profile img

Bianca

bianca.grobler

ask anything

401 Replies

Wat dink jy van miguel ? Eerlike opinie ?

Ek dink niks 😂
Hys my ex en ons altwee gaan aan met ons lewens.

bianca.grobler replied 1830 days ago

Jys rrg een amazing en mooi girl❤

baie dankie. waardeer dit so baie xxx

bianca.grobler replied 1836 days ago

hkm pers hare ?

hoekom nie

bianca.grobler replied 1836 days ago

Sal jou graag beter wil leer ken, maar eks nie die tipe mens waarmee jy sou chat nie 😅

Message my x

bianca.grobler replied 1836 days ago

are you studying and what are you going study?
if no then when are you going to study and what ?

I did a year course by centurion academy and early childhood development

bianca.grobler replied 1836 days ago

Llewellyn Classens ?

niks van my nie

bianca.grobler replied 1836 days ago

Kom bietjie potch toe man😉

sal een of ander tyd seker weer soentoe gaan😂

bianca.grobler replied 1880 days ago

Ek haat devin

Eks jammer ? Maar wie is Devin ?😂

bianca.grobler replied 1880 days ago

Jyt pragtig gelyk by die matriek afskeid jammer ek ht jou nie gegroet bietjie bom skok gehaad

Baie dankie en nee dis okay. Geen probleem ?

bianca.grobler replied 2173 days ago

oog op iemand?

dalk, dalk nie ?‍♀️?‍♀️

bianca.grobler replied 2173 days ago

Bietjie gesukkel met besigheids?

n mens kan seker so sê ??‍♀️?

bianca.grobler replied 2175 days ago

Hey. Kan ons mekaar dalk leer ken of stel jy nie belang nie?

Dm my X

bianca.grobler replied 2179 days ago

Hoekom so deperaat vir qoohs

dis nie desperaat nie, dis genoem verveeld. kry jou feite reg ?

bianca.grobler replied 2179 days ago

Wanneer gaan jy vir jou volgende tat?

Volgende saterdag. Die 1ste Desember basies

bianca.grobler replied 2179 days ago

Dit lyk vir my asof Kyle op jou gecheat het, eks regtig jammer. Jy is 'n pragtige mens

Baie dankie dat jy my ingelig het en dankie vir die kompliment maar sy dag sal kom so ek is min gespin maar weereens, baie dankie

bianca.grobler replied 2180 days ago
VIEW MORE