20
Replies
5 meisies wat j dink is baie mooier as wat hulle eintlik besef..
Daar is BAIE meer as net 5.??
Hoekom antwoord jy net sekere vrae en nie almal nie?
Want nie almal hoef geantwoord te word nie??
Wie wil jy graag ontmoet wie jy net oor die foon ken?
Landré en Wilma.??
Het jy al n date vir matriekafskeid?
Ek hetttt.??
Wie is jou beste vriendin, 2 op die meeste?
Anria.??
Daar's iets wat ek jou moet sê-Ons geheim....
Jy's mooi ??
Dankie vreemdeling, ek waardeer dit.??
Vrinn....❤
Jys die oulikste en vriendelikste?
Hou tog net op mooi wees asb tog??
Lief jou ❤? JukeKoekmoer
My dame❤
Jinneee maar ek's lief vir jou, weet jy dit??
Dankie dat jy en jou drukkies altyd skool soveel beter maak, jy's my favourite.?
Lief vir jou soveel meer mooiste.??
Wie is die persoon vir wie jy met enige iets kan vertrou? As daar meer as net een is noem minstins twee.
Anria Kruger,
Sharon Venter
En my ma.?
Dont ever Give Up ons This Person.
Which person?
Is daar iemant wat jou verstaan soos geen ander persoon nie ? Indien ja wie??
Ja, Wilma van der Merwe.❤
U interested in anyone??
Maybe, maybe not??
Wie is jou 2 beste male friends?
Ek het te veel om net 2 te kies.?
Cool..
Cool.?
* finger guns *
If i dm u.....will u answer ??
Yes i will.??
Het jy i stukkie en indien ja wie?
My geheim??
U r hot??
Dankie, eks seker jys ook???
What are you bad at ?
Whistling.??
Can i steal you forever?
Hang af of jy honde en roomys het???
VIEW MORE