profile img

Arno

arrieee

Moet nie skaam wees nie, vra ń vragie.

53 Replies

Beste vriend(in) ?

Almal ewe belangrik vir my, so ek guess almal... 😂😌

arrieee replied 2193 days ago

Van wie hou jy dan, se net?

Dm my en ek sal sê😌😂

arrieee replied 2248 days ago

Jy hou van hanneke dis obvious

Nahhh😌 net goeie vriende

Hkm is jy so gepla met dit? 😂

arrieee replied 2250 days ago

Hkm?

Want ek weti wie jy is nie 😌

arrieee replied 2251 days ago

So jy hou van iemand, wie😂😏

Ja, kani sê nie? 🤫

arrieee replied 2252 days ago

hos man😂😂

Hos jyyy😻

arrieee replied 2252 days ago

Haai daar seuna

Hello daar😌

arrieee replied 2252 days ago

opinie oor hanneke marais?

Wel😌baie mooi😻al stem sy nie saam nie, letterlik die oulikste 😂en awesomeste persoonlikheid, goeie vriendin 😌🔥 en sys net soos altyd daar om na my boring convos te luister 😂❤️

arrieee replied 2253 days ago

Is daar spesiale meisie😂

Jaa😌en sys baaieeee spesiaal 😻😻😻🔥soos joh🤤

arrieee replied 2253 days ago

feels oor heleen?

Baie oulik en mooi, 😻wil graag close raak en net soos altyd vriendelik, why?

arrieee replied 2253 days ago

jys n cutieee❤️

Awww?thx man❤️

arrieee replied 2268 days ago

Watse vakke het jy alles?

Igo
Skeinat
Geo
Wisk??

arrieee replied 2292 days ago

Jy jou piranna??

Jyy, is die haai okey? ??

arrieee replied 2294 days ago

Jy skuld my pizza en chocolates??

Ja, ?as ek die geld gehad het sou ek met liefde vir jou koop?, maar ongelukkig het ek nie. ?

arrieee replied 2401 days ago

Jys rerig n A$$hole. ??? dante1544

Takes one to know one. ??

arrieee replied 2401 days ago
VIEW MORE