Visit this profile later to see if your question was answered.
maak dit saak?
Ek's okeee dankie ?
Sodra ons kan ?
Eet nie brood nie, so sal nie weet nie ❤️
sal jou laat weet as ek weer 'n uber nodig het ??
sal jou laat weet as ek weer 'n uber nodig het ??
Eeshhh ? ek love hierdie ??❤️
I won't bite ❤️
Awh thank youuu ❤️
Maths, Business, Physics, Accounting and dramaaa
jy wens ❤️
oo nogals ?
singleeee
oor 9 maande ?
dm me and find out ?
wanneer jy wil gaan ?
dm my en vind self uit ?
dankie bbg ❤️❤️
nee ek self weet nie ??
atleast stem jy saam dat ek bad is ??
oo ja ? ??
nopeee
is wat waar ? daar is deesdae baie stories oor my
obviously ?
dm my x
yayaa ? but just for a while x
dankie ❤️ dm assebliefies ❤️
oh my soul ? hierdie maak my daggie ?? sooooo baie dankie ❤️❤️❤️ dm my groot groot groooot asseblief ?❤️❤️
really fun and yours ? ❤️
so gou moontlik ? mis rerig julle almal ?
koek en teeee ?
een van die dae ?
rerige oulike vriend x waardeer sy vriendskap , is nogals cool behalwe dat hy dink dis sesh, maar dis eintlik shesh ???
tussen 5 en 10 km, hang af hoe ek voel die dag ??
if it doesn't challenge you, it won't change you ✨
yashh x kom kyk, dis die 24ste en 25ste ❤️??
ugh ?
cool vriend x lank laas mee gepraat ??
ek's rerig nie so maer nie ❤️ maar dankie tho x
probeer net gereeld te draf, en wees gemaklik in jou eie lyf ?❤️
I'm not, but thanks ?
ek dink jy hoor verkeerd ? ❤️
uhm, seker omdat sy soos die beste mens ooit is ? nie dat dit aan jou daak maak nie, want dis my lewe en ek kan vriende wees met wie ek wil x ?
want sy's altyd daar vir my as ek haar nofig het, sy is amazing en ek kan nie sonder haar leef nie ❤️
omww ?? fave mensie, soveel liefde vir haar ??❤️❤️❤️
idrk ??
amazing mens ?? stem altyd saam met my oor alles ?❤️ soveel liefde vir die kind ❤️❤️❤️
mah best fwenddd ?? mooiste en gaafste mensie wat ek ken ?? soveel liefde vir haar ❤️❤️ kan nie wag vir volgende jaar nie ??
preach ❤️ dankie babe ❤️❤️
baie liefde ❤️❤️
trueee ???
awahh tjom ?❤️
ek het baie, kan nie kies nie ??
uhm ? ek weeni ? ???
uhm, ya ons is weer vriende, ek en sy is noual 6 jaar vriende, ek gaan nie net die vriendskap opgee oor 'n stupid fight nie ? sy is rerig nice, en het 'n goeie hart, dis hoekom ek met haar vriende is , sy ondersteun my ook in alles wat ek doen
uhm, ek weeni ? ??
uhm, ek het nie altyd tyd vir qoohme nie, so ek gaan soms offline
nie geweet dit is 'n probleem nie? ?
yayy ek is terug ???
no idea ?
gohealth, maar ook net as ek tyd het ?? anders draf ek maar ?
ek het so 3 baieeee close vriende
al 3 is al meer as ek dink soos 3 jaar ??
close vriende ?
hey hey anonymous ?
aii nee mann, kom praat met my ?
perdry en hokkie ?
daar is nog nie iets nie, maar hy is probably oppad ?
dat self-love nie selfsugtig is nie ❤
omdat daar 'n paar mensies is wat qoohme gebruik om mense af te kraak en dit was nie vir my reg nie - en is nogsteeds nie, so dis hoekom ek net vir 'n kort tydjie weer online gaan wees ❤
Ko-Ed*
16 Februarie ??
bungee jumping ?
Aanvaar jouself en wees gelukkig en gemaklik in jou eie lyfie ❤❤
hulle is rerig amazing ? kon nie nie beter vra nie ?
yes yes anonymous ?
dm me x ?
awh babeee, I miss you so so sooo muchh, you don't understanddd ❤❤❤ I can't for the 30th of Marchhh ??
omww, my 2de helfteee ?? onbiologiese sussie, beste en mooiste mens op die aarde? deffs my
rolmodel ❤❤ soveel liefde vir haar, kon nie vir beter vra nie ??
mooiste mens met die mooiste persoonlikheid ??❤❤
baie oulike mensie, soveel liefde vir haar ?❤❤
yes yess ??
dankie ??
kom HSD toe mannn ?❤❤
mis jou, sien amperr ❤❤?
groot waardering xx ❤✨
wees net jouself ?