Visit this profile later to see if your question was answered.
Op hierdie oomblik mis ek vir Rian...
Maar ook al my geliefdes wat weg geval het...
Meeste vir Rian hehe?
Ek kan nie kies nie... Altwee van hulle is soos sussies vir my! ❤ Ek lief hulle al 2'tjies baie... Ek geniet hulle al 2 se geselskap!! ? Hulle is al 2 vrek oulik... En ek sal altyd hier wees vir hulle... ? Hulle is ware vriendinne... Met hartjies van goud!! En dit sal nooit verander nie...
Landi, Shene... Bly altyd net soos julle is!! ❤

Awwwww! Wel, wie okal dit gestuur het.. Baie dankie? Ek waardeer dit reg baie!!
Haha? Feta kaas om spesifiek te wees... En ook kiri kasies.. Maar ja, ek doen?
Daar is baie spesiale dae vir my...
1~ Die dag toe ek vir Rian ontmoet het❤
2~ Die dag toe ek gekies is as hoofmeisie?
3~ Die aand toe ek aangekondig is as dux-leerling ?
4~ Deel van eerste hokkie span..
Maar ek sê altyd dankie aan ons Pappa daar bo.. Sonder hom, sou niks van dit ooit gebeur het nie
Ek het 'n hele paar...
Shene Fourie
Elandi Booysen
Carina Visagie
Gene van Aswegen
Danelle van Zyl Maré
Marzé du plesis
Nina Pretorius
Marise Schoonraad
Lumari mentz
Andri Reinecke
Tanelle Scheepers
Nicole
En nog baaaiiiieee meer
Hy is my boetie.. Ek hou van hom as 'n vriend.. Hy is altyd daar en hy sal altyd my boetie wees
Happy