If you want me in your life...
Prove it??xxx
147
Replies
Hy het vir ons almal gesê hy gebruik jou net skat
Wi is "ons"?
Divan ,so ek hoop jy weet dit net dat hy van jou gebruik skat
Oh okay
Hy sê hy gebruik jou net,,skat?
"Hy??"?x
Hy is oor jou
En hkm se jy so?❤?x
Hierdie mense moet jou uitlos en ñ lewe kry
Dankie??x
Hulle verstaan dit duidelik ni??
Are all these boys in your school?
Yess???x
Jyweet jy verdi3n hom nie Anke!
Danki❤x
Check jou spelling?
Hy sal nooitvir jou gannie
Dankii❤x
Is jy en Divan ni meer iets nie
Se jy my❤
Jys goed in verspring??
Dm pls??x
Oo wag daai is ook verby
Oh okay❤x
Onthou mens hou van een ou op n slag skat
Noem een ou vn wi ek "hou" skat?❤x
Liefde ???
Wat daarvan??x
Bly plat op die aarde skat,, onthou jy is nou eers gr.8 xx ?
Hou op jou naam hide skat?
Onthou dis common?x
What sport do you do??
Netbal✔
Atletiek?
Doen jy verspring??
Jahp??x
You're beautiful?
Dankie bja??x
Het dt nodig gehad??
Watse eienskap like jy in mense?
Weet wat jy wil he?...
Moeni my tyd mors ni?xx
Would you date an older guy?
Yass?x
Wies pieter? ??
Ek wil ook weet??x
Jys beeldskoon??
Moeni jou naam hide?
Mar bja danki?
Is dt waar dat jy van van pieter hou ??
Pieter?
Babee??? Ons gaan nou nie uit nie hoor
Ag darlingg...
Jys myy pel mann?x
Damnn so dis waar die drama is
Wt bedoel jy babee??
Guess who this is
Don't wanna?
DM me?x
Hoekom hou jy van al die ouens waarvan jou vriendinne hou ?
Okay nehh?
Lyk my jy weet so baie..
So noem een ou waarvan ek mos nou "hou"??
Hou op jou naam hide,as jy so baie te se het?
En ekt dit al n hele paar keer duidelik gemaak dat ek net van EEN OU HOU❤x
You dont deserve thiz drama girly!#
Thanks babee???x
No one like you because you LIKED and maybe still like to many guys at once *
If you don't like me,remember it's mind over matter?
I don't mind?And you don't matter?x
Los hom net dit gaan nie werk nie en ek praat van divan as jy ni weet nie?
Jealousy isn't a good thing babee❤
?PS
If you don't like me and still watch everything I do...
You are a fan???x
Asseblief loss HOM net??
Wie is die "HOM" waarvan jy praat babee??x
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
School❤x
How ya feelin?*
Beter than ya??x
U hve a stalker??
Good thing???x
Julle is n mors van tyd julle gaan nooit uitgaan nie . Hoekom ?? Want dalk hou jy van te veel ouens op een slag. En al het jy nou een gekies (of nie) maak dit nie dinge beter nie
Oh okay??x
Jy weet duidelik nie wat angan ni?so kom ons los dit so..
Jy mors jou tyd om elke keer sulke lang qoohs te stuur❤
Want dit verander niks ni??
Mar as jy dink ek hou van bja ouens...
100??x
Want ek is regtig min gepla oor wat jy dink❤
Is jy oor hulle
'Hulle'???x
Hy sê jy's nii die moeite werd nii!!*?
Okay?x
Hanru hou van jou**
Oh okay?
So piet ?
Ja?
Amazing pel?
Huw hanru vj??**
Hy mag nie se ni?
Ek joke...Ons is pelle mann?
Dink jy divan voel dieselfde oor jou as wat jy oor hom voel ?
Hoe voel ek??x
Divan hou van myh?
Oh okay?x
Jys nogal n oulike kint?
Ek seker jy is ook??x
-kinttt??
Hou op om op elke seun se gevoelens te speel .hou op om almal te beskuldig oor dinge wat jou skuld is . Los die ouens nou bietjie uit toe * en ek is dalk jou GR8 vriende babe maar ek kan net nie langer oor die stil bly nie
?❤x
Ek kry juw jammer jy hett baiie drama met seuns.
But why?
En sterkte?
Ek weni...
Mar ek kan dt hanteer?x
So moeni wrry ni??
Hoe lank is jy?
Weni?x
Is da n rede hkm jy vra??
Hanru?
Een van divan se pelle?
Kan ek divan se nmmr kryh toe??
Kan jy n lewe kry toe???
As j sy nr wil he DM hm....?
?xx
Eks seker jy sal regkom...
Babeee?❤
Have you ever peed outdoors on a school trip?
No?☝
You're hot as fck!! Like damn! That body of yourzz!!
Oh okay??x
Really pretty tho??
Cool?...
Thx??x
Anke, die mensies ne? Jis hul is so depro omdat hulle nie hul eie liefdeslewe het nie, dan kom krap hul in joune. MENSE KRY N LEWEE❤❤❤ Anke het n amazing besluit gemaak en sy het nie vir s*ckish advice gevra nie, so los haar uit toe? Eliskejvuuren
Awww mann❤
Jys stunning?xx
Ek like ju al kla...
Bja dankii?
Ek wens almal kon dt raaksien??x
Jy weet....TEEN DIE TYD raak dt nu rerg bieq common?❤?
Your making a mistake with Him❤? your going to get hurt just leave it , it will be the best for both of you.please I know him years now ,he WILL do something to hurt you like not making time for you and never listen when you need him the most
Sorry to say this...
But you wasted time doing this❤x
In life there's always going to be someone who will get hurt...but that's why you will get stronger...right?
And at the end it will all be worthy❤x
Don't worry about my problems?...
You say you know -him-
So if you were a good friend...
You wouldn't be doing this...
❤❤x
Describe your hapiness in one word?
Him❤?
Hey my engel-kabouter ??
Wou net vir jou sê jy is amazing en ek kani wag vir al ons adventures ❤?? Van - Ekke ... "C" ?
Jyyyy iss goals man❤
Stunning mens
Binne en Buite for sure?
Ek super bly jys deel vn my lewe??
Top 5 vriendinne?
Meer ss Top 10....
Mavellous girls???
Speel jy hokkie
Nope...
Netbal??
Anke, babee?? moet jou nie aan di ander Qooh's steur ni!!!❤❤
J is amazing!!?
Moet dit nooit vergeet ni!!??
Eks soooo baie lief vir jou❤??? leone_heenop_xx
Dnki leo...
Mar eks min gepla
Lief ju ookk❤
divan hou niw meer van jou nie!
Oo ok?
Is dit makliker om op IG te chat as op wats app
Ds bja random...
Ht jy n rede hkm j dt vra????
Wats dit met jou en "babe" of "babes"...word groot toe
As dt ju so bja pla...
Hou dan op om my gd te lees?
Babeee...??
Hoekom het jy so baie probleme
Met ouenns✅?
Ongelukkig kan ek dt ni antw ni
Srry babe...ek wil ook weet??
Kan ekk jou nmmr kry?☺
Om wt mee te dn?
Do u think ur a gud friend??* ?
IF you were one of my friends...
You would have known❤?
What specific thing do you dislike about people?
When they don't know how they feel???
Is jy en Louis saam???
Nee..
Is jy en Louis saam???
Nope...
Anke❤...Baba jy is soos goals ?oh my soul? ...ek waardeer jou❤...soveel liefde?? xx_inamari_xx
Aww Ina babeee???
Elke oomblik saam jou is ń fees ? Too much love ?❤ C + A
Awwww....
Jys stunning mannn?
Te veel liefde vi ju?
Is j altyd eerlik??**
Ja..
MAAR
Ek sal sommige goed vir myself hou om die persoon vir wie ek omgee te beskerm?
Do you sometimes pretend to be someone's friend just to know stuf??
Maybe if you were one of my friends...
You WOULD have known??
Graad 11 seuns wat jy graag beter sal wil leer ken ?? ???❤
Ek ken ni rerg gr11 seuns ni..
Soo nee...
Nie op di oomblik nie??
Okei dan wies al jou vriendinne??* ??
My 10?
Gr 8 babes???
Girlss?
Colene
Liza
Monique
Ina-Mari
Leone
Mieke
Karli
Engela
Mariska
?Marvelous girls
Do you owe anyone something...??*
Maybe an apology..
I will see how I feel??
Jy is AMAZING Anke!!!!??❤
Baie baie Dankie vir jou vriendskap!!❤?
Ek wardeer dit Baie!!!!???
????? leone_heenop_xx
??????
Jy is AMAZING Anke!!!!??❤
Baie baie Dankie vir jou vriendskap!!❤?
Ek wardeer dit Baie!!!!???
????? leone_heenop_xx
Altyd my maaiq??
Jys n een stunning mens xxx
????
Wie is jou beste vriendinne in Ferdies? Noem 5 (as jy soveel het)?
Babeee....
Net so by the wayy...
Ek het baie meer as 5 vriendinne??
When do you know you're in love?
Once you’re in love with someone, it’s hard to remember how you lived without them.????Of course, you were alive before you met this person, but you really didn’t start “living” until the two of you met??
Who are you currently ignoring and why?
No one?really..??
Het hierdie mense nie hulle eie love life of wat is hulle so doenig in joune? ???
Dankiii??
Presies hu ek voel???
Hoekom het jyw nie i ou nie!?*
Vraag vi n anner dg???xx
Ek like jou niew!*
Aww thx babee?
Love the haters???
PS hou op ju naam hide?
You are like the hottest girl in the world... like damn... you're hot as fck!!
??
Hou divan van juh?*
Weniii
DM hm?
Please be honest . Do you only like one guy??
Have A LOT of friends?
But I only like ONE guyy??
Gaan jy+divan uit?*
Nope...
Jy maak 'n fout met Dívan!**
Oh okay
What is something you need to get off your chest?
My feelings?
Gunsteling fliek en hkm??
Afr-
Vir die voëls?❤
Eks mos n skêr mens??
Wat sal jy dwn as n graad9 ou jou uitvra
Dnkni ek sal jah se ni???❤
VIEW MORE