Visit this profile later to see if your question was answered.
Moerse groot dankie ,eks seker jys netso beautiful sterk en amazing ❤
Niks🙆♀️
Baie dankie waardeer dit xx❤
Die beteken so baie ,ek waardeer dit baie dankie x 💛
Jy ken my van geen kant af nie ,ek ken jou ook nie ..glo my ek wil nie ekt baie beter vruende en vriendinne!
So asb hou nou op met die ekt niks gedoen nie
Gaan lees jou Bybel jy het dit nodig xx
En tog antw jy nog steeds
Sooo ironies en jy daal laag deur jou naam weg te steek😂
Okay.
Anyways dankie dat my lewe sooo belangrik vir jou is dat jy my die heeltyd kan sleg sê en kan qooh.me..
Ohh en dankie dat jy soo baie tyd het om op my te spandeer hoor !
Presies wat is jou probleem met my dude ..ekt niks gedoen nie en jy vat my aan like wtf ,dis kinda fcked up om ju naam weg te steek,dit is wat fcked up is want jys te sht bang om my te dm en my te face
Dm my wat jou probleem is 🙌
En ek gee niemand n slegte naam nie jy maak jou naam self sleg btw
Charmingwolf
Jy ken my nie so ,vat jou kommentaar en fok of 🙄
👍
Gaan lees weer jou sin dan sal jy verstaan ,jy laat dit klink asof ek los is ,maar anyways dankie 🙆♀️
En moenie so gou jou moer strip nie tho x
Ek wil ook nie leilik wees nie nehhh ?
Maar nee dankie 🙌 kry bietjie manier dis net af !
Soo amazing mensie x
Baie baie dankie waardeer dit baie 😘
Jys amazing x
Praat van twee gesig ,jy steek jou naam weg ?
Jy kan oordeel liefste onthou net om perfek te wees neh😘lekker aand x
Verwag jy ek gaan sulke goed antw x
Mors nie my tyd op n mens soos jy wat soo siek is nie x
Jy kan oordeel, dan moet jy net onthou om perfek te wees x
Nee party mense het n gesig vir elke dag van die week 😘
Moenie oordeel nie liefde x jy ken nie my nie x
Oh ja nee kyk jy is mos perfek kan niks verkeerd doen nie
Vloek ons almal nie ?
Niemand is perfek nie,almal het hul foute
God het aan die kruis gesterf om ons te vergewe vir ons sondes ne ? Of is ek verkeerd ?
Asb voor jy aantuigings maak en jou naam wegsteek kry jou feite agtermekaar 😘
Met harde werk en vertroue op die Here ..lyk ons kanse baie goed 🙆♀️
Awww die maak my dag ,baie baie dankie x bly wie jy is❤
Jys oulik dankie baie x
Dm my ..en ja as ek weet wie jy is kan ons defs kuier xx
Goeie een 😂🤗en dis n goeie vraag 😂
Aww jys oulik, dankie baie xx
Sal nie so ver gaan nie maar dankie waardeer 😊xx
Nahh eks chilled dankie 😊
Dankie dit vat tyd maar dit kom op 😊
Ernstig ekt n page en my personal account
Ekt nie my followers gekoop nie soos dis net simple😊xx
Niks, en wat pla dit jou 😘
Ou waar kyk jy ?🙄
Oh my fck vir wat sal ek dit wil doen😘
Bietjie jaloers liefde x
Baie dankie dm my❤
Weet wie jy is x
Teef asb daar waar lewe is 😂❤
Weet van n paar mense (ouens)
Ek sal nooit weet wie jy is nie ,dm my dan praat ons of as jy my nommer het WhatsApp my 🤗
En jys te oulik hoor🙈🔥
Dankie baie x
En hoe bedoel jy nou?
Rerig nie 🙈maar dankiii baie ❤
Aww jys net oulik x waardeer dit❤
Ek het n page ook🤗
Awww baie baie dankie
Jys oulik ❤x
Net tot by 18💫
Ken jou nie 💫
Spelling...vinger* just so btw
En fok nee dis af anyways en om dit te vra ook🙄
baie dankie 💫
Aggg nee toe Eks seker jy kan😂💫
Thank you 💫
Takes one to know one
Wie ookal jy is liefde 😊
Dit is iewers op my insta gee dit nie uit nie 💫
Breek my😂😂
Ken een ja 😁
Ons ?
Jy bedoel seker jy ja en nee ek gani my tone post nie like wtf😂
Okay.
Hkm so weird ? 😂
Ayyy waardeer dit so baie x
Miskien mekaar leer ken 💫☺
Soos tone lyk😂
Die beteken rerig baie vir my ek waardeer dit so baie x
Jys amazing mensie ❤
Baie baie dankie jy
Beteken baie x ❤
Op watse ouderdom moet n mens dit dan kry ?
Ek meen eks 15 groot genoeg om een te kry🤗En as my ouers nie n probleem het nie , hkm pla dit jou ? Ek vra net❤
Hang af wie jy is 🍃
Dm my x
Okay neh dis nie skeef nie ek het die vraag al baie geantw ek gaan dit nie weer antw nie jammer scroll bietjie af dan sal jy sien wat fout is met my oog
Wat pla dit julle so ..jy sien dit skaars...
Sorry maar die vraag maak my nou befok xx
Chomm jy praat in sirkels
Waarvan praat jy ? Wanneer het my oë gedwaal...Jy maak nie sin nie😂
Baie dankie ❤❤
Nahh bra ek dink nie my kat wil deur jou gelek word nie 🙄
En kry manier jys fcked up 🙄
Nie een nie 🙄
Spelling teef😂😂❤
Wtf !
Word groot miskien jaloers?
Ek koop nie my followers nie dankie nie so desperaat nie
En kan n mens dit ook doen 😂sorry maar ekt nie geweet nie x
My keuse nehh , en van dit is nuwe musiek A$$hole 🙄en daar is meer eng as afr op ny story so asb as dit soo groot probleem is moenie my fkn story kyk nie so moeilik 🙄😘
This time next year💫
Ek wil😂
Nope ,wel ek het net soos oorgaaitjies maar wil volgende jaar n naeltjie ring kry🍃
Die beteken letterlik baie vir ny baie baie dankie ❣
Hulle verdien dit ja !
Kom ek som die kortliks op,my ouers is geskei toe ek ses was ek bly by my ma het glad nie kontak met my pa nie en ek verkies dit so 🤗x
Ja nee kyk en jys perfek😂🙄
Hou op n bang gat wees en dm my dat ek kan sien wie jy is 😘
Gaan lees die bybel en jy sal agter kom niemand is commin in God se oë nie en niemand is perfek nie hou op oordeel !
Ummm is daar ooit een 😂
Op die oomblik is dit my swakker oog as ek reg is maarr hopelik oor 2jaar is dit beter as ek weer my oe moet gaan toets💗🤗