤️❤️❤️
Relationship type for sure ??
Strauss ^*
Nee ons is net friends ❤️
Uhm thnx ?❤️
Is good friends❤️❤️
How about no ??
Van wie praat jy even ? Ek sal nie iemand se verhouding opneek nie , Ek deel ongelukkig nie so jy kan relax Skat❤️
Ek meng net in as een van die mense in die verhouding my gevra het om in te meng ??❤️
Aww thanks ?❤️
Nee maar ek gee nogsteeds flippen baie om oor hom ??♀️
NEe maar ons het mekaar daar raak geloop
Lewe gaan nie oor waar jou tag sit nie ?
En stop sommer nou ??
Ons weet baie maar wat ookal ???
Uuuhg jaaaa ?
Ekt dit baie geniet tho , Liefe jou ook ✨❤️
Yeah I’ve been feeling okay
Ek was 3 weke in die hospitaal gewees so dis hoekom ek nie daar is nie
Eks gewoonlik by Sonique en Megan
Wow , and your opinion is suppose to matter to me why ???♀️?
Ek doen nie , ek dink jy het dalk die verkeerde persoon ?❤️
Een van my vele kiddos, Danielle ? ❤️
Thanks so much , appreciate it ❤️❤️
Eks n Tipe een Diabeet
Dit is n siekte , maar mens moet dit meer as n ander tipe leefstyl sien
(En nee dis nie aansteeklik nie ) ?❤️
Sy het my gevra om saam te gaan
Ek het my ma gevra
Ons ouers het dit bespreek en ja ? Hoekom pla dit jou?
Jys bietjie laat tjom
Wats jou punt ???♀️
En jy is wie nou weer ?
Duidelik is ek belangrik genoeg dat jy jou tyd mors om my te qooh ?
So dankie liefie kind ❤️
Albino pancake child ❤️❤️❤️
Definitely breakfast ??
Don’t get to attached ??♀️
Dankie ...❤️?
Kom ek piss gou op jou battery , Elke verhouding het fights , of dit nou vriendskaplik ,romanties of familie gebasseer is...ek het en sal ook nooit haar afskryf nie , al piss sy my hoe erg af sys my beste vriendin ?? So ek hoop nie jy dink jy beteken iets vir haar nie want as jy werklik het sou jy iets vir my ook beteken het en my net in persoon gevra het , nie soos n agterbakse klein teef agter n website skerm nie ... Ek hoop jy verstaan dat ek nooit enige iets verloor het nie ???❤️Ek sal graag die “bewyse” wil sien babe ❤️❤️
Ons is , maar daar is goed wat sy ook nie van my weet nie , en dit wat sy vir haarself wil hou is haar keuse ? Sooo??♀️Drop dit
Cooking , eating , and Im way to good at speaking my mind??
Ek persoonlik dink nie eks beter as enige iemand of iets nie , maar dankie vir die qoohs ???❤️
Nee , ek doen nie maar dis nie my verhouding of plek om iets daaroor te se nie
Ek dink nie sy het slegte waardes nie? En sy is net so amazing , dis hoe ek met haar kan vriende wees want sys altyd daar maak nie saak wat nie??♀️??
I am feeling a lot better thanks❤️❤️
Thanks??♀️?❤️
Wie se ons baklei?
As jy nie omgee nie asb dm my ?❤️
Ek judge glad nie , ek verstaan net nie ?
Ek sal nooit iemand judge wat met hulle gesondheid sukkel nie ❤️
Sonique het gese dis Caylia maar sy weet nie of sy n diabeet is of net sukkel met haar suiker nie , en dit confuse my nogals want hoe sukkel jy met suiker as jy nie n diabeet is nie en jy het well gese sy is “gediagnoseer” ??♀️ Maar as dit sy is hoef sy regtig nie skaam te wees om te vra nie ❤️ Of enige iemand anders ook ??♀️❤️
Aii okay , well ek mind regtig nie om te help nie .. ek weet hoe moeilik dinge kan raak en ek self praat met ander diabete vir raad , mens kort support jy weet ?? maar ek sal bietjie more try uitvind , aangesien ek ook nie weet wie jy is nie , sal jy my dm of net more weer qooh ? ?????
Om n diabeet te wees is obviously nie maklik nie , en ek is definitely nie n dokter nie maar ek sal heel moontlik raad kan gee , daar is baie goed wat n mens se suiker kan affekteer , so sy moet eers uit figure wat dit is , is dt hormone ? Nuwe dieet plan ? Stress sy oor iets ? Verstaan en dan kan sy eers verdere stapoe neem om te kyk hoe om dit op te los , aangesien sy onlangs gediagnoseer is gaan sy verskriklik sukkel ??♀️ Jy kan my nmr vir haar gee dan kan ons bietjie chat as sy vrae het en so aan ❤️
0798959755 xx
Baie baie dankie babs ❤️❤️
Is distant best friends ?❤️
Hy is my liefie ? maar ons is nie saam nie ???
It honestly is that easy ?❤️
Please message me ?❤️
Ek is baie gelukkig glo my ❤️
Ek is onder baie druk op die oomblik, ek wil nie iemand deur n verhouding sit waar ek nooit tyd gaan he om aandag aan die verhouding te gee nie ? Verstaan ❤️
Nee glad nie ? ons het net al so close geraak dat dit net van self spreukend is ?❤️
I think people like and hate me for the same reason ?
Im very straightforward, what you see is what you get ?❤️
We were probably close af , so please please please just message me or dm ??♀️ Maybe we can sort things out ❤️❤️
My oupa , hy was n groot deel van my lewe en n inspirasie vir my as n diabeet. ?❤️
I love you most Bebeeee ❤️❤️❤️
Ek hoop jy besef jou hartjie is mooi ❤️?
Ek en Pieter was baie close , en al fight ons hoe erg sal hy altyd n sagte plekkie in my hart hê , so ja ... ??♀️ Hy was een van my beste vriende en dit verdwyn nie net nie ?
Want ons het n fight gehad oor iets vertraag
Dit was eintlik net alles n misverstand maar ja ??♀️
Dis nie dimples nie dis eintlik net cellulite ? Maar dankie ☺️❤️
Alot of things actually ?
But one of them ... people opening chips upside down ?
Ek is dankbaar vir almal wat n deel van my lewe is of was ... hulle is daar vir n rede of dit nou is om my n les te leer of net daar te wees vir my .❤️❤️
Ek weet van niks ?
Vra hom of Caylia self daaroor
Ek meng nie in by hulle goed nie ???
Jy vra die verkeerde persoon
Thank you so much ???
Spring rolls ?
Eks jammer maar ek weet nie hoe ek verander het nie ?
Lief jou meeste Queen Bee ❤️❤️❤️❤️❤️
Dankie liefste ☀️?
Aangesien jy my as n vark sien omdat ek varkgriep het , beteken dit as ek vrek word ek bacon ?
En amper almal love bacon ? ???
1. Nee , ek dink nie Hy sal ons vriendskap op die lyn sit vir iets wat ons altwee weet nie gaan werk nie
2. Jy is 300% reg , Caylia is n stunner , goeie persoonlikheid , vriendlik , gelowig en flippen slim , So ja ek sou wees , maar jy is tien teen een meer van n downgrade as ek en is net jaloers op ons vriendskap ???
Dalk omdat daar nie n idee moet wees nie ?
Ons is goeie vriende en niks meer nie , nou ek gaan nie met jou stry hieroor nie want jys 1 persoon wat my heeltyd qooh oor hom angesien almal oor Jean dieselfde tyd gestuur is
Ons kan maar net sowel op whatsapp hierdie gesprek hou ??♀️
Dm my xx
Jys deurmekaar , Hy en bianca is saam ?
Eks Amonique ??
Almal , want hulle is almal my vriende en ek sal nie tussen hulle kies nie
Vreemde versoek ? Aangesien ek nie weet wie jy is nie ?