profile img

AnnaMarie

annie_olivier

Fluister, ek luister!!!

84 Replies

How can you be a better person?

idk... you tell me?

annie_olivier replied 2838 days ago

What's the most expensive thing you own?

The heart of someone special... <3

annie_olivier replied 2973 days ago

What would you do if you had no fear ?

If I didn't have fear I wouldn't be where I am today... fear is part of growing into the person that I have become...

annie_olivier replied 2976 days ago

Your one amazing person!!

Thank you for being so nice.... plz dm me....??

annie_olivier replied 2976 days ago

Meisie jy het haters! En dis okay want as almal van jou hou is jy fake... Moenie jou steer nie skat ek dink julle is anyway vokken oulik saam.

Dm my gou asb.. ??

annie_olivier replied 2977 days ago

J isi sy tipe mysie ni so moeni te gemaklik raaki

Aiii weet jy,jy ook nie want as jy was sou jy nou langs hom gele het soos ek en nie jou neus in my besigheid druk nie... FOkus gou oo jou skoolwerk assebliefff poplap❤?

annie_olivier replied 2977 days ago

Moenie jou steer aan wat mense se en dink nie!!

Ek doen nie... Hulle kan doen en dink en se net wat hulle wil... Dit pla my nie die minste nie... Maar dankie anyway.. Waardeur...

annie_olivier replied 2978 days ago

Annna jy en keith idssoos Goals !! Meisie hou op jaloers wees en raak groott asseBlief en hou op haar aanvat , n storie het 2Kante hoor ...
Jys n beaut girl , mag julle nog 100 jaar saam wees

Jy maak my dag.... Dankie dat jy in my lewe is... Jy laat alles weer beter lyk!!!❤ Baie dankie Girl....

annie_olivier replied 2979 days ago

Hoelank voor jy Keith se hart breek nes jy Anru sin het ? Word groot jys nie meer n baba nie kleintjies speel met goed nie volwassenes soos jy dink jy is nie .?

Okay... Dit is n regverdige vraag... Hoe lank voordat jy jou by jou eie lewe bepaal en my vir n slag uitlos toe??? Ek waardeur dat jy konstant wil weet wat in my lewe aan gaan maar ek dink jy kan nou maar ophou asb! Dit raak n bietjie afgesaag om die heel tyd te hamer op n ou verhouding wat nie gewerk het nie... En as jy nou regtig verder wil btch en moan... Doen dit persoonlik...

annie_olivier replied 2979 days ago

Your beautiful !!

I thank you!?

annie_olivier replied 2982 days ago

Why are you single?

Whahaha.... I'm not btchesssss...?

annie_olivier replied 2982 days ago

What are you bad at ?

Keeping my facial expressions to myself.. :I

annie_olivier replied 2984 days ago

Hoe kry jy dit reg om so beautiful mensie te wees??

My ❤?Koning?❤ is my voorbeeld...

annie_olivier replied 2985 days ago

Daai pink hemp wat jy aan het pas jou soos n handskoen en die beautiful colour and necklace.

Dankie?

annie_olivier replied 2985 days ago

Hoe kyk n mens daai mooi smile mis,beautiful!! you go girl .

Dis baie baie sweet van jou....? Dankie jys awesome!!!

annie_olivier replied 2985 days ago
VIEW MORE