Visit this profile later to see if your question was answered.
ek glo jy bedoel kompeteerende🤔
umm ek sal altyd een bly, maar ekt laas jaar niks gerace nie, het maar deur n rough patch gegaan, maar ek oefen weer hard en als so hoop maar om gud te doen🙃
umm omrede ek oorsee sou trek😹
dit was maar vreemd in die begin, maar ja, baie gelukkig hier x
dankie ek waardeer, dm my x
not anymore no😹
word 18 in sep
bernedettewilson
oms, dis al amper twee maande terug, dis rrg verby, ons is vriende en als, maar verhouding is nie wat ek wil he nie. so ek wil nie dinge reg maak nie
umm nie rrg nie nee, mis net my drama onderwyser😹
Dr Malan
ek is ja😌
yess, dink as ek eers kla met skool is, so oor 2 jaar
umm dis meestal omrede ons ver van mekaar af bly en ekt ander dinge om op te fokus ens
Okay, don't know who you are, there where a few other people so ja
Umm seker so 8, hang af hoe jy is en of ons vibe🙃✌
bernedette.w
jys nie die eerste persoon wat dit al vir my gese het ni, dankie :)
dankie, waardeer dit x
😌 die het letterlik my dag gemaak. dis een ding as hy dit vir my se, maar vir sy vriende moet dit seker iets beteken. kon nie vir n iemand beter vra nie😊
dankie, weet jy wat die definisie van cute is?😹
Hys nog altyd😹 al was daar skool, sou jy inelkgeval nie n kaans gestaan het nie😉
😹😹 dankie ek vat dit as n kopliment maar ek weet hy is, hkm anders is ek saam hom, jk😹
Jaja, altyd💪
Aww, dankie, waardeer😊
Yess ek sal definitief, maar eers soos einde 2022
Dink nie hy het my al vertel nie, wens ek was daar om dit te sien
Nee, ons hoop maar so gou as moontlik
Aww eks bly, sal love om die storie te hoor. Ek weet😊
Ek weet, hys die beste 😊
Ja ek en Jayden is nog saam x
Dankie so baie, waardeer dit so baie :)
Hys n yster ek weet, dis net n jammerte dat die rugby vir die jaar kla is anders sou hy sommige ouers op hulle plekke gesit het ;)
Agg asb kom oor jou self, jy kan nie eers hom in jou drome kry nie ;)
Distance can't stop what's meant to be, skat x
Dit gaan baie gud met ons
Eks bly om dit te hoor
Hy was nog altyd mooi, hyt net groot geword. Glo my eks nie bang nie😹
Die groot are gentleman. Dit gaan baie gud met ons, dankie :)
divan
ruben
luc
marais
heinrich
dink ek? nee ek weet hy doen nie
sad life😹😹
but jy weet daars iets soos oor die foon praat ;)
Umm op baie plekke, soos ek sal kyk na ou fotos van ek wat hardloop of na my rolmodel of selfs sal ek net deur instagram scroll dan sien ek meisies of seuns wat rrg gud gebou is en dan is my mind net soos "ek wil so lyk". Motivational quotes is ook rrg helpvol. Daar sal ook oomblikke wees waar ek nie rrg gelukkig voel in my lyf nie dan sal ek net wil oefen om dit te verbeter so daars maar motivering oral om mens, jy moet net oplet. Dalk nie altyd nie😹 ek probeer maar :)
Umm wel hulle sal altyd in my hart bly en vriende kom en gaan, dis maar feel van lewe ;)
Jys seker snaaks as jy so dink ;)
As die borders van new zealand en suid afrika oop maak
Sodra die borders oop maak
Wel ons bly soos 8 min weg van mekaar af so ons kuier baie
Eerlikwaar wil ek ook weet. But ek en hy het rrg close geword toe begin dinge ernstig word. Neh
Aww, die het my dag gemaak. Dankie waardeer so baie :)
Die 24de van die maand is dit al 5 maande
Umm daars nie veel om te doen nie, oefen maar, kyk netflix, gaan dam toe, ry fiets, eet en slaap baie ens
Yess, jayden, lee-ann en christen
Ek kannie😹😹😹
Mis jou ook❤
Ja nee daai weet ek, sal hom styf vashou x
dankie, waardeer dit baie, jy is ook rrg mooi😊
hyt heavy hard gewerk en dedicated gebly
lee-ann en jayden
aww dankie, waardeer dit
ek het een, jammer
ek weet neh
seun -ruben, luc, divan
meisie -larissa
Yess
Dankie waardeer baie
Nope, ons gaan maar long distance probeer
gaan jou ook mis x
Pastel purple,blue and pink
Burgers
Ford ranger
If the world was ending- JP Saxe
Cotton on, H&M, nike
The kissing booth
Don't know
Umm literally anywhere with my fam
Umm new zealand :)
True❤❤
Nee ek sal nie enige iets verander wat al in my lewe gebeur het nie, alles wat al gebeur het, het my die mens gemaak wat ek vandag is.
Nope
Ek doen, net op die oomblik bietjie stil🙈
Definitief🤗
ekt nie rrg seker nie, dink hulle is net saam🤷🏻♀️
hulle is seker maar oulik, nog nie rrg hulle al saam gesien nie tho
dehan fourie
nog nie officially nie, ons is net saam😌
hey, sure enige tyd x
soos item🤷🏻♀️
dis kinda die plan😹
wel dis nogsteeds die plan, my ouers vlieg die 31 jan en dan is hulle vir twee weke daar vir werk onderhoude en dan wag ons en kyk of een van hulle geaanvaar word vir werk en dan gaan ons oor so ja, dit hang maar af
aww dit het legit my dag gemaak, dankie baie. ek hoop en bid maar so, ons sal maar moet sien wat die Here se planne is❤️
umm how about no✌🏼
umm wel ek weni rrg wat die toekoms vir my hou nie🤷🏻♀️
daar is nie rrg een nie😹😹
jason
ryan c
johnathan
davel
jacques
wijon
murray
smitty
jayden db
gerhard s
alexander b
brendan b
dian
ulrich
calvin
nathan
jayden o
reynard
duppie
herman
net 3
nee, ons was nog nooit nie. maar ons albei het al vir mekaar gevoelens gehaad maar nie op die selfde tyd nie. verstaan?
jason
ryan c
jonathan
davel
jacques
wijon
murray
smitty
jayden db
gerhard s
brah kan jy vir my chill😹
en ek kan wees by wie ek wil, wanneer ek wil so dankie dat jy so mooi oplet oor wat in my lewe aangaan, maar dalk moet jy vir jouself n guns doen en meer op jou eie lewe fokus, want glo my joune is nie perfek nie😉
johan
keune
lance
attie
tiaan
ja, so iets
umm eks eintelik nie seker nie, dit het alles in n oogwink gebeur.
wel daar is n graad nege waarmee ek in die verlede gepraat het en ja ek sal met hom, maar daar rrg oulike graad neges
niks nie hkm😹