profile img

amone

anamoon

Ask me anything you like anonymously

29 Replies

Amone hoe het jy so gelukkig gebly toe jy en Karenza se vriendskap oor is

am ek was glad ni gelukkig ni soos rerag
maar dalk ht dit so gelyk want eks nie rerag n mens wat my gevoelens met almal deel ni
maar na so n week ht ek verby haar geloop en gesien sy is baie happy en toe probeer ek ook in n ander rigting kyk en ek ht en ek dink maar dis vir die beste want sien almal ht geweet dit sou gebeur so ek was baie hardseer en glad ni happy ni

anamoon replied 2732 days ago

Het jul mekaar vergw?

ek dink ek weet van wie jy prt
en jha ek het haar vergewe en sy ht n groot plek in my hart maar ons is netni meer vriende nii
mens moet ook soms in n ander rigting kyk

anamoon replied 2732 days ago

het jy rerag vir Dandre gesteraand gesoen??

wie weet
ek wonder

anamoon replied 2732 days ago

jou kuier was super

dankii baie is bly jy dit geniet

anamoon replied 2732 days ago

is jy en gerhard uit

jha ni dat dit enige iets met jou tedoen ht ni maar jha ons is jys welkom om hom te vat

anamoon replied 2732 days ago

jy maak nie reg nie

ek ge chill daarmee

anamoon replied 2732 days ago

Amone jy is rerag n baie snaakse persoon wat almal laat lag moet nooit verander nie

dankii baie
en jy is natuurlik n mens met een amazing persoonlikheid
dm my

anamoon replied 2733 days ago

jy is weird
en niemand hou daarvan nie
en wanneer jy saam simon wissel lyk julle soos twee clowns

joh maar jy gee baie aandag aan ons dis baie vreemd
en wie se dis ni lekke om weird te wees ni weird is lekker
en ek en simon wissel ni baie saam ni so hoe sal jy weet

anamoon replied 2733 days ago

jy maki reg nie.

As jy so se

anamoon replied 2737 days ago

Mooi

jy 10000 keer meer

anamoon replied 2785 days ago

Keagan ??

ons spyy buddy nee ek grap hy is n kwaaikie daai kind haha

anamoon replied 2785 days ago

wat is karenza van jou

karenza is my beste vriendin al vir 10 jaar en ek is baie dankbaar vir haar in my lewe sy is nt amazing

anamoon replied 2785 days ago

Jy en jou goeie hart??☺️

jy en jou mooi woorde

anamoon replied 2785 days ago

WAT DINK JY VAN AANDSKOOL??
Gaan jy soet wees?????
Offf ga jy en daai vriendin van jou spyy?????

haha jy weet mos ons spyyy altyd op daai stoute kindets

anamoon replied 2785 days ago

?

ek weer wie.jy is

anamoon replied 2785 days ago
VIEW MORE