profile img

bianca

biancaE17

vra maar?

138 Replies

What makes absolutely 0% sense to you?

math.

biancaE17 replied 2908 days ago

Onthou om my so na 10h te bel?:-)

uhm, okay??

biancaE17 replied 2909 days ago

Heyhey? Dis Mr Amit hier Al wat ek viju se is Di brah wat se chom is iemand wat vi ju like en my haat Mar fok hom Hy soek lewe Sien ju wee paasnaweek dan loop ons oop in di kyers?

ai, eks deurmekaar.?

biancaE17 replied 2918 days ago

Weet j wi ek is???

ek het so n tiepe idee ja.

biancaE17 replied 2918 days ago

Mmmmm?neee ek gaani..J prti lekka ni

jys die enigeste een wat so dink skatlam.?

biancaE17 replied 2918 days ago

Hey? Ek ej nogi vandag gepri?.. Hoop dit gaan gud da..*Weet j wi ek ISS?

nie regtig nie nee? stuur my n whatsap x

biancaE17 replied 2918 days ago

Hey blondi? of bingels? can you be both? Ons baklei ni mee?

deurmekaar? ma okay☝?
nee wat, ek baklei ni sommer met iemand nie.

biancaE17 replied 2922 days ago 1

angenita is letterlik so onmenslik lief virju. ❤❤

bianca is letterlik té lief vir angenita, hoor jy quanita❤

biancaE17 replied 2922 days ago

Ai girly..Ek sou hom al lankal los

nope?

biancaE17 replied 2922 days ago

Hey?

hi hi x

biancaE17 replied 2922 days ago

Wanne los j hom

luister, hou gou op aandag soek, ek gan hom nie los nie.

biancaE17 replied 2922 days ago

Ht j n ou

ek het ja❤

biancaE17 replied 2922 days ago

Wie is jou fav niggie of nefie aan jou ma en pa se kant

morne?

biancaE17 replied 2924 days ago

Meicies wat qoohme ht kry ni genoeg aandag ni? ..

ek belowe jou ek kry ooorgenoeg.
ps: dankie dat jy van jou 'vrye tyd' gebruik gemaak het om my te qooh, dis rerig nice van jou.?

biancaE17 replied 2924 days ago

?my liewe staan stil sonder jou quaneeta ?
nou wiet djy presies wie ek is ❤
??????

jaahhh Felisha ek doennn❤❤

biancaE17 replied 2926 days ago
VIEW MORE