Anli Erasmus
anli_erasmus_
57
Replies
Jy moet rerig trug kom aarde toe jys te groot vir jou skoene
dm my?
Sjo jy en franco jull is baie cute 😍
ons is net vriende😂
stoutste graad 8’ie wat ek kenn 😚
dankie dat jy my uit die slaap uit gehou het eer gister by izelle hulle🙄
ag nee dis n plesier 😏
My Anna, ek mis jou nou te veel♥️
ek mis jou ook!❤️
Wie was jou eerste soen ? 🤭
i dont kiss and tell😉
Best friends🌾
ek het baie🥱
Ek weet ek het goed opgemors maar dankie dat jy my actually vergewe het ❤️🙈
altyd man❤️
My fav❤️
Jy sal weet wie die is as jy die hartjie sien 😂❤️
Aww my favvv❤️😘
Ons gaan nog daai ou bliksem!Vuis aan vuis😏❤love you lottss!
Love youz💕
Sien ek jou Desember🤙🏼
dm my en ons sal kyk🙋♀️
ek haat julle graad so erg dis nie eers snaaks nie 🤣
Wies jy😂🥴
Wat doen jy die desember vakansie?
ons gaan mozzz toe🥵
Wat dink jy van yohji?😂
hys baie nice!🙌
Het jy iemand in die oog?
Nee🤩
So wat gaan nou aan met jou en chippie?
ons is goeie vriende🤩🤞
Ek weet nie meer wie jy is nie😔💔🤷♀️
asb kom prt met my💞
Ekke waardeer jou🤗
dankie, ek waardeer jou seker ook
Dm my💫
so ek sien jys closer met graad 9's as gr 8's? niceeee!
nee man, eks vriende met almal😂
my beste ❤️ i love you so much🥰 bly wie jy is en moenie vi die mense luister wat gese het jyt verander nie ! jyt net n persoonlikheid wat hulle nie kan handle nie!💋 i love you my best bishh! Izelle_x
love you sm! x
ek waardeer jou bitter baie!
Keen on making new friends 🤩
defnitief x
Ouderdom asb en insta naam asb
@anli.erasmus
Hoekom sê almal jy verander ?
dm my x
Micke het jou rerig verander en nie in n goeie manier nie , nie leilik nie bedoel nie
nee sy doen regtig nie, sy is een van my beste vriendinne en regtig n baie goeie mens met n sagte hart, as jy haar ken sal jy mos nou weet ❤️🤞🏼
ek waardeer jou tot die mag 1000 x
dankie, ek doen ook hoor 🤞🏼
Lye x next time hou ons al die vensters toe en sit bubble wrap in die bad 😂 dankie vir al die lag saam x 🤞🏼
myee en die vensters moet ons sluit 🥰 jys een special mens x
Op ñ naweek van baie eerstes ! 🤭
kan nie kla nie 😂😏
so ek hoor jy was lekker besig laas naweek heyy?
was net rustig 🤩
wie is jou 2 closeste vriendinne?
ek is close met baie mense maar op die oomblik is dit micke & izelle x
Jy is besig om te verander
(nie in 'n goeie manier nie)
dm my 🤞
Hoe was daai kuierrr 😂 rowe een ?
Nee man rustig🤞
Seuns smaak jou klip hard 😏
Dankie maar ek dink nie so ni😂🤭
Cutste graad 8’ie 💗
Ag dankie hoor 😂x
'n Size 11 skoen word gegooi teen 5 jellybeans 'n uur teen 'n gevlekte zeubra met down sindrome. Hoe oud sal ek dan wees?
Wat?😂😂
My liefse An jy is een amazing persoon ek is so lief vir jou❤️😘 imke_van_amstel
Love you so much pienks❤️
Familie of vriende?
Familie🥰
Jys truly amazing hoor!❤️😫
Ag dankie baie!❤️ Jys seker okk x
Beste seuns vriend
Kannie kies nie 😂
oo en pasop vir daai croncensnelle 😏 ahhh i loveeee youuuu❤️
Haha , hulle pasop vir onsss😏 wanneer kry ek nou my gas-pellit❤️😂
ja slapgat anli , ek moet sê jy’s ń fav hoor 😻❤️
Slapgat, “A-Dom” anja😂 jys soos defnitieffff n fave😏❤️
1 - dankie dat jy my voet vir my gekrap het x
2 - dankie dat jy saam my jou tong blou sal kry 😏
3 - dankie dat jy jou moose met my deel 🥺
4 - “ that’s a WAP “
5 - dankie vir jou my beste vriendin ❤️
|| lief jou met my hele hart , jou tert x
Jussem sommer stukkênd gekrap😂
Daai blou koffie en kameelperd vleis was soos die besteeee😂
Wat praat jy van moose deel?😱 dis myne!
micke moenie nou jou lelike taal hier uithaal nie ek gaan jou mos “klap”🤪
Patinoooo ek is so lief vir jou❤️🥵 dankie vir aaallll die memories wat ons maak in so kort tydjie❤️ so so lief vir jou kjend x
Jys flippen mooi ek wasrdeur jou so baie 🤗
Dankie 😂
Top 5 beste seuns vriende ??
In gr 8:
Mig, herbert , pz, andrew en floris😂
Agg thanks vir alles man ek is so lief vir joh en jy het so vinnig jn my hart in geklim❤️🥰oo en vergewe my tog dat ek daai post afgehaal het 😂
Agg umgani😂❤️
So lief vir jou kind!
Top 10 vriendinne🌾
Ek kan nou regtig nie kies nie😂
Izelle Imke Eleen Mia Jone Micke Kara Milan Anja Lizmari Dezi lize-mari, minette, ashley, clerize, leane, angie en lara😱❤️
ek's te lief vir jou anli ❤️🥰
❤️❤️❤️x
Top 5 beste vriendinne😂
Almal is so great ek kannie kies nie x
Jiss kind, ek is soooo lief vir jou ❤️✨♥️
Ag dankie eks seker ook lief vir jou😂❤️
ily b*tch🍦❤️
Love you too❤️😂
So het jy iemand in die oog 😂😂
Nee😌
Beste vriendinne?
Daars baie!🌼
Jy is soo hawwtt😍
My kijnd😏
Oeh my kjindd😏❤️
Koshuis amperrr neh😏
Ek mis jou🥰(my hare lyk mooi hoor) is die Seat al koud😏😳❤️
Ag hoor nou weer😂❤️
So lief vir jou x
mooiste an 😍 x
Ag dankie hoor😂❤️
Liefste anli ek is baie lief vir jou ❤️
Missing you child🐨😂 Clerizev
Ek mis jou net so baie Clerizie😱
VIEW MORE