Visit this profile later to see if your question was answered.
Is dit wat jy vanoggend gese het toe jy jouself ini spieel gesien het? :-)
Wouldn't you love to know??? :-P
Danie, Flippie en Nadine
Mag ek net 1 kies?
Is dit 'n trick question???
Hou op kak praat Jozua
Hang af... Is dit my ma wat wil weet??? Lmfga
Jaja Lisa... Jy weet dit!!! Hehehe
Ek hou van my ma, my pa, my sussie en al my vriende en vriendinne...
I cheat a lot... In games lmfao. In a relationship? No ways!!!
Nope
Ek sal so reken
Ja ek sal. Ek love dit mos om iemand te date wat ek nie weet hoe hul lyk of wie hul isi lmfga... Maar aan die anderkant- dan is sy oki daar om my moeilikheid te gee as ek kak aanjaag nie hahaha
Hahahahaha