profile img

Anuske

anuske.x

Ask, ask, ask ??

54 Replies

Hoe voel jy oor daai maatjie van jou wat in jou kamer verdwyn het ?

Daai maatjie is vergiftig deur die 2 blikke 'DOOM' wat gebruik is???

anuske.x replied 2497 days ago

daai aap spinnekoppe is gevaarlik hoor ? daai goed eet jou heel op

Jy moet oppas jy heg hom dood gemaak, sy kinders kom vir jou?

anuske.x replied 2497 days ago

Dis jou skuld dat daai ding in my kamer gekom het temiste kon ek myne sien en dood maak? (ek kry nie n aapspinnekop nie maar daai lyk naby genoeg soos een)

?? nee dis jou eie skuld jy wil my mos spot, wat het geword van 'n 'bobbejaanspinnekop' ?

anuske.x replied 2497 days ago

En ek kan lipsing battle wen idols toe gaan ek en my niggie saam en ek sal wen , jy sal sien ?

Umm nee eerder nie, SA is groot jy gaan jou naam plank???

anuske.x replied 2497 days ago

Ekt soos laasjaar laas iemand gesoen dis lank terug ?

Die jaar het 2 dae terug geïndig?? so vertel my meer ..

anuske.x replied 2501 days ago

eks lus vir lemoene ?

Ek is lus vir koffie ☕

anuske.x replied 2501 days ago

Ek soek n man?

Watse man my liewe mens? ?

anuske.x replied 2501 days ago

Hou op spot my ore pyn regtig ?

Hkm kry jy nie oor medisyne nie?

anuske.x replied 2501 days ago

En waag lelike fotos post die hell sal jou kom haal?

? dis nie lelik nie dis beeldskoon?

anuske.x replied 2501 days ago

Hou op jy maak my dehell in anuske ?

? jy het my aand gemaak

anuske.x replied 2501 days ago

Raai wies my rolmoedel (running kiking slap) ? ek sal nou nie die ander woorde in plaas nie

? jou rolmodel ewe skielik.? ? #wanna_be

anuske.x replied 2501 days ago

Dink jy Leandra was 'n slegte invloed op julle ?

Nee, want elkeen het hulle eie keuses in die lewe en ja ons was vriendinne maar dit het nie ons siening oor die lewe of ons morele waardes verander nie, want ons weet wat ons wou gehad het en ek sê niks slegs van Leandra nie, maak nie saak watse keuses sy ook al op haar lewenspad gemaak het nie, ons bly lief vir haar ?

anuske.x replied 2545 days ago

Wat dink jy van lienka

*linca ?
Wat dink jy van haar?

anuske.x replied 2546 days ago

jys bestt

Bessteee ?

anuske.x replied 2546 days ago

anush ily ❤❤❤
wat gan ek met daai rebel maak even ?

My liefde vir jou is baie ❤❤
?geen hoop vd rebel nie ?

anuske.x replied 2546 days ago
VIEW MORE