Visit this profile later to see if your question was answered.
wel dit moet seker nou nie te styf sit nie ??♀️?
blush ??♀️
askies ? kom weer ?
clinique scrub and moisturizer tbh ?
hey special person ?
@b.iancamaritz ????
wow. dankie
unfollow my as ek jou pla ?
haha probs not ready but i really want to finish the year ?
nee jammer ??
ek hou van iemand en ek stel nie nou belang om met enige ander ouens te praat nie
sjoe dankie ?
ek wonder waar die vandaan kom tho
oh if only you knew ?
but hey thanks ?
aa dit jou pla moet dit dan nie lees nie ☺
unfollow my / delete my nommer maar moet nie dat dit jou pla nie ?
gemaklik genoeg ?
oh jaa ?
eh dunno & idc
sometimes ⚡
ongelukkig soek ek jou nie .
ek kry jou toekomstige vrou jammer xo
dankie liefie ??
i don't speak afrikaans
ons is almal ewe oulik maar dankie xo
miskien het jy net al meer met my te doen gehad ?
no actually you just have a kind heart ❤
wat even ?
ons was nooit soos nou soos baie close nie net average en mense groei seker uit mekaar ?
dankie dan
deur nie een te wees nie ?
almal hoef nie te weet nie - at least nog nie
& en dis mos good solank hy weet ?
ek is bly vir hulle ?
hy doen die geluk verdien ?
verwag my terug ??
wat ek ookal dink maak anyway nie saak nie, want dis buite ons beheer ☁️
my hele hele hart ♥️♥️
ek is nie jou roomys nie ?♀️
hmm ek wonder wie die is ?
well i think so ?
6 Junie ?
ek dink die 26ste September
dis like vandag ?
oh wow ?
thank you ? lots of love xo
seker die graad met die mooiste ouens
ek wil iemand hê
ma ek soek nie iemand nie ☁ - if that makes sense
you're solid B ?
ek ken hom glad nog nie, ek weet net wie hy is ?
hoe sal jy even weet wat hier onder aangaan ?
@b.iancamaritz ?
het jy nog nie ☺
like idek ?
rap when someone else plays it, but most of the time i'll listen what's trending atm & "sad songs" dunno why they are labeled like that tho anyway i don't really mind ⛺
baie dankie ?
all time fairy ?
either because
i don't know you, or because we don't have decent conversations ⛅
liefde bo alles ??
dude dis weird los my tone uit ?
ek wil gaan swot, my graad in medies kry & daarna like ń lugwaardin of so word om die wêreld te toer en dan eventually soos europa toe trek ??
blush & rose gold xo
ek wil nie, maar ek nodig dit seker ?
lol watse A$$ even ? maar dankie seenkie ?
nie te jonk nie asseblief
jk ek twyfel of ek iemand jonger as ek sal vat ☁
fisies , lewens & rek
thanks but no thanks ?
okay ek gaan nie die eerste deel antwoord nie, want ek voel dis nie my plek om komentaar te lewer oor hoe ander ouens hulle meisies behandel nie ☺
but ek sal wel antwoord dat my ou nie skaam oor my moet wees nie & dat ek en hy soos gemaklik met mekaar kan voel en onsself kan wees rondom mekaar
cutie ?
lewer ^
daar is beslis iemand ♥♥
I've heard it before | not a big fan of the genre |
but i really liked it tho ??
dit was crappp
- but next time is ek daar belowe ??
bebe rexha, knees ?
maybe like 1,55ish
i'm not tall at all ?
monique ?? neither can i
it's been a while ?
jy het my hart ♥
beruh wie is shaun even ?
en dalk het hy nie regtig gevoelens vir een van die meisies as hy nie kan besluit nie & ek weet dis nie altyd so maklik & eenvoudig nie, maar iewers moet jy eerlim met jouself begin wees of at least met die ander persoon ??
dankie ?♀️
jys baie nice
ek message nooit eerste nie ?
born to be yours / molly always ??
ek weet dan nog nie eers wie jy is nie ?
ons het ń wilds/boerplaasish ding in marble hall & en dan ń boerderyplaas in die bosveld ?⛅
wel damn dankie ☁️
dis glad nie weird nie ??♀️?
anon pulling up to spice things okeh ?
hahahahahah jy is siek man
ek is beslis nie jou tiepe nie ?
ek het nie ń nommer nie ?
ek gee met nie eintelik my nommer uit vir mense wie ek nie at least al ontmoet het nie ? dm my miskien eers x
idek, average amount dunno ?
ek dink nie ek was daar nie ??♀️ & as ek was, was daar niemand wat vir my uit gestaan het nie ?♀️
why do you even care
guessing you're a cool cow ?
dankie dankie dankie, ? jy is ń cool hasie ??
simie my hart verlang ☁️ ♥️
bitter baie dankie - ek waardeer mense soos jy ?
die maak my so happy ☁️?
ek het nie ń lang message gekry nie ??♀️
reqooh my / dm my as jy my wil sleg sê ??
aweh ??
lag-lag dankie, brahh
wud you sayin' ??♀️
op die oomblik born to be yours ?
why do you wanna know ?