Visit this profile later to see if your question was answered.
Hahaha Beu- line as ek reg is ek wens ook ons kon die vakansie gekuier het - dis darem een ding wat goed is by die skwl - dankie dat jy ook altyd daar is vr my
Thanx en danki dat jy ook daar is vr my - en moenie worry ek sal my nie steur aan hulle nie
NO. I Am not - why would u even think that or ask me that
Ag wat hulle het dit net as i grappie bedoel - maa dis ma hoe hulle is - nie sleg nie
Scroll af dan kk jy maa een wat elke keer wil se maa ek vergeet hom - hy MOET i Christen wees
Dis een vn m vriendinne wat i prank gedun ht
Ek oef netbal na skwl mre ma ok
Ken ons mekaar - praat ons baie - ek kan nie vir jou ja se as ek nie weet wie jy is nie - asb gee my i clue wie jy is - se iets wat ek sal weet wie jy is
Ja - maa by wie het jy gehoor - asb gee my net i clue wie jy is
Hoe weet jy ek oefen - watter gr is jy
Ek en sy bond net beter
Jaqulene
Ek sal geld skenk vir liedadigheidsorganisasies ek sal vir my ma-hulle geld gee vir alles wat hulle vir my doen
What do u mean
Hoe moet ek ja se as ek nie weet wie jy is nie
I still am a kid but what i miss the most is to just run aroun and nobody would think u are weird
I am mostly the same person
Marizanne
Ek ken nog nie al die ouens so goed nie so ek kan nie se nie
Nee ek sal nie - maa ek weet nie altyd as iemand van die ou hou nie
Ek ken nie die seuns so goed nie so ek weet nie
Beste vriendin- marizanne en vriend net as VRIEND werner
Sjhoe dis bja moeilik - monique - funny - riani- sagge -aard marizanne- my rots
Monique
Vriend of vriendin
Ja ek weet wie jy is - ...... bja dankie ek is seka jy is nie koky nie
Riani
Ja en nee ek het nie een al gesien nie en dit vat lank om my te oortuig maa daa was al gevalle wat goed val sonder i rede so ek weti
Ek hti i liedjie wat my inspireer nie - ma ekluister graag na taylor swift se liedjies
Party keer
Nee ek heti i rekenaar nie en ek speel nie bja rekenaar nie - maa i lekker wat ek al gespeel het is zoo tycoon
Awww dankie ek is seka jy ook se my wie jy is dan mAak ons i plannetjie
Hahahahaha dankie - maa ne jammer ek en raai speletjies s*ck
Daar is baie
Hahahaha nee ek het baie mal vriendinne maa ek raai dis beu- line
Dankie - sal jy my net i clue gee wie jy is- watter graad is jy
Hoe bedoel jy soos - saam familie of vriende of wat
I really don t think bad of them because not everybody is good at speaking each person has its own qualities
I am really sorry please tell me who you are so we can chat
Ons mut jade ek mis jou vrek bja
Ek is alles behalwe i justin bieber fan sommer
Fhp is i awesome skool daar ondersteun almal mekaar en jy al voel jy uit jy is nooit nie - almal is vriendelik en ons i groot familie - ek hou bja van ons skoolhoof want hy is baie oulik en dissipline in die skool onderhou
Doen alles wat jy doen voluit - moet nooit spyt wees oor i besluit wat jy geneem het nie want toe was dit i goeie besluit-neem in ag wat jou hart en kop vir jou se en maak dan i besluit
Ons moet - se my wie jy is dan reel ons ietsie
Nee ek hti ou nie - dan moet ons bietjie meer praat- se my wie jy is al is dt op bbm dan kan ons i plannetjie maak en bietjie chat
Ek dink mens kry tog iemand waty perfek is vir jou - jy moet net nie onnodig fout soek nie
Eke weet nie eintlik nie dit sal seka lekka wees om een te wees ek weet nie maa ek (gaan) nie my hart breek as ek nie is nie
Oooo okey hey - bja dankie - jy ht ook i great persoonlikheid en als en dankie - en sterkte ook vir more se toetse
Awwww bja dankie ek is seker as ek weet wie jy is ek vr jou ook dieselfde gaan se - en sterkte vr jou ook vir mre se toetsie - maa se my wie jy is sorry ek en raai speletjies s*ck
Uhmmm ek is klaa uit die laerskwl soo bedul jy in die horskwl
Vat i breuk van al hierdie leer ej
I like to do sports
As hy aan die persoonlikheid voldoen wat ek in i ou soek dan ja - ek gaan nie met i ou uitgaan omdat hy populer of skaam is nie
Hahahaha okey gee my i clue wie jy is - dan kn ek jou help
A hamburger is my favourite food and it is healthy
I have more then one best friend
Hey hey jammer die kwartaal was net bietjie baie besig sal die vakansie - se my wie jy is soo dat ek weet ek chat met die regte persoon
Hey dankie ek sal hoor - dankie dat ek op jou kan staatmaak
Aawwww bja dankie - en jy ht ook i bja mooi hartjie enjy moet ook nooit verander nie hoor
Wie jy se my asb dat ek daaraan kan werk en ek verstaan nie mooi wat jy bedul nie sal jy asb i voorbeeld gee
Ja daar is wie jy
Twilight
There are a lot
Jy kan bja mense wees gee my i clue
Ek dnk ek is gemiddeld
Nothing and u
Hang af op wtter vlak jy dit vra
Okey as dit rrg gebeur het hOop ek die taNnie is okey - as i grappie haha
Hahahahahaah
I have more then one beste friens
Dit is i baie moeilike vraag - mAa as ek moet kies sal ek se dis marizanne omdat ek en sy meer in gemeen het en oor dieselfde goeters vas sit nie en sy raak ok nie vinnig kwAad vir my nie - ek en sy baklei nie bja ( ek dink nie ons het al baklei nie)
Hahaha- okey
Nee daai voeltjie het. Bietjies verkeerd gefluit
Wat- die bybel , my familie en vriende
Net kan uithang - uhhmmmmm - daar is baie met wie ek sal uithang
Taylor lautner - but i dont want to date a celeb anymore
Dit is riani se my wie jy is dan sal ek ha pin vir jou gee
Die biologie gedeelte in nw - want dit is vir my baie interessant om te weet waaruit bestaan lewende dinge ens
Dit sal my seer maak want ek verkies dit dat iemand vir my se hoekom hulle ni van my hou nie , en sooo leer jy ook jou ware vriende ken, maar ek sal hulle vergewe want almal het al van iemand agter hulle rug gepraat
Dis i inside joke
Marizanne
No i am cool with it
Se my wie jy is dan sl ek j dalk se
Ekk weet nie ek ht my vriendin gevra en sy se ek ht i sterk persoonlikheid hou nie van baklei en ek werk vir iets wat ek wil bereik
Okey maa gee my i clue wie jy - wtter skwl en graad
Ek hti een behalwe as God ook as i celeb bekend staan want - word gelief deur bja mense
Jammer my foon bietjie pap en ek opi bus sso ek kan heeltyd kk ni jammer
Ja ek skinder ook net van mense waarvan ek nie hou nie maa t( dit is bja verkeerd ek weet en ek doen nu minder ek vra maa my ma vir raad)sien as ek kwaad is vir my een van my beste vriendinne vertel ek dit vir ander vriendin en vra vir raad
Nothing and u- chat with me on bbm
Het jy al - ek het wel al gese as iemand my kwaad maak vir iemand ander§
Want met elke saak wat jy doen doen jy iets anders jy doen nie die heeltyd dieselfde nie en ek wil i verskil in die wereld maak en sorg dat die wat wel skuldig is kry wat hulle verdien
Dit hang af watter weird mense dit is
Ja maa dis i inseide joke met een van my vriendinne
Popmusiek
Nee soos ek gese het ek is i persoon vir vrede
Ek like m nuwe klas hulle is almal awesome mensies
Mauritus , ek wil die see kleur sien. En die uitsig op die see geniet