197
Replies
Jy was my beste vriendin
What happend ??
Plans for 2018?
Having the best last year of school ??
Jongens. Ek mis jou. 2016.
Nou kom ons maak n plan?
What did your last relationship teach you?
Friends are the only people who will be there for you forever ?
Kan ek jou myne noem??
??My naam is Anorine
Waar het jy die eerste keer sushi geeet? ?
In langebaan club Mykonos saam Nadia ???
Saam wie was jy vandag by die see ?
Stalker much???
Wat is jou gunsteling kleur??
Glitter ?✨
Rosegold gitter ?
Haha "not anymore"
??that’s good
Hey mag ek jou nr kry asb sal jou eers DM stuur net jou instagram?✌?
Dm my eers ☺️ Ek gee nie sommer my nommer vir vreemdelinge nie ??
anorine_beukes
Yeah I understand your logic. And yes that would hurt if they're like pointy ones lol
Haha yeah .. are you planning on robbing me ?????
Ek hoop eks next in line van al die ouens agter jo aan ??
Eks nie bewus van enige lyn van ouens nie ???♀️?
reasonable. IPerhaps it's not super high, it might be one storey or two. Would you tell him anything before he fell? and what shoes would you use (choose your weapon lol)
Mhhh?? I don’t think I’ll have enough time to think about something to tell him.. I’ll rather not build chats with someone who i might kill right after ?? I’ll perhaps say sorry before I step on his fingers?? with my highheals, becasue i think that’ll hurt
K bly j en jusin gebreuk J verdien baiee bettter en k hoop j sien my nou raak ?
Weereens ek weet ek moet n bril dra, maar dalk kruip jy net weg??♀️
If you were on a balcony, looked down and saw a robber dangling by the fingers below you, trying to get up, what would you do?
Since you can’t always run away from your problems, I’ll most probably step on his fingers and then start to pray that he doesn’t die when he hits the ground??♀️?
Jys foken hot ??
Oki well dankie vir die mooi taalgebruik ??
Ju is di mooist, oulikst, cutst dame op di planet ?? desmeber gn beste oiit wec om ju wer te kan sien ?
Lyk my jyt planne waarvan ek nie weet nie ??♀️? dankie vir die oulike aanmerkings,, wies jy?? ?
Het jy en corné pio uitgegaan?
Nopes , was baie baie lank terug net close. ?
was justin beter ou as calvin?
Mens vergelyk nie mense met mekaar nie ?
Jys bitter oulik, die tipe meisie waarmee ek my lewe saam kan spandeer x
Die is bitter oulik ?? dankiie vreemdeling x jy klink nice ?
Is jy en justin nog saam?
Nee, maar gevoelens verdwyn nie net oornag nie ?
What do people brag about that you don't find impressive at all?
Money / muscles
When do you know you're in love?
When you look at him and know you're home. ❤️
Jok jy ooit?
Jy gaan nooit weet, want ek kan net sowel oor my antwoord jok?
Hoe lank is jy ?
1,65 m ?
monique coetzee ?
Wies dit ?
Gaan jy die naweek DiasFees toe ?
Yeah???
Eks oortuig dat ek met jou wil trou ??❤️
En oor hoeveel ander goed is jy nog oortuig?
sushi. sies man.
Dis okey as jy nie daarvan hou nie xx nie almal het goeie smaak ?
Danmmm jy?? sal enige tyd my meisie los as jy vir my sal gaan ?
❌ dis RRG mean,, hkm het jy n meisie as jy haar vir iemand sal los ? Sy verdien beter, n ou wat haar sy alles maak .. Besluit eers wat jy soek voor jy iemand se hart breek ?
Het my hart op ju verloor
? sal help hom weer vir ju vind
war was jy new years?
Stilbaai ?
Ek stem saam met daai ander persoon, hy het rrg op jou gecheat en dink dit was 3 of 4 meisies by die trans party!
?
shame almal wat wory oor ju liefdeslewe. Ek an juw kant
Dankiie x ?
watse dop verkies jy?
Ek drink nie ❌?
Sal jy sê jyt ñ goeie naam onder ouens?
Seker wetii rrg nie, eks min gepla oor wat mense van my dink en ek weet my vriende aanvaar my soos ek is ?
Oooohhh het jy toe die videos gesien vani cheat......?!
Nopes want daar is geen ?
Ummm hkm luister jy nie vir daaai persoon nie
Want ek weet die waarheid ❤️
Justin cheat op jou
Eks bly ons verhouding is vi ju so interesting, maaar nee jammer om ju terleur te stel maar hy doennie ??
Can I get your number? GetMe
Sorry stranger ?✖️
Jy en justin is super cute
? thenkss , dis nice ?X
Waar ht jy daai groen baadjie van jou gekoop?
Factorie ?
Myne, syne, syne, myne
Oulik
Haha
Cliché
? hahaha okayy??
Jy en Justin?
So iets soos .. Hys myne en ek is syne ??
Justin justin justin justin.
Anorine anorine anorine anorine.
How much do you have in your bank account ?
Nou dat dit vakansie is., amper niks ???
ganit ?
Dm my dan kan ons n actual gesprek voer ?
jy en justin?
Eks n mermaid, hys n alien ??✌?️#dontask
KOM ONRUS TOE NEW YEARS
KOM JONGENS TOE NEW YEARS
Lanklaas gesien hopelik gaan ek kerk kamp toe volgende jaar was nie hierdie daar nie
Neh ? Dis nice wie jy? Dm my dan kan ons dalk mekaar die vakansie iewers sien ?
Is jy in jongensfontein op die oomblik?
13-19de en 29-2de ?
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
A burger from the KrustyKrab ?
Wat is jy en Justin nou? Altwee is mal oor mekaar maar julle altwee is te hardkoppig om net saam te wees?
Dis hartseer hoe mens die regte persoon op die verkeerde tyd of te laat kan ontmoet, omdat jy te veel tyd gemors het saam die verkeerde persoon.
Wat is jy en willem van mekaar?
Was sy matriekafskeid date, net pelle ✌?️
Would you like it, if you fall in love this holiday?
Already did ?
gebruik jy alle ouens of net sekeres?
Jame om ju te disappoint, ma Ek gebruik ni ouens ni ???
weet jy dalk hoekom vrouens parfuum op hulle polse spuit?
Nugter alleen weet .. Dis nie asof hy nou jou polse gaan kom soen of iets nie ??
wmj
Antwoord dom vra soos joune nj ?
Jy en Justin is saam hoor ek?
Ooh ? By wie hoor jy dt??
Gaan jy op die jiptoer ?
Die jiptoer ???
What would your famous last words be?
Pineapple ?
As iemand ooit vir my vra om te verduidelik hoe ek dink n Engel lyk, sal ek hulle defnintief na jou toe stuur
?? Jys cheesy hahah dis oulik ?
Heyy... uhmm wil manet se jy lyk rerig interessant en baie cool! Jy is definitief een van die meisies met die mooiste smile ?? ek gee dit vir jou! Uhmm Ken jou nie rerig nie wel Nog nie....
Maar lekker daggie Verder vrju! ??
Ag cute ?? dankie vreemdling x jy klink super duper nice ??? sal lekker wees om jou beter te leer ken!!
Have you ever hated loving someone?
Yes
Kom onrus toe newyears?
Wie is daar?? Ken nie mense daar nie, maar soos gaan seker in jongens wees of diaz
Perfeksie is n understatement by jou. Jou ou is baie gelukkig om n meisie soos jy te he. Sal wat gee vir een soos jy maar jy verdien net die beste en ek glo die Justin of iemand wie jou ou is, is dan die beste vir jou?
Ag oulik ? Baie dankie jyt my daggie gemaak x en nee ek het nie n ou ni ?? maar dankie anyways dis rrg cute ?
Jou tone is $exy ?
Oky dan ????
jy's mooi??
Nee nie eers naby ?? maar dnkie tho ??
jou spelling........
Dis nie die afrikaansklas hierdie nie ??
What makes your life worth living?
Chocolate ?? and McDonalds ❤️
mors jy ooit met ouens???
Ek wat ek ooit mors is papier om eksamen te skryf ?
I'll let you in on a scret.. I think your the prettiest girl in our whole school ?❤️
Aww cute ☺️? But i can't agree with you,, cuz there are really pretty girls in our school ? But thanks anyways ?x
Grootste graad 10 in oakdale??
Gr10?? Ummmm ..gebou gewys seker iemand soos rooikappie, hy gaan mos virgin active to ???jokes sal nie rrg weet nie ?
Justin is so verlief op jou ??
Sal dit glo as ek dit sien ?
Dink jy regtig justin sal jou reg behandel hoe n ou jou moet behandel??
Salii weet nie
Lyk na n baie oulike meisie en sal jou graag beter wil leer ken ??x
Cute ? Dm my dan kyk ons ?
Jammer om te vra. Maar wat is die rede dat jy en Calvin opgebreuk het?
Gaan vra die laaste meisie wie hy gejol het
How did you meet your best friend ?
In speelgroepie ☺️??
Hoekom is jy uit Punt uit, na Outeniqua toe ? ??
Punt het nie my vakke wat ek wou vat nie, ek wil baie graag ini koshuis gewees het want dis mal lekker ?? en jaa ek geniet kwaggas rrg baie ? Mar sal altyd my punt vriendinne in my hartjie hou ❤️
hou jy van die ANGRYBIRD movie? en die popcorn en goed.
?ja ek love dit ?? Is die een van Willem se pelle? ??
What was the best decision of your life?
Om n follower van God te raak en om die verlede te laat gaan.?
Baby this is what you came for
Lightning strikes every time she moves ?
Jou nuutste/laaste lover?!
Laaste- food
Nuuste- food
.. Ons is gemaak vir mekar ?????
hey pretty girl ??
Bly altyd so oulik?
☺️?Hehe dnkie x jy klink mal cute ??
Is jy en Justin nou weer saam?
Nee?
Wat het geword van daai Willem oukie ?
Ons was en is vriende ☺️??
Jou gewaarsku teen daai paaidjie ma jy wili lyste ni??
Braaam????? hulle ons darem nie gerape ni ???
What is the best piece of advice you've ever gotten?
Expectations lead to disappointments ?
Jys so aan ek wil jou net in my arms vashou vir ewig ❤️? Ek gani se wie die is nie mar eks mal verlief op ju ?
?? oraait dan hahaha nogal oulik ???
hoe kom n mens oor n ou wat jy baie lief voor was?
Bou n brug ?? ..of eet bje chocolate koek (dit werk vimy?)
Voel jy dieselfde oor Justin as wat hy oor jou voel?
En volgens jou opinie, hoe voel hy oor my ???
You are stunning you are the most beautiful girl that I've ever seen in my life keep smiling beautiful you are amazing and so special don't change angle
Aww that's very sweet☺️ You made my day,, thank you sooo much ❤️?
Hou jy vn my?
Smoor verlief op die idee dat jy anonymous is ???
Gaan jy vir Justin trug vat?
Waarheen?
What's it like to be you?
Like being a mermaid ???
Voel jy iets vir Justin?
Goeie vraag
Ek dink jys verskriklik oulik???#diepmense
?☺️ JYS die oulike een ?? xx
Jy en Stanley sal so n cute couple mak?
Just friends ✌?️
Mooi van binne & buite
N perfekte beeld van n meisie
N hart soos goud
Hare blond en oe so blou
Jys beeldskoon en ek hou van jou?
?cutee, niemand is perfek (veral nie ek?) maar dankiie ☺️? Dm my x
VIEW MORE