Ashley Van Niekerk
ashleyvn__
115
Replies
How old is your bf?
Too old for you??♀️
Julle gaan skaars 3 maande uit ?? en jy se jys kla sy vrouu?? sjo maar iemand beweeg vinnig??♀️
Sjoh maar iemand klink jaloers?dm my man dan sal hy ons Wedding Invitation vir jou stuur??
If you could pick 1 would you rather have infinite money or love?
Infinite love
het dillan fam ini skool
Net sy vrou (dis ek as jy wonder???♀️)
Kan jy en dillan n account begin met fotos van julle. Julle is my gunsteling paartjie?
Awwh baie dankie?ons waardeer dit x
Het jy en dillan al gevry?
Obvi?
Jys so mooiiiii ?? tamheeee
Awwh baie dankie?
But look who's talking❤️
Kan ek asseblief asseblief jou nommer kry?
Nee skies
Maar as jy wil, kan jy altyd my man?vra vir my nommer?
Hoe is Somerfees vir jou?
Lekker sover x
iloveyou☝?
iloveyou too??♥️
Een van die mooiste meisies?
Dankie☺️
Jys sulke b:tch met my??♀️
Ah eks jammer x
Seker nie aspirs nie?
Favorite person?
Dillannnnnnnn?❤️❤️
Enige goeie vriende in Randburg?
Chantelle?
Money or Loyalty ?
Loyalty??
Jyt nooit aan gegaan oor Waldo soos oor Dillan nie
Jy lyk baie gelukkiger, eks bly vir jou❤️
Ek is sooooveel meer gelukkig?
Gaan jy en dillan uit?
Ons doen ja?❤️
Ahh you mine?
Ahh I'm yours?
Vir altyd♥️
Hy gaan spyt wees hyt jou nie saam gevat nie
Ek gee eerlik nie meer om nie?
But dankie i guess x
Is jy hartseer jy gaan nie meer Matriekafskeid toe nie?
Hoekom sal ek hartseer wees daaroor?
Wil jy enige van die graad 8s beter leer ken? En wie?
Ek weet nie eintilk nie??♀️
Ken jy enige gr8s?
Nie eintilk nie?
Wats die bybelvers op jou bio?
Ken Hom in alles wat jy doen, en Hy sal jou die regte pad laat loop❤️
I'm not a photographer, but I can picture me and you together.
Wat van jy neem n foto van my en Dillan saam??
Would you date another race
Nope?
Se vir megan kou beste vriendin sy is amazing en sy skuld my n video cal (die kortse een ini gang❤️?
Haha ek weet sys n amazing??
Maar ek sal haar sê❤️
Wat het julle gedoen op jou story op Instagram?
Rotte oop gesny in lewens??
Ek is so bly julle gaan uiteindelik uit?
Me too?
Vir wie sou jy wou vat in gr 9 of gr10 noem nt hul lter van hulle name en van
Niemand nie want ek het n ou??
Hoe het waldo jou ooit gekry ?!?!??!? ??dis soos om die lottery te wen
Ek en hy is lankal nie meer saam nie?
Maar baie dankie x
As jy my vra het ek nou die lottery met Dillan gewen??
Jou oë is n droom wat mens nie kan van wakker word nie AMAZING
Dankie x
Hoe hou jy en dillan sooo lank hande vas word dit ni warm en sweeterig nie en akward?
Nee en nee en nee
Ek love jou en dillan saam?
Baie dankie?
Danki vir die dag was n bieki weird on die 7nde wiel te wees mar what can you do ?
Ahh jys my gunsteling 7de wiel tho?
Dankie vir vandag, jys too cool??
Ashley! Jys so adorbs!!!!! Ek mis jou!
Jy en dillan is super cute!
❤❤❤❤❤❤❤❤
Eks seker ek mis jou ook x
Baie baie dankie?❤️
Ek wil jou vat?
Eks bly vir jou??
Dit laat die mense wat jou sleg se beter voel oor hulself. Moenie jouself steur aan hulle nie. Julle twee is perfek saam❤️
Hierdie is so cute?baie baie dankie, mense soos jy word waardeer❤️
Sy verhoudings hou so lank soos wat dit jou vat om om aan te beweeg ?❤maar eks bly vir jou
Ah ons lewe vir haters soos jy??
jou lewe moet boring wees as jy ons so dop hou, maar duidelik is ek en hy perfek dan vir mekaar?
Jys sukke oulike mens?
Baie dankie❤️
Jinne skattebol, jou ou moet lucky wees???
?❤️Baie dankie, maar eks die lucky een?
Damn girl you are beautiful??
Awww dankie, dankie, dankie❤️
Day made?
Oulike Gr 8 mense in jou skool?
Ken soos nie 1 graad 8 nie??
Jou vandag in Cresta gesien?
We got a stalker right here???
Kan ek maar net se ek dink jy en Dillan is heavy oulik?
En f@k die haters, jy verdien die❤️
Awwh baie dankie❤️
Dillan kan nie ń verhouding meer as ń maand hou nie sterkte lief?
Dis cute as jy so dink, maar dankie vir jou omgee poplap?
Loser?❤❤ wat sluk jy alles??
Boii?❤️agg jy weet water en Milo?
Oogie op iemand??
Jys n bietjie agter as jy nie weet nie??
Maar ja ek het??
Waar bly jy?
In n huis???♀️
jy en dillan is moer cute?
Baie dankie?
Is jy en Dillon iets?
Dillan*
Yes ons is saam?
fck them haters boo
Bly jys happy???
Hierdie het my dag soveel beter gemaak x
Dankie, wie ookal jy is❤️
Hoe kan jy klaar iemand lief he wat jonger as jy is?
Tbh ek weet wie jy is, vra my eerder net self???♀️
Hoe kan jy alklaar n nuwe ou he?
Dis nie my ou nie
Van Niekerk los die qoohs en leer?
#lewensdruip
Kariiieee?
#dropouts
Jy lyk na n cool mense en jy lyk baie vriendelik
Baie dankie??
Jy en dylan gaan die beste couple wees eendag?
Dillan*
Baie dankie??
Los vir Dillan en vat my
?Dis cute as jy dink dit gaan gebeur
Ou mens eks lief vir jou?
Awwhh?eks lief vir jou ook❤️
Het jy en Wali opgebreek
En Wie is die nuwe kêrel
Ja ons het opgebreek
Hys nie my kêrel nie?
Gaan jy en dillan uit?
Nee❤️
Jys stunnig?ek wil ook eendag soos jy lyk
Oh wow baie dankie?
Diè het sommer my dag gemaak x
jys gorgii, jy en dils is super cute
Baie dankie?
Jongste wat jy sal date?
Jaar jonger as ek?
jy en dillan?
Wat van ons?
Sal jy ooit vir n jonger ou gaan??
Hang af???♀️
Oop vir nuwe vriende?
Altyd ?
Gaan jy Wildsfees toe? ?
Yess??
Wat is die oudste wat jy sal date?
3 jaar ouer as ek??
En sê nou maarrrr ek dm jou ?en ek vat jou uit?
Dm my sodat ek weet wie jy is dan kyk ons?
Jy sê dm my?so beteken dit jy dink daaraan om my te vat?
Ek sê DM my sodat ek weet wie jy is??
Loser?❤
Kort baie meer mense soos jy in my lewe
Awww nool?
Hierdie het my dag gemaak❤️
Ek kan dieselfde vir jou se x
Sal jou vat❤️?jys n hottie
Dankie?
Dm my??
Hoe was liefde by die dam
Een van die beste dae❤️
Hoekom is jy so mooi? ?
Dankie❤️maar ek weet nie??
Hoekom is jy en Waldo uit?
Dm as jy rerig wil weet
Asseblief kan ons bietjie kuier? ?
As ek weet wie jy is???
Dm my dan sal ons iets reel?
Ek hoor ons gaan more vry?❤️?
Eks bly jy dink so?
Wat van ons kuier net en dan kyk ons?❤️
Oraait?
Maar DM my as jy so graag wil kuier
?dalk kan ons nou vriende wees of iets meer?
DM my??
Ek hoor ons gaan kuier?❤️
Se net waar en wanneer?
Dm my biejtie??
Whats a man gotta do, to get yo number boo!?
???
DM maar
Asb kan jy myne wees?
Nah
Maar DM maar??
Eks jammer om van jou en Waldo te hoor?
Dis okay maar dankie ❤️
ek hoor jy het op waldu gecheat is dit waar?
Waldo*?
Nee dis nie waar nie
Wie ookal dit vertel praat ?
Wie hou jy die meeste van?
Hulle weet wie hulle is??
This chick is so damn fly??
Oh thanks?
Bra size?
Wat van jy kry respek??
wie se kuier was gisteraand
Nicole Fourie se kuier was Vrydag??
Jys so mooi?wens jy was single
Ahh dankie?
Jou fav Sibbling? ¿
Sibling*?
Ek kan nie kies nie, hulle is altwee cute?
Jys beeldskoon??❤️❤️??
Thank yooouuu?
VIEW MORE