Visit this profile later to see if your question was answered.
Probeer is die beste geweer.. dis darem beter as om glad nie te probeer nie.. so hou jou opinies maar vir jouself..
Dankie, maar nee dankie..
♥️♥️
Sure, why not..
My mama..🥰
If this helps you sleep at night, be my guest and go ahead, keep believing the words you are saying..
Ek het my oomblike waar verlange teveel raak..
Dankie baie..😊
Nope👀
I keep them guessing..
Sjoeeee dankie.. maar JY 😩😍🤤🥵♥️
Ek fokken mis jou ook🥺♥️
Sure.. why not..😊
Minder as 2 maande😂
This just warmed my heart and made me smile.. thank you so much love♥️
Nothing that is worth discussion.. Al wat ek kan sê is ek was dankbaar vir wat gebeur het, want ek het dinge daaruit geleer en nou is my pad vorentoe beter as wat hy ooit kon gewees het..
Aww dankie baie, jy is regtig oulik🥺☺️
Jy weet nhe, eke was groot op kuier, maar dit het maar gefade met tyd.. mense het verander en ek was net nie meer op vir kuiers nie.. en behalwe nou vir dit, werk eke en eke het skool, so daar is nie eers regtig tyd nie..
Keep on wishing.. if that's what you are looking for, i suggest you go somewhere else..
Thank you so muchh♥️
I'm good thanks and yourself??