profile img

Anina

aninaq

Ask me anything you like anonymously

167 Replies

If you could change a few things what would you change?

There's a lot of things that I'd want to change!! But some things you just can't change!

aninaq replied 4088 days ago

Hoekom is jy en Nathian Uit?????

Daar was ni 'n actual rede ni , ons albei was sekr net dom!! Mar ja!!

aninaq replied 4088 days ago

Jy vra dat mense jou iets vra maar dan is jy soo kortaf met hulle???

As hul die vraag mooi duidelik stel kan ek met meer volllllllledige antwoorde antwoord!! :)

aninaq replied 4088 days ago

Ok jammer Nathian. Maar julle was saam en toe nie meer nie??

So iets!!

aninaq replied 4088 days ago

Plaas se jy nooit ja vir hom nie ek sou jou soveel meer gelukkig kon maak

Ja vir WIE nie??

aninaq replied 4088 days ago

Hey hey!! Just want to say you must enjoy your weekend!! And have a great time!!:) Nathian

Hayyy you!! Thanx!! eNjoy your weekeNd!! :) :) :)

aninaq replied 4088 days ago

Nou wat het tussen jou en Nathan gebeur?

Sy naam is NATHIAN! Met 'n "I" ,, en nx ht gebeur!! ¯_(ツ)_/¯

aninaq replied 4088 days ago

Hoe het Nathian jou uit gevra??

(In a nutshell) Ons was by my Tannie se gastehuis opi berg wat oor di hele dorp uitkyk,, 2 neem ons fotos vir di dinee, (aand van die dinee) ..2 se hy vimy baie oulike goedjies in engels!! En 2 vra hy my! :).

aninaq replied 4145 days ago

Did he get your heart...?!***

What heart where?

aninaq replied 4145 days ago

Hokkie seisoen is nou verby! Mis jy dit of wat?

Natuurlik mis ek dit!! :)

aninaq replied 4145 days ago

Maak 'n lieQ op en sing »skryf« dit hier :) ?

Daars 'n Kaktus imy vistênk , Ja , Ja , JA!!! :)

aninaq replied 4145 days ago

Hoe is Nathian as n ou? Sien jy dat julle n lang pad saam gaan stap?

Hy is ampr als wt ek in 'n oukii soek!! :) ,, ek sali ni kan se hu di pad gaan wc ni!! Sal mar sien!! :)

aninaq replied 4145 days ago

My meisie!!!:D
Wou net bietjie op jou Qoohme my merk los!!
Jys rerig die beste!! En eks mal oor jou
I appreciate the person you are and couldn't be more happy
Nathian..:p

My oukii ! Wow jys rrg baie oulik!! Dankii viri merkie!! Ek waardeer dit en vir JOU baie!! :) misssss juw!! Xxx

aninaq replied 4145 days ago

Waving my hands and saying goodbye cause things will never be the same*

Haha uhmmm okay?!?

aninaq replied 4161 days ago

Maar hys n romantiese seun ek glo hy sal n mooi manier kry.! Moet net nie sy hart breek nie!

They call me heartbreaker....!!

aninaq replied 4202 days ago
VIEW MORE