Visit this profile later to see if your question was answered.
Bro i knoww 🤠
Kommm saammm 😌
@_amxre.m_
lol sure 😂
kry jou feite bymekaar brah eers is ek n s*** en dan n b*** nou is ek fake ek hoop jyt jou self confidence hoor gekry deur dit vir my te sê
bro 😂 eks jammer ekt nog nie eers deur al my emails gegaan nie 😕❤
Sosiale media bepaal nie met wie jy is of wat jy is nie i guess 🤷♀️ dis meer soos living in the moment 😂
haha hiers die ding ek hou nie van mense wat *dink* hulle weet meer as wat eintlik die waarheid is nie
uh ek dink dis so n ding genoem 'Gaan flip jouself.com" ja dis soos R5 pr 10 followers 😉
Zwartkop in pretiora
Yass ✌💕 Ek ook nie, ons moet tog net nie weer kondensmelk mors op die vloere nie 😂🖤
...
Ek ken nie karla prinsloo nie, so karla snyman 🤷♀️🖤
tbh ken haar nie rerig nie 🤷♀️ so nee
Niemand nie, want dan is dit mos nie n secret nie 😂
moenie ń drol wees nie
💕reece
Dalk ??♀️.. welp te minste sê ek nie mense sleg nie en is nie fake nie .
pasop net vir die heater
plastiek smelt, skat.
Hell nah lol sorry ek moet bietjie my punte op kry ??♀️?
My QuEeN ❤. ek mis jou soveel baie ??
Uh eks nie vriende met mense wat my vriende sleg sê nie so baai ??
Jy weet mos, soos altyd ??
Wens ons amal nie dit nie
Hbtw ???♀️
Wrist twistin like its Stir Fri ???♀️
Ek wonder ook ?❤❤
?? My maaitjieee ??❤?
Sê die mees mooiste tho ???❤❤❤❤❤❤❤❤❤
I'm sorry but i like someone else ?
Awh ur cute... thanks ❤❤❤
Sheesh I wonder what embarrassing photos will come on people's status' ???
I know ?❤
Awh Thankss, I would've say the same if I knew who you were ❤?
Hayy ❤☺
Dit gaan amazingg en met jouu ❤❤?
Uh i dont think so ???♀️
? Wie is jyy ??♀️ ek het dit al geantw
Ek weet nie jy sê my ???♀️
Soveel baie ??
Maar ek hou baie van Bullet - Ann Marr ??
I am 12 turning 13 this year ?
I'll try lol ? that hurted alot tho ????♀️
Martinnn ?? Cant waitt long time since I saw youu ? We gonna catch up ???
Thank youu my babes ?❤
(but its it's irrelevant to me ???♀️)
- Electric Pop
- Deep House
- Country Pop
- Acoustic ( sometimes )
- Deep Feels
Wat bedoel jy ?Daar het niks tussen ons gebeur nie
Hoorie ek sal nooit my geld op iets so dom mors nie en followers is nie die belangrikste ding op aarde nie ??♀️? kry dit in jou kop chom
Hayyyy my skattebollietjieeeeee ❤❤❤??
Im doing amazingg and youu my babes ❤
?? Omsss, Umm die 9nde Mei .?
Cherry plum ??
My Keuse is tussen Malan en Transvalia ??
Dankie dankie baie my mooiste ❤❤? ek mis jou soooo sooo baie meer vriendin ❤❤?
Neh, ek ook ?? Maar dit was nog altyd daarso ??♀️??♀️?❤
No i dont think so, i anyways dont like coffee ????♀️
The tea kettle is dry tho ???♀️
Wat van jy ? Jy gaan die heel tyd aan oor die stories van haar oor hoe sleg van n persoon sy is en hoe onverwoordelik sy is.. en niks van dit is waar nie, Aimee maak voute soos enige normale mens en net omdat sy nou hoofmeisie is kyk amal nou op na haar en as sy net een klein vout maak is dit n big deal aan julle amal, ek meen amal maak voute en amal gaan dit moet aanvaar.. en nee, ek het niks teen haar nie, nie eers as sy in die slegste by is en geirriteered van n persoon of as sy kwaad is.. ek sal steeds nog daar vir haar wees as sy niks meer vir my beteken nie maar dit sal nooit gebeur nie .x
Ek meen, amal maak voute en dis menslik en dit maak wie en wat jy nou is .
en eks virseker amal het vriendskap probleme.. So what as sy het, 'vergeet en vergewe.. " ek sal haar nooit los nie maak nie saak wat nie en sy sal ook nie !
Nee, Glo my dis asof ek aimee betaal om my vriendin te wees ( ily vriendin ❤?).. Brah, wat praat jy van dis asof die hele skool haar rug het en nog baie meer mense . Jy moet nou op hou met jou nonsens wie ookal jy is
Eks 99,9% Seker Sy Sal Nie ,skat ??♀️?
Luister Hierso My Brah,
Ek mag maar mentally opgeneek wees maar Sy Is NIE !!! En wat ookal jy teen haar het moet ent kry ! Sy is amazing nes sy is maak nie saak wat nie okay, amal maak voute en dis menslik en maak wie en wat jy nou is . En Amal wat iets teen haar het, julle moet ook nou ophou met julle crap !!
Juaqii ❤❤?
Monique ❤?
Kayla ❤?
Catelynn ❤❤
Reece ( bestie ) ???
Aimee ❤❤❤?
Danike ❤❤??
In Geen Spesifieke Orde Nie ??
Nahh, Hy's Klaar Myne ?❤?
Ek weet neh, maar soosin ek dink mense maak voute en word kwaad dan sê hulle goed wat hulle nie bedoel nie.. maar soos jy sal nie verstaan nie want jys die heel tyd op jou foon en sê mense sleg ??♀️ Want Dis Mos n Goeie Ding Om Mense Sleg Te Sê En Waardeloos Te Laat Voel, Neh ?
Is jy jealous dat jy nie sulke goeie vriendskap kan kry met iemand so amazing?? ? Want dit lyk vir my so ??. Chom, gaan kry iets beter om te doen wat jy jou tyd kan op mors ??
Dude ??♀️ hoeveel keur moet ek dit vir julle mense sê, hul verhouding het niks met my uit te waai nie en het jy nie iets beter om te doen as om in mense se besigheid te krap nie ?
Well um ?..
Ek dink daars nie genoeg spasie nie en amal gaan net gecringe wees oor dit ?
Maar Hy Is Regtig Asemrowend as ek mag maar so sê ?❤
Ons doen nogals ???♀️
Dankie Dankie ?
Ek mis jou baie baie meeeer ?❤❤ly
Daars baie, wat ek so erg waardeer ❤
en baie lief het vir wie hulle is en wat hulle vir my doen ?❤
Well, Wouldnt you like to know.. nee jokes,
Taken ??
Well skat, eks dan hierso in realiteit?
So die regte vraag is.. Het jy nie iets beter om te doen as om net mense sleg te sê nie?
Waarvoor?
Hoekom sal ek nou? Jy dink die goed wat jy vir my sê is mean ?? Jy kan maar aanhou probeer ?
Geniet jou dag ??♀️
Awh dankie ?
Geniet jou dag ?
Ek dog jys skeef, whoops ?
Oo ekt gedog jy was die een,
En wat is jy 5? ( p.s ek is nog nie 13 nie ek gaan nog 13 word idiot )
Maar laat daar nog kommentaar kom, ek love dit ! Geniet jou dag ?
Jy ook ?❤
Dalk moet jy vir hom sê hy moet ophou met my wees ?
1. Kyle - Hoekom sal ek nou thoughts oor daai ou hê, hys n jerk en ongeskikte idiot en weet nie hoe om mense te respekteur nie
2. Milan - Milan is soosin baie oulik maar partykeur lag sy vir goed wat eintlik baie ernstig opgevat moet word, Sy beteken baie vir my en ek lief haar baie..
Bra die Gemma en kyle besigheid het niks met my uit te waai nie
-25
- Ocean Blue // Sunset Yellow
- Khalid Talk lyrics
-Ekt al honderde keur dit al beantw??
?? Damoré klink n bietjie beter as Adylan ??❤
? Skat, eerstens Aimee het nog nooit my in die rug gesteek nie en sal nooit nie..
En Tweedens ??
Jy dink ekt jou in die rug gestab? Kom laat ek jou dieselle vraag vra, want ' apperently ' is ek mos die ' backstabber " hierso??
Haters gonna hate neh ??
Awh, You are Beautiful ❤?
- I do not actually know. ❤?
?.. Sjoe, um ek weet nie,
- my een baie goeie vriendin se kommunikasie met oog kontak ( jy weet wie jy is ??).
- Your Hugs (You know who you are ❤?)
Dalk soos n sielkundige, maar ek dis net in gedagte???
Afr Singer: Herman Kleinhans//TWEE
Afr Liedjie: Die kamer sal weet by TWEE ?
Beplan nog, eers as ons soos by die 2000 followers kom?
Awhh baie dankie, dm my ek sal graag wil weet wie jy isss ❤❤??
Jy moet dit vir Kiara vra ??
Nee jokes, het nog nie?❤
My caine snuifer ✌??
Ek mis jhouu meeeste?❤❤
Sy weet ❤?
Dankie Dankie ✌❤