profile img

anja morland

anjamorland

ask me anything.. ek dare jou

200 Replies

Ek kan nie glo dat jy nog nie jou eerste soen gehad het nie. Maar RESPEK girl. Hou daai vir iemand spesiaal ja. ??❤

oi... ai... eish... ongelukkig was ek gecurse met goeie sarkasme.. ??

anjamorland replied 2413 days ago

Is dit jou natuurlike haar kleur? Dis baie mooi

yess dit is ! (die bokant tho)
die onderkant is kinda geombre maar ek wil baie graag my hare donkerder kleur ?!

anjamorland replied 2413 days ago 1

So about that Gumbo?

sunday lunch ????

anjamorland replied 2413 days ago

wat dink jy van vian en sy nuwe girl?
baie random

woah.. random, but I'll answer.
short and sweet. baie oulik en hy verdien om gelukkig te wees. al wat ek ooit wou hê ?

anjamorland replied 2413 days ago

beste vrystuk?

nog nie my eerste soen gehad nie x

anjamorland replied 2413 days ago

Jy is soo mooi??
Kan ek jou dalk vatt??x

jy kan my vat op n date yesssss?

anjamorland replied 2413 days ago

Blaas my ??x

geweet my tee kon praat ??

anjamorland replied 2413 days ago

Hii

hi.

anjamorland replied 2413 days ago

What are you good at ?

wellllllllllllll
baie goed

anjamorland replied 2954 days ago

Wow you're really pretty. #kindperson

thank you kind person ?

anjamorland replied 2958 days ago

If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?

uhmm...

anjamorland replied 2959 days ago

anja ❤️
jys sterk forget the haters girl cuz someone loves yah ?

lekker miley cyrus daar ?
dankie dude i appreciate it ❤️

anjamorland replied 2966 days ago

Dit is okay .. ek sal daai dm besigheid skip , net gewonder of jy die verhouding se "gevoelens" óók op social med. sou deel ? Net snaaks hoe mens so vinnig kan aanbeweeg ☝?️

nee ek gan nie want dit niks te doen met enige iemand nie ?
niemand sal verstaan behalwe ek en hy nie so toodles los die subject nou toe ☺️

anjamorland replied 2966 days ago

Watse ander goed het gebeur dat dinge so verkeed geloop het? die man vir jou n promise ring gekoop girl..?

dm my xx

anjamorland replied 2966 days ago

Mees Aantreklikste?
Beeldskone?
Cuteste?
Hotste?
$exyste?
Oulikste myc?
Ek dink jy kry die idee wat ek di k en misk wie dit is..

ek weet wie jy is ?
dankie ?
but jys moooooier tho ons het al hieroor gepraat ?
gan leer jy skryf more ???

anjamorland replied 2966 days ago
VIEW MORE