31
Replies
Who are you thinking about as you answer this?
Armando because my friend were talking about him lol =D
Wil net vi ju se , jy is bja awesome , weird maar kwl , en i wish u da best!! :)
Dankie sal jy my gins doen en se wie jy is ek dink ek weet maar se my asb
Het j n bf en as j het wat is sy naam en as j nie het nie op wie het j n cruch
Ekt n ou sy naam is Jaco
Wie jw ware vriende
Nadia van Eeden <3
WhazuP
The sky that's what's up
Nee dt isi jaco ni pfff ahhaaha ok uit gevang dt is ek
Hahha ek weet skat
Se my wie is j ou wnt hy is moer lucky om j te he
Awww haha jys my ou jaco lol ek weet die is j
Wi is j boyfrend of man as ek soo moet se ?
N oulike ouQ :P
Whats her and his name?
Sorrie not telling
Did u ever fall inlove with 1 of your friends boyfriends?
Yes
Hi wou net inpop en se lief ju maat... En vr liewe JesuS danQ se dat hy vemY so awesomE maaiQ gegee het soos jнγ̥
♡ BaDgiiRlaQii
Aww dankie my Eli beerQ eks baie lief vir jou ook <3 dankie vir als
Van wie hou jy in die klas wees eerlik
Ek gani se nie as jy my ping sal ek jou miskien se as ek jou vertrou (wink wink)
Hori bra....jy♡ kni sulke **** wil vra nie!!!!!!!...gedra ju seblief... As jhy nie iiets behoorliks kn vra ni moet niks vra ni!!! BaDgiiRlaQii
Dankie Eli
Hoe foelit month slke groot boo*z te he?
Dono what a weird Q
Hi my angie Ek weet jhyT vanaNd bja op ju mind en ju harQii iis bja seer... Maki saak wat gebeur ni onthu nt een ding eks poen lief ve ju ne en ek sal altyd hier weC as jhy iemand nodig het om mee te praat. I'm all earS • Lief ju tonne balonne Elii BeeRq BaDgiiRlaQii
Dankie my Eli eks baie lief vir jou ook dankie vir als wat jy vimy gedoen het ek wardeur dit poen baie ek gaan jou miss Elizabeth :(
Niks ek prt mt jou op bbm maar =D
MenSe meT huL Groot IK's moet groot word * not interested * ne anG...
Ja rerig dis dom
Lyk my juw QoohMe is net So stiL soos mYne al waNE meNse mY ietS vra iis As "sekere menSe" se meiCs my uit**** en as hulle Skirwe goed vra =)) BaDgiiRlaQii
Ja nee kyk Elizabeth dis kinderagtig
Heya my ang ... Ekt well ni n vraag nie maar wil se jyS n aweSomE kwAggA en jhy moet so AwEsome bly. Lief J0W... BaDgiiRlaQii
Awww dankie my Eli eks poen liefe jou my kwagga love yew lots more than jelly tots <3
*//...!!
Hey AnGs ek wil net vra as jy n prys op my en my man se liefies vir mekaar moet sit hoeveel sal ons liefde kos?*//....*
Jy sal nie n prys op julle liefde kan sit nie dis teveel werd
Ang eki geskryf your *exy nie.... Kol BaDgiiRlaQii
Omw oky dan wie
Comman girl don't be like that you and me comman let's go
Uhmm... Nee hoe moet ek weet wie jy is anyway
As iemand jw die vraag vrae om dt te doen sal jy jah se en dit doen ? En wie laaik jy die meeste ?
Nee ek sal nie en dit hang af wie jy is voor ek jou se van wie ek die meeste hou
HheEYy mYy aNGSS..miSs jOWw en EeK dInK diSs tYd OM wEeR plaNNe tE MAaKk..eKk heT NnEt kOMm iNlOEr Aan geSieN jOwW sTaTs mYy MaAKk GraPiie:) lOVieSs yOUuU...bAJJA aNGSs kiNd..
Dankie Amo ons moet rrg plan maak se net wa en wane dan is ek da love yew 2!! Lekker aandQ verder
Your *exy
Pffft dankie (Elizabeth) =D
Awe awe en awe ma se kind nelmontaylor
Ja my noenie =D hahahahaha het jy geweet jys ook jou ma se kind (surprised face)
HelooZ my angiie.... Ek heti n vraag nie maw wil net se ek vrek liefe ju my maat.... :) BaDgiiRlaQii
Love you 2 Elizabeth
What happens when we die?
We don't live anymore =D
Hey mii pof adderQii weeni wat om te vra so ek gn vra* HKM het ons sulke Danm Mooi oe!!!!!!!!!
Pffft Hey pof adder wurm hahahaha uhmmm wonder ook (thinking) Lol liefies jou
VIEW MORE