profile img

Ané Louw

ane_louw2

Vra maar, ek weet jy wil

14 Replies

What makes your life worth living?

My friends and my family. So grateful to have them in my life?

ane_louw2 replied 2912 days ago

Bestt friendd in gr 5

Toe ek in graad vyf was,was my beste vriend Jana Swanepoel. Vandag het ek glad nie kontak met enige graad vywe nie.

ane_louw2 replied 2915 days ago

Beste vriendin in gr 6

Ek weet nou nie of jy bedoel nou in graad ses of toe ek in graad ses was nie??? Toe ek in Graad ses was,was my beste vriendin Zilke Kühnn. Vandag het ek nie regtig vriende in Graad ses nie.

ane_louw2 replied 2915 days ago

Opinion on paul roos

Weet nie regtig veel van die skool nie

ane_louw2 replied 2915 days ago

Opinion on girls high and bloemhof

Baja goeie skole. Ken 'n paar mense wat daar skool gaan en hulle sê dis heel lekker.

ane_louw2 replied 2915 days ago

Mooisteee???

Baja dankie maar ek is seker jy's mooier?

ane_louw2 replied 2915 days ago

Ehhee

?????

ane_louw2 replied 2915 days ago

Leer jy leke gurll

Ja nee. Want leer is mos lekker. Daai is 'n teenstelling

ane_louw2 replied 2915 days ago

Which high schools did you consider to go to ??

Durbanville and Bellville?

ane_louw2 replied 2915 days ago

How was the year 2016 for you , so far ?

Fantastic. High school has been so much fun and I have made so many new friends, Including my best friend. It has been absolutely amazing??

ane_louw2 replied 2916 days ago

Ekss sooo liefee jou, Ané❤❤
Dankie vir die water slukkiesss?.
?de Suné

Sunétjie. My hart loop oor van liefde vir jou. Dankie dat jy my elke dag laat lag en dis 'n groot plesier. Jy mag altyd van my water drink? Baie liefies vir jou my vriendin❤️❤️

ane_louw2 replied 2918 days ago

What's the dumbest rumour you've ever heard about yourself?

I don't really know. Will have to come back to you on that one?

ane_louw2 replied 2919 days ago

Isabel?

Super awesome meisie daardie. Ek is so liefies vir haar. Sy is definitief een van my grootste rolmodelle. Sy het die grootste hart en sal nooit iemand judge nie. Sy is so spesiaal vir my en ek is sooo dankbaar om haar my vriendin te noem. Sy is fantsties❤️

ane_louw2 replied 2919 days ago

Te veel liefde vir jouu❤️❤️ queeeen_B

❤️❤️❤️ Liefies vir jou ook my maatjie

ane_louw2 replied 2922 days ago