profile img

Blou koei ♡

bettaQii

moeni bang wees om te vra ni :p

51 Replies

Hey blou

Jes jes hgd :p

bettaQii replied 3764 days ago

What did you last dream about?

About me killing my brother. Damm his ã real pain in te as*

bettaQii replied 3764 days ago

HEY blou. Omw. J sal maar ₪ slet bly hehe. Wat was die verkeerdste ding wat j vandag gedoen het mmmm*

Agg get ã life. J werk op my spiere. Al heel dag. En ja. Die veerkeerdste ding was om jo te antw toe j vanoggend se hey :|

bettaQii replied 3764 days ago

As jy 'n " song " aan jou geliefde kon sing met 'n lied wat al bestaan maar ook jou eie woorde watter een sou jy kies?? Sou jy dit dan sonder 'n " chord " doen of sou jy 'n acoustic instumental in werk?

Sal from this moment gebruik en dan my eie song thousend milles gebruik het. En ja. Afcorse sal dit werk. En sal hom ook opi kitaar oefen. En ek dink ek weet wie j :p hahahaha. Cool dit met jo geveelde woorde. Hahaha. Sjoe. Verstaan soo hier en daar haha

bettaQii replied 3764 days ago

Kom kom. Wie like j blou :)

My geheim :p

bettaQii replied 3764 days ago

Hey jou wonderlike mensie!!
Screw die " haters " hulle is net jealous wees jy net die beste jy kay??
[<3] Don't let someone tell you you're net beautiful 'cause you are [ <3]
XxX

Awww tnx jng. Maar wag wie j :p

bettaQii replied 3764 days ago

Wie like j ??????

Is dit ₪ trick vragie heheh nee *joke* weetie hkm ? :•|

bettaQii replied 3765 days ago

Hkm kan j nie spell nie ?

Het j al ooit ₪ blond gesien reg spel *rofl*

bettaQii replied 3765 days ago

What's your most embarrassing moment???* ...shauneQ...

Gr 6 se laaste revue. My hemp was te klein. My broek was te groot. Moes met spelde vas steek. So di aand 2 ons nu op tree steek die spelde my. Ek gly amper en toe ons nu uiteindelik kla is. 2 moer ek vani trape af voor al daai mense :p

bettaQii replied 3775 days ago

Name a person you lied to today

Myself

bettaQii replied 3775 days ago

Blou koei. Wie is die bekende sanger wat j ₪ onderhoud doen. Kom kom j kan my maar se :p. Ons almal nu al naskuurig

Ek se nu niks. Al wat ek se is hys moer cool. En niemand weet ni wag ek dink ek weet wie j. Xxxx.

bettaQii replied 3775 days ago

Halow sussa aii ons ken mekaar nog nie eers n jaar nie en ons al2 is al sllette genum deur jy weet wie....* ♡ wil ent vi juw n briefieQii skryf lm te se jys awesome verby...* ♡ #liefejuw (haha dis ekke CarissaQii)...* ♡ CarissaQii

Haha o j. Lmm2 sori jng hahaha. Dan ons 4 slette. Ek j furkie en hangbal.

bettaQii replied 3775 days ago

Hoe sal j jo sang loopbaan beskryf. Sal j graag verder wil gaan of sing j net vr fun

Sing is my lewe. !!!!!! Kitaar speel is my hart !!!!! En ₪ mic is waar my hart le... En ja. Sal dit verder vat as ek kan. My 1 ste cd wat ek gn uit bring is ₪ romans of country. Weet nogi. Maar ek is besig met thousent mills en ₪ song vr my oumie. Xx so sal laat weet ;)

bettaQii replied 3776 days ago

Watse song sal j graag by ₪ troue sing ??

From this moment .... Shenaria twain <3

bettaQii replied 3776 days ago

Hkm is j blou koei en jo ma pienk koei ?????

As j ₪ blou bull is. Sal j verstaan xxx

bettaQii replied 3776 days ago
VIEW MORE