《True beauty comes from within》
144
Replies
Roses really red
Violets very vlue
I is irrelevant
You youthful yam
Alliteration are amazing
talent
Now I really need u in my life
yes cameron 😂😂❤
I need you in my life
hehe yeah you do 😂❤
Jy is n natural beauty gurl
Don’t die your hair a lot
People who do ,are very up and down in life🤔
dankie ❤ nie van plan om dit te kleur nie x
Sketch in p#pic that why ask if
You are a Artist
Never mind
I see , no I don't do art x
I’m random lol
I 🤤 wen I walk passed u
Just your beauti caught my eye
But after that pass fast
I got interested in the person behind the
Beauty
Vistaan jy
👊🏼 Instawet
wag wat , wie is jy 😂
fokken beautiful
uh dankie😂
Trek wat?
Trek draad ?lol jokes
Hey cute bookworm
Stunning hair
wat😂 wies jy😂
why aren't you answering my dms baby
jys scary
rumour gehoor dat jy trek
yes x
Kan ek jou nom kry asb as ek jou dm
Stuur insta naam asb $exy❤️
nah x
Jy so oulik wens ekt jou geken🙈
aw dankiee x ❤❤
Wats jou instagram naam
anja.vzyl
Heyy kan ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik
sure ? x dm ❤
Have you ever been in a situation where you drank a lot of water/tea/soda expecting to spend the day at home, and your parents unexpectedly made you go out with them?
no
I love your hair
thanks x
los vir sa en kom bietjie australie toe
mis julle
tempted
hoe ken j v ruan . hy praat baie v jou
klein neef ❤❤
stel jy daarin belang om my girl te wees
nah , dm tho
hoekom is jy en f uit ?
ons het besluit dis beter so x we still close❤❤
is jy en franco nog saam ?
nee x
Gaan jy en Franco uit
yeh
elna??
sussiee?❤ true cutie x my red head maatjie❤❤ love you x
michaela??
super mooi smile❤ way te oulike persoonlikheid x altyd daar vi almal❤❤ so baie liefies x
wanna pull ?
rather not❤ het iemand x
Wanneer gaan shop ons ?? Symi
binnekort?❤
Ons moet planne probeer maak? Symi
altyddd❤❤
Love you ? Symi
love you more❤
Hoe is jy vriende met elna. Sy’s n btch
wat het elna gedoen om dit te verdien ? ❤
sy's n great mens❤❤ dm asb x
jyt P**$ mooi oë???
haha thanks??
en was jhy daar ?
ja ekt by haar gelê in hosp❤
wanne is jou mamma oorlede
9 Februarie 2018
wat sal jy altyd van jou ma onthou
alles❤
mis jy jou mamma??
ongelooflik baie❤
is jy jaques se niggie
nope?❤
follow my ?
wie is jy ? x
jy en franco is sooooo goalsss
thenkss x?❤
kan ek bridesmaid wees by jou en franco se troue
uhm ? ??
Ons moet planne maak ❤️ Symi
asb❤
Miss jou- planne soon x❤️?
jaaa dm ❤
Hkm werk jy en franco saam?
verstaan ni nou ni ? x dm❤
Mis jou❤️❤️
omw mis jou ook ❤❤
anjatjie! Ek mis jou x
aww mis jou meer❤❤
Queeeeennn ??? , you slay ???
aww thenkss ❤ dm ? x
jy en f Is so cute omg
thenkss x ??
Hey jy klink na n amazing menensie en jy lyk soos n pragtige mensie mag ek dalk jou nr kry se net as ek jou moet Dm en as ek moet stuur my jou instagram naam ???✌☺
anja.vzyl
Dink verskriklik baie aan jou❤️
Baie dankie❤
Wat het met jou ma gebeur ? Hier vi jou nê
is jy ok ?
Sy het ń aggressiewe maagkanker gehad en die dokters kon niks meer doen om haar te help ni x Baie klein dingetjies het ook ń groot bydrae gehad❤ ons het haar ongelukkig verloor?❤
Your greatest accomplishment?
No idea x
Plans for 2018?
Lots and lots and lots?❤
Werner B?
Ken nogi so goed ni x klink na n oulike mens♥
Wat sal jy doen as ek besluit jou te soen x
Jou ni terug soen ni❤
How much money do you want right now
Nothing, money cant buy the things I want x?❤
Enige planne vir die vakansie ??
Hartenbos?❤
Hey
Ek het jou vandag gesien by waterfront en ek wil net se jyt n super cute lag ?
Jou oë en giggles het my dag gemaak??
Aww dankie so baie?dis te cute ?
jy moes kom hello se?❤ dm x
Ek weet dis laat en jle is seker al oor dit
Mar ou liefde roes nie
Ek en boeta het vrede gemaak en ons is chilled so kan jy net soos asb ophou met al hierdie qoohs? dm asb dan sorteer ons hierdie uit❤ die ander qoohs wat ek neem aan jy gestuur het, is ni iets wat di hele wereld kan sien ni so eks jammer maar ek gani op daai comments reply ni x?
Oulike boutjies?
Eyy ek weet neh?thanks tho?❤
Kiss marry kill
Daniel
Frnaco
Lander
Kill hulle almal?jks ek weeti❤
Kom ons gaan drink n koffie iewers
Table bay hier kom ons?❤
What is the worst decision you ever made?
I dont make bad decisions??
Jittetjie
Kak oulike lyfie x
Uhm? thanks I guess??❤
Fokkkkkkkkkk??? bonerrr???
Ayye?? rustig rustig
What did your last relationship teach you?
-don't get too attached ?
Catch flights, not feelings ?❤
Are you eeger to date someone rn??
Nahh x❤
What did you do that messed up a relationship?
Ahh damn..?
It wasn't me???
What did your last relationship teach you?
uhm..little personal ?❤ dm if you reeally wanna know??
Hoekom sny jy ni ook jou hare ni
Dink gou weer oor wat jy gese het??
Nahh kani myself met kort hare imagine ni??
Body body body
Ahh thanks thanks thankss?❤
Beauty tips??
I don't share??❤
Sal jy met my uitgaan❤
?nahh
Jys genoeg om enigiemand jealous te maak goeie dôôônner??
Ahh thanks ?❤
Verskoon di hele Boeta ding. Soz ek weet dis bietjie laat mah eks nogsteeds vies
Wie de hell laat glip iemand soos jy deur hulle vingers
Meisies soos jy is skaars en n ou wat saam met jou is moet moerse bevoorreg wees? jys n great mens anja, werklikwaar
Aww dankie so so so baie❤ beteken rerig baie?❤
Waar is jy di vakansie dat ek kan kom kuier??
Hartenbos?
Jy is so n oulike meisie en ek sal enigiets doen om jou te kry?❤
Aww dies so cute?❤ dm x
Was jy al in n vaste verhouding?
???
Jean?
Uhmmmm
Friendss❤
Oë goals mah mynes beter?❤?
Hoekom is jy so wit
Eks Snow White se kind??
Maxi?
My storieverteller?? sounder maxi sou ek ni al di skinderstories uitvind ni?neh max??
Hoekom lyk jy so honger heeltyd
Want ek is
Beste vriend
Te veeel! xx
Ek heti nog vrae ni
cutiee x
VIEW MORE