Visit this profile later to see if your question was answered.
shame
nope
sy is in my gebede
net die Here kan haar red π
ohhh sht
this escalated quickly π
β¦
π₯±
homebephone πππ
offcoarse β€οΈπ₯Ί
ek miss jou ook β€οΈπ©
if they were meant to be in your life nothing in the world could make them leave π₯±
nope
π€’
nope
depends
i think so π₯°
oeh ππ€€π
β€οΈ
yeah
Scorpio βοΈ
π
i will π
little do they know that i know βΉοΈπ€« maar shhh moet niks sΓͺ nie
ons Bid net elke aand vir my haters en hoop die Here werk aan hulle net soos Hy aan my werk π€πΌπΌ
ek weet ek is nie Ε great mens nie
ek maak vrek baie voute !
die afgelope ruk het ek myself totaal en al verloor tot op Ε punt wat ek myself nie eers meer herken het nie
sΓ² ja die afgelope ruk was ek Ε βsnakeβ ek admit dit
ek was Ε totaal messed up persoon
maar die manier wat ek was en die manier wat ek opgetree het , het my net op my knieΓ« gebring voor die Here , want ek kon nie aanhou aan gaan en my lewe leef soos ek het nie
sΓ² dink maar wat jy wil van my ek gee nie om nie
my healing process is tussen my en die Here
ek regverdig my aksies in geΓ«n manier nie , want ek het sekere situasies verkeerd hanteer en in sekere situasies verkeerd opgetree
maar when you hit the bottom all you can go is up
die Here is saam my in die , en ek kan net positief en beter uitdraai as ek my verhouding met die Here versterk
baby steps
ek sal die persoon word wat die Here my gemaak het om tΓ© wees π
want die persoon wat ek nou is , is nie nastenby so great soos wat Hy vir my in gedagte het nie
sΓ² ek vertrou Hom π
ek weet daar is meer aan my lewe as wat ek deesdae deurgaan
sΓ² ek hou jou vanaand in my Gebede , want jy het ook seer , jy kort ook Gebed , want kyk hoe lekker kry jy in ander se βsufferingβ en dit is net absoluut siek
πΌπΌ
my mom thought it is a pretty name π
Tourism Management
daar is seker Ε rede omdat ek jou nie antwoord nie π
hoekom is jy nie meer soet nie ? π€·πΌββοΈ
sΓͺ belowe π
gaan vra jou ma vir raad π₯±
π€¨
no
awww damn π you caught me π₯±βΉοΈ
until Jesus is enough for you , no person or thing will ever be π€πΌπΌ
βme being short so everyone can look tallβ π₯²
Proverbs 3:15 π
She is more precious than rubies , nothing you desire can ever compare to her π·
i am special and unique
no one is exactly like me
i am beautiful in my own way
even though i have flaws
even though i make mistakes
even though i am not perfect
βI am more precious than rubiesβ π€
yes π
π₯²
awwwww thanks π₯°
ek dink ook sΓ² π
no , the only guy I am focusing on now is Jesus Christ and his dad ππ
i just ainβt got no competition ππ€«
nee gaan gee aandag aan jou girl π₯΄
Die Here is lief vir my net soos ek is en dit is al wat saak maak π₯° sΓ² judge away ! phase my nie π₯²
Hy het my met Ε rede gemaak asook hy moes Ε rede gehad het om my bipolΓͺr tΓ© maak , wat nie my skuld is nie , Hy het geweet my persoonlikheid is sterk genoeg om dit tΓ© kan handle
my story in Christ is gonna be great π He has big plans with me
Ε mental illness is no joke en anyways jy sou dit nie maak as jy in my skoene moes stap nie , want kyk hoe klein is jou βmentaliteitβ , dat jy actually iemand wil spot oor dat hulle bipolΓͺr is
ek dink jou crappy persoonlikheid kort bietjie adjustment , maar dis okay ek is nie kwaad vir jou nie π₯° ek weet net jy was gestuur deur die duiwel om tΓ© kyk of hy my kan onstel vandag
my opinie van myself is sΓ² sterk in die Here dat niks wat jy sΓͺ sal my opinie oor myself verander nie
sΓ² ek los jou met Ε versie
Matthew 7 : Do not judge others , or you too will be judged . For in the same way you judge others , you will be judged , and with the measure you use , it will be measured to you π
dankie π
no π
sorry π
π
Centurion Academy
South Africa
huh ?
yes it is π
do I look I indian ?
thanks
and yeah I guess
no 2nd year π₯΄
nee ?
nee ?
awwwwww π₯Ί
wow !
dankie die beteken sΓ² baie
sy is nie my maatjie nie ππππππ
always a jol with me and my multiple personalities π
ek miss haar ook
life happened π₯΄
and if I donβt want to ?
anushka_kleyxo
nee jy mag nie π
Tourism Management π½
hoekom sΓͺ jy dat ek nie vir jou sal gaan nie ?π
klink soos Ε jy probleem π₯΄
ek is jammer ek sal nou almal antwoord π₯΄
hierdie boodskap wys my dat jy my glad nie persoonlik ken nie , want as jy my persoonlik geken het dan sou jy weet dat ek nie baie van myself dink nie π₯΄
maybe
good and you ?
hey
EK WEET WIE DIE IS β€οΈπ
ja my jean is daarim skoon , maar ek belowe volgende keer sal ek jou vang as jy spring okay π
aww baie baie dankie π₯Ί
β€οΈπ
ek werk aan myself en my toekoms π€
2de jaar universiteit
want ek het agtergekom daar is sΓ² baie mense in my lewe wat my βpelleβ is wat nie eintelik in my toekoms behoort nie
soos hulle het geΓ«n meer doel in my lewe nie , hulle is net daar
en i guess ek het hulle ontgroei en het nie meer tyd vir kinderkak wat hulle huidig hulleself meer besig hou nie
ek werk nou aan my toekoms en my drome sΓ² ek het nie tyd vir onnodige sinneloose mense wat net Ε suurstof dief in my lewe is nie
π€ niks lelik teenoor enige iemand nie x
anushkaaaaa_xx
ek het vrede in my hart gemaak met die mense wat my geluk en vrede steel
sΓ² daar is niemand wat ek glad nie like nie
im glad
i guess so
good and you ?
First year university π
Hoekom sΓͺ jy dit ? π₯Ί
dankie x π₯°
Their charcoal face scrub and their white clay face scrub π
Umh nee ek sou nie hiernatoe kom. nie π
Want dis al tΓ© vroeg x
Iβm already raken by the best x