Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek is gelukkig nie 'n baie harerige mens nie.
Uncapped wifi. ✌
Myde.
To declare Christ my Saviour.
Ek trek die week Paarl toe. So dit hang alles af waar ek bly. Wil regtig graag weer. Het nog een jaar onder 20 oor. Love die club.
My Nico. Jou gemis die naweek seun. James King sal aangeskaf moet word. ?
Hang af wat my vrou dink...
Noem my sommer "wiefie".
Want tjomma. Hulle is nogal volwassr vir hul ouderdom en kuier djas saam hulle. Soooo jy wil vir my se jou pa van 40 het net 40 jarige vriende ? jy mors my data..
Bo.?
Op my bed. ?
Verhoging van die alkoholwet vanaf 18 na 21.
Dankie.
My mamma sê ook so.
Ok Shani.
Shani.?
Ek het vir Thomas huistoe gevat.
Die Mos is seker die enigste ou wat my ooit sal verstaan. Die Mos is die rede hoekom ek nog EJ's toe gaan. Hy is die rede hoekom ek af en toe nog 'n Oloffi sluk. Die Mos is Onrus en die rede hoekom ek weer gaan die jaar. Die Mos maak my gelukkig. Hy is my mancrush everyday. Hy is seker die enigste jonger ou wat ek ken wat my laat klein voel. Hy is 'n djas ou. Sal enige dag met hom kuier en wil graag eendag by sy huis saam met sy gesin braai en oor petrolpryse praat ;)
Ps. Marcel Geldenhuys is Die Mos vir die wat nie weet.
Nog nooit 'n kuier gehad nie.
Ek kan nie lees nie.?
Wel ek weeg nie 100kg.
Bench nie 180kg nie.
Squat nie 250 nie.
So nee ek SPUIT nie, sorry.
Dis net snaaks as mense die woord steroids hoor dink mense die ergste, society. ? mense moet eers wys raak met di noma ???
Ja ek spuit
Sal vir haar vanand 'n kiekie in die gimnasium stuur.
Ons is nou oud genoeg om in die tronk te slaap. Dis wat gebeur het haha
Ja. Anavar
Iemand raak kwaad ?. Nee nee. Ons het meer soos vriende begin voel. Niks met waardes te doen. ?
Ongelukkig lyk jou waardes te laag om naby haar te kom. ?
Jy's cool, Cassie. (kleinste in Catwalk)
Want ek is nie mnr HS Strand nie.? ?
Moeilike keuse ... sht...
Aahmmm.. hmmmm..
Jissie as ek nou moes kies...
Misha Erasmus ?? nou dais iets vir die oog as jy my vra..??
STEROIDS DIT IS.
No comment?? Ander ouens se p**** aktiwiteite is nie een van my prioriteite nie...
Ek onthou haar ja.
100% op R10 000...
Rather safe than sorry...
Ek dink nie hy doen nie...
Sal my pa moet vra...
I hear you are Thomas Taljaard.
Read the Bible and think about your question... God above all ??
Ek is lief vir jou.
Mense sê dit baie vir my en ek val altyd daarvoor.
Ongelukkig is dit nie altyd waar. ?
Lê en my meisie vashou. Maar nou het ek nie een haha. So dis bene gym!
.. dis een naam.. ons kuier apparently weer di naweek saam. Casbal ? (weet dis jy)
gehoop jy weet . lol . rustig buddy.
Vir nou. Bad Neighbors. Maar eintlik enige comedy met goeie geselskap
Lees vorige reply.
Moes google wat dit is... uhmm... nee??
Dog die vraag kom nooit.
Mossel
Nico
JJ
Tonie
Georgii boy
Schalk kwadraat.
Shayne
Anieke en Chanel is enigste meisies vir nou. (Sopas uit verhouding). Daar is nog baie ouens .. maar ek het die naweek met die oukies gechill so hul is vars in my geheue. ??
As braai een is, dan ja. ? maar neewat .. my talente stop op di rugbyveld seker..
Ons vat 'n permanent break.
Vrede in my hart.
Gelykheid tussen mense.
daardie twee was nou diep genoeg. Derde een is easy.
Ek wens vir aandele in KWV.
As sy ordentlik voorkom en volwasse optree. Age is just a number. Maar vir nou jak ek dit single ?
Masala steak gatsby. Without a doubt.
Ek antwoord alles. Ek meenbas mens nie dit antwoord . Wat is die punt dat jy op qooh.me is right??
Sy het my gelos. Sy was nie gelukkig nie.
Check maar browser hist. ?
Ps. Bene. ?