profile img

Ané Jooste

anejooste_xx

❓anything❓

112 Replies

What are you sick of trying to explain to people?

Stop overthinking

anejooste_xx replied 2522 days ago

Kan jy dalk daai youtube link wat op jou instagram bio was, hier op die qooh sit asb????
Dit was so cool ek wil dit weer kyk. x

https://youtu.be/L81CPHLTJsE
Ek is nie seker of jy die link sal kan follow op qooh nie, maar as jy op youtube gaan kan jy in tik: every summer has its own story. Dit is die een met Tia Crous se foto? Gaan follow haar op Instagram as jy nie weet hoe sy lyk nie??

anejooste_xx replied 2812 days ago

vibe jy en daniel?

Nee

anejooste_xx replied 2813 days ago

Alyssa?

So liefdevolle en snaakse meisie? Mal oor haar x

anejooste_xx replied 2813 days ago

jy en daniel?

Baie goeie vriende???

anejooste_xx replied 2813 days ago

Hoe sal jy jou en Greta se verhouding op die oomblik beskryf?

Gooooood❤️❤️ Was nog altyd en is nogsteeds baie lief vir haar????

anejooste_xx replied 2813 days ago

Chaney Lepn?

Love ha? Moet defnitief planne maak??

anejooste_xx replied 2814 days ago

Wies jou geliefde op die oomblik

Nee wat eks heel rustig?? Ek voel ek is op n tyd waar ek die heel minste iemand nodig het⚡️

anejooste_xx replied 2814 days ago 1

Jeannie?

Beste suster?? Sy lag altyd vir my lame jokes en help my met al my nonsens? Baie dankbaar vir n amazing suster soos sy x

anejooste_xx replied 2814 days ago

Malani Durand??

Wonderlikste meisie wat haar liggie vir Jesus so helder laat skyn? So lief en trots op haar?

anejooste_xx replied 2814 days ago

What do people brag about that you don't find impressive at all?

Money ?

anejooste_xx replied 2815 days ago

wat het tussen jou en rueben en tussen jodi gebeur?

Nee ek weet nie? Ek dink ons is almal nog pelle?

anejooste_xx replied 2815 days ago 1

Met wie was jy close maar nie meer nie ?

Mmmm ek dink ek en Jodi was altyd closer, maar dis nou baie moeilik want ons mekaar rerig min en dis sleg. Maar ons is defnitief nogsteeds BAIE close, maar nie meer so close soos altyd nie x

anejooste_xx replied 2815 days ago

Met wie wil jy closer raak ?

Mmmm daar is baie... kan rerig nie nou aan iemand spesifieks dink nie?

anejooste_xx replied 2815 days ago

Hoe ken jy vir franco marits

hy het in my straat gebly toe ons jonger was

anejooste_xx replied 2815 days ago
VIEW MORE