Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankiee ?
ek weet marco sal nie op my cheat nie . en as jy dan so baie bewyse het dan kan jy my kom wys hoor .
hoekom kan julle mense nie net ons verhouding uitlos nie ?
finish school and enjoy the year ?
I know Marco will not cheat on me , I trust him .
Stop saying things that is not true if you do not have prove
i believe that , yes we all make bad decisions , but we have to learn a lesson out of every decision
dat ek moet ophou dat mense my onder kry . Ek is wie ek is en my foute maak my n sterker mens ❤
family & actually alot of things
3000 . to buy a birthday pressie for my boyfie & my mommyy ??
awe ?
wtf ? ek sal nooit op my ou cheat nie .
marco maak my rerig waar gelukkig ??
& om kerk toe te gaan ?
& om tyd te spandeer saam vriende en familie
alcohol and cigarettes ?
Because Jesus made me amazing ❤❤❤
soul dancing ????
school books
skoene & make-up
wiskunde ?
om my ou by my te hê ??
Die lewe . ?
ons was al stellenbosh toe . ??? .
nie een van die 2 nie
wanneer mense judge voor hulle jou ken .
1. To meat Jesus and having a relationship with him is one of the most amazing things .2. To meet marco ???? i love him so much
when i can't imagine my live with out that person and when i am comfortable around that person
no one .
omw ??? .
this is so cutee . thank you so much ❤
i already got it off my chest so nothing
dankiee ? .
en ja ek is ???
soos like ?
Audi TT
Golf GTI
to always make the best of everyday . and in a bad day just to find little good in it .
as jy en die ou niks het om oor te praat nie .
of as hy net glad nie belangstek in wat jy sê nie
neee . sies . ek het beter dinge om met my tyd te doen
danki ?
watse ding ?
when people say something bad about my voice
onvanpas en geen respek .
life
being sick ?
ek persoonlik sal nooit dagga rook nie .
maar as jy dit wil rook . rook dit dis jou keuse en dis nie my plek om jou te oordeel nie . ❤
alot of things
passion of Christ .
i would just go in and go give Jesus a hug . and fall to his feet and whorship him
horrible
aww dankiee ???
baie baie dankiee ? . ek waardeur dit
wat ? ?????
matriekafskied saam marco ❤❤❤
aww blom ❤❤❤❤
mis jou ook
dis jou opinie ??
maar weet jy ooit wat die defenisie is van n slet ?
en voor jy nie bewyse het nie .moeni my iets noem wat nie waar is nie
purpose
baie baie dankiee anonymous ❤❤❤
hierdie beteken so baiee ❤❤
oo my helle hoe baie keer moet ek dit vir julle almal sê !!! ek het nog nooit en sal ook nooit vir Tobie gaan ni??
wat maak juw dink ek het of sal ?
ek het my eie ou dankie ❤
okay luister gou mooi vir my !
ek is rerig moeg dat julle almal dink en Tobie Dysel het iets an ek & tobie het hierdie hele jaar saam afrikaans gehad is ini selle skool en ek&hy was vriende toe hy&megan nog saam was en ons is nogsteeds vriende ek saal nooit vir Tobie date nie. ek het my eie ou baie dankie !! so as julle asb kan ophou met julle false aantuigings sal ek dit waardeur . ek & tobie is vriende
en as jy glo wat ander mense van my sê op qooh.me dan duidelik ken jy my nie !
uum wat het ek gedoen ??
ek sal ook graag wil weet ?
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
dankie my baby ❤❤❤ love you
kyk hier nhe ek sal nooit my vriendinne se eks ouens vat nie dis net verkeerd . ek respekteer my vriendinne ❤❤
nee ❤❤❤ ek & marco is baie lief vir mekaar en hy sal my nie gebruik nie
one hell of a joy ride ???
but it has been the best year of my life ???
ek gaan nie vir een my vriendinne se vorige ouens nie ! .
ek het my eie ou dankie ?
neeee !!!
ons is vriende wth . ek sal nooit so iets aan megan doenie ❤
is jy mal ?
ek het waardes en marco ook ??
nee . dis eksamen en qooh.me & instagram trek baie van my aandag af en ek moet konsentreer op my eksamen
nee okay kom ek vertel jou gou die hele storie ?.
ek& damian was vir soos baie lank beste vriende en toe het ek damian aan elke voorgestel en hulle het toe begin date en ek het goe gevoel dat ek gani kies tussen hulle twee met wie ek wil vriende wees nie nie . toe beindig en altwee vriendskappe . ek en damian het nou en dan gepraat . hy & elke het 9 maande gedate en hulle was baie happy . en toe soos lank na elke en damian uit is soos ini begin van die jaar toe het ek en damian weer begin close raak en besef dat ons nog eindelik die heeltyd van mekaar gehou het . en ons het toe iets aan gehad en die ding probeer en toe besef dat dit gani werk nie , want in die proses sou ons , ons vriendskap verloor het en ons wou dit nie hê nie . so ons beindig toe ons verhouding . maar ons is nogsteeds vriende .
en ek & elke is nou weer fine ❤❤ gr11 regisuers het ons by mekaar gebring . ??
en elke vriendskap het sy probleme ek en megan is fine ❤
daai was hierdie nuwe ou maar hy was soos vrek mooi en toe het hy saam my klas gehad . en toe het die een meisie my gevra hoe ken ek hom . toe sê ek net nee ons ht klas saam toe begin sy sê ja ek&hy het saam geslaap en ons kuier elke middag na skool saam mekaar en hou hande vas ini klas wat ni waar wasi tho but ja dom ???
want dit beteken niks om dit agter "hide name " van qooh. me te sê nie .
jy is vrek kinderagtig niemand het gesê jy moet van my hou of my hare nie , maar as jy nie van my hou nie los my dan net .
ek weet nie eers of ek jou keni
en as jy my nie persoonlik ken ni asb hou dan jou mond want jy weet niks
dankie skat ❤
is jy ooit in my skool ?
en hkm pla dit juw wat ek like in ouens ?
en as jy n probleem met my het hou dit vir jouself asb ?
1 . ek stink nie
2. ek isi n dude nie
3. ek like my hare perfek soos dit is ??
en jy kan maar juw nasty coments vir jouself hou
of sê my in my gesig asb ?
aww sweet ❤❤ hierdie maak soos my dag .
baie baie dankie ek waardeur dit super baie . ?
al ken ek jou nie
ek vry nie bydie skool nie . en ek het vanoggend klaar ekonomie geskryf ?
Ek het nog nie een van my vriendinne se ex ouens gevat nie . en jy mag dalk dink ek is fake maar kom sê dit in my gesig en dan praat ons weer okay ??
ek weet nie wie jy isi .
maar ek kan jou belowe my lewe is great ??
ek judge niemand ❤
elk een is spesiaal in hul eie manier ❤
harry potter is the bom.com ?? #seminerd.
en ag sweet ❤ maar ek dink jy is mooier
spesiale plekkie in my hart ❤❤?
jy is n vriendin duisend ❤❤
if a guy does not have nice hair . & if a person stinks
jaa ek is n virgin .
en dis vir my om te weet ? verklap nie sulke geheime op sosiale media nie
hy het my nogi gevra nie ?
so ons vibe nog ❤
ek warri rrg nul oor jou piel so asb hou op met hierdie dinge ? .
ons kan einge tyd ontmoet ? altyd reg vir nuwe mense ?
ek sal nie weet nie , maar dankiee ?
dankiee ??
ek is 1.63 ?? #baiekort
dankiee & nee ek model nie & ek is 16 ??
jaa ❤❤ baie liefde vir haar .
donate money to my church ❤
❤❤❤❤❤❤❤
ek weet dis baie .maar mense kom net teen my want hulle ht niks beter om te doen met hul tyd nie .
en ek gaan ni dat hate mail my afbring nie
jy mag dalk so dink .
maar God dink nie so nie . because i'am fearfully and wonderfully made ❤ . en niks wat jy sê gaan dit verander nie
baie baie dankiee ?? hierdie beteken nogal baie
ek is ni fake nie
hkm sê jy so ?,
babyy gurl ❤❤
so baie baie liefdee ??
if he ask me then i will say yes ?
but i don't rush things ❤
about what ?
ek is nie ombeskof ni .maar as jy my sleg behadel dan gaan ek jou ni met respek hanteer nie .
en my ek verteenwoordig my kerk seker soos 2% . my kerk maak nie my mens wees nie .
my lewe doen
glo my skat .ek soek by niemand aandag want ek het actually mense wat lief is my vir my .en duidelik soek jy nt aandag ?
ek hou van my hare soos dit is en n straightner breek mens se hare . en niemand ht juw opieni gevra ni ?
my guy best friend : he like one of my friends and then her phone broke so he talked to her on my phone . and every once in a while he would speak to me and then like at the begining of this year we had coffee and just connected
girl best friend : we were in the same primary school . bit from gr4-5 we hated each other and then in gr6 we had a camp and from there we connected
nee ek het nie . en ek soek nie aandag nie
ek kry oor genoeg liefde bydi huis ❤?
kom sê dit asb in my gesig want jy betekn niks agter "hide name nie "