643
Replies
Wanneer gaan jy begin kuier?
dis nie my scene nie?maar as daar een is en my vriendinne gaan, dan gaan ek gewoonlik?
Hoekom nie
dis glad nie my scene nie?
Gaan jy gaan of nie
nee ek gaan nie gaan nie? x
Valley hierdie jaar
nope x
Onyhou jy vir Fanie van Hendrik Louw?
yess ek doen x
Do you want to see me?:) xsweetxxhot.info jenna0v302
nope
I'M BORED. Come to me jxhotbox.info vida9c368
nahh brahh
This is our party. You can join me? tinyurl.com/wwsewxx marylp517
neh wat?
What thing did you do that ruined a relationship/s?
uhmmm??
МУ Ноt рhоtos lооk herе shr.name/gilsU lauraio651
i’ll pass??
New $ex site! my profile here v.ht/sezxx jennifer69694
nee dankie?
maar wanneer gaan ons ooit dan saam kan kuier soos nooit nie dan gaan ek jou nooit in my lewe kan vat nie ???????
well ek weet nie wie jy is nie so hoe wil jy planne maak??dm my dalk?
nee nie as iemand daar sing nie mag enige iemand in asb kom ?xx
uhmmm, twyfel of ek sal mag gaan??
ek weet nie as jy op sabrina se qooh.me gekyk het nie maar gaan jy saam haar asb dit sal lekker wees as jy die saterdag saam kom ejs toe snot kop jol so ja asb kom
eks seker daarvan jy moet 18 wees om ej's toe te gaan?
What's something you fell in love with instantly?
my bed ??
Valco van wyk?
hys oulik jha x ken hom nog nie so great nie?
Waar gaan deidre ?
sy gaan homeschooling begin doen omdat sy op haar sang wil fokus x
Hoekom nie is jy nie soos n kuierleier nie
nee eks glad nie?
Hey kyk gaan jy n kuier hou vir jou verjaarsdag ?
hey, nee ek gaan nie?
What do you wish had never happened to you?
dat ek sekere mense ontmoet het?
Jiso moet net nie uit tokkie nie bruh
eks nie in gim nie, so ek sal nie?
How much money do you need right now and why ?
30000000 biljoen dollar want ek en sabrina soek kos
Hou sy nog n kuier??
sou sabrina ooit vir haar verjaardag een hou???
maar nee, dis in die toetsreeks x
Wat gebeur oor 5dae ??
sabrina verjaar??
Sien jy kuier sonder my??
ek weet nie wie dit is nie so?
Hi ek ken jou glad ni mar jy lyk rrg baie mooi en nice op jou insta pics en ek sal jou grg wil ontmoet en dlk pelle raak en merkaar btr leer ken as jy oop is vi nuwe vriendeskappe so as ons kan meet een of ander tyd moet jy netsê en dan Dm ek jou
heyy, dis rerig baie oulik van jou om dit te se?? dankie, ek waardeer dit x en eks altyd oop om nuwe mense te ontmoet en vir nuwe vriendskappe? dm my maar x
Nr pls ?
ek gee dit nie sommer uit nie, veral nie op social media nie?
What is the happiest thing that has happened to you in the past 24 hours?
lindie het grond gekoop?
Gaan jy saam sabriena spring fest toe gaan
nee
So jy kuier nooit in val de we nie ken jy nie dan vir demi nie
nee ek kuier nie daar nie ek ek weet wie sy is en als maar ek ken haar nie persoonlik goed nie
jy gebruik stroids jou naka ? ek weet wat ek gesien het
dan moet jy jou oe laat toets, want ek het nog nooit in my lewe steroids gebruik nie en ek sal ook nooit nie?
Antwoord jy jou dms
jhaa gewoonlik?
Sal jou mos hard nai x
nee dankie
Bly een van jou vriendinne in val de we
nope x
Jy is regtig n baie mooi meisie
baie dankie?? ek waardeer dit x
Jis jis, jy lyk onsettend bekend. Is jy n louwjie? Soos van Hendrik Louw Laerskool?
jha ek was in hendrick louw??
het daai skool gelove ??
Wat will jy graag vrydag maak ?
enige iets wat nie met skool te doen het nie?
Wat maak jy vrydag aand
ekt nog geen planne nie x
Hoekom gaan jy nie springfest nie
wil nie rerig nie x
Hoekom gaan jy nie spring fest toe nie
soos geen van my vriende gaan nie x
Wmjn x
le net op my bed x
Gaan jy spring feat toe ????
nee????
Gaan jy spring fest toe
nope
Ok so jy gaan more kerk toe want ek sien kerk is die een vir jou maar will ook net se jy kan net die julle tyd kerk to gaan nie en dan doen jy nie iets ekstra nie verstaan soos ek se nie nou jy doen dit nie maar jy verstaan seker ??
ek gaan vannaand kerk toe, nie more nie? en jys 100% reg. n mens kan nie net kerk toe gaan en jouself n kind van die Here noem nie x jy moet n verhouding met die Here bou❤ en die kerk gaan nie dit vir jou doen nie x
Gaan jy altyd kerk toe en dink jy kerk is vir jou belangrik GOD HAVE AN PLAN FOR YOU
jha kerk is belangrik x dit is goed om saam met ander mense die Here te dien? en nee, ek het soms goed naweke aan so dan kan ek nie gaan nie, maar ek gaan 90% van die tyd x en God het n plan met elkeen van ons lewens❤
Ek dog jy gaan paul roos toe hoekom lieg jy
ek was daar?
Would you date another race
don't think so x
What's the plans after school Bxm.baii
i really don't know?, but i trust that the Lord will show the path for me x
Volgens jou qoohme gaan jy more paul roos toe is dit waar
ek gaan kyk of ek daar uitkom, ekt ook ander goed aan x maar hopelik
Maar waar is jy dan saterdag aand
by die huis?
Gaan jy saterdag aand kuier
nope x
What quote do you live by?
if you can dream it, you can do it❤
Na paul roos toe ek is nie nou by nie watse game gaan jy nog kyk
ek gaan obviously die 1st team rugby kyk. en die seccies. verder weet ek nie
Ek praat nou van paul roos ne
jha ek gaan seker daar ook wees?
Gaan jy al vroeg
so 9:30 se kant x
Hey kyk gaan jy die naweek gaan om vir jou bf te gaan kyk
jha ek gaan vir my best friend die naweek gaan kyk?
Maar wanneer kan jy weer kuier
uhm, nie gou weer nie want toetse begin volgende week?
Is my bybegirl se arm nou reg ♥
yesh yeah, my arm is nou 100% x of ek dink so?
Dit is so lekker om met jou te praat op insta so ek is lus om jou nommer te vra maar oo n nee SO ja wmj alles die vk
uhm? ek gee nie my nommer vir mense wat ek nog nie ken nie. ek praat nie rerig nou heeltyd met iemand op instagram nie so dalk moet jy my weer dm?
Wanneer kom jy uit jou huis uit
ek gaan baie uit my huis uit?
Of jy moet net se wanneer jy weer kuier
okayy ek sal??
Wanneer kuier ek en jy weer
ek kan jou net se as ek weet wie jy is?
Jou lyf regtig hoe is dit moontlik
my geheim:
eet wanneer jy wil, wat jy wil en hoeveel jy wil?
Joh jy het n mooi lyf ? ek glo ook dit is nie al wat mooi is nie ??
uhmm dankie?? ek waardeer dit x
Lyk my jou broer dink nie dieselfde oor jou steroids nie
my broer gebruik ook nie steroids nie, as dit is wat jy probeer se?
steroids?
nee is jy mal? nooit in my hele lewe nie.
What needs to stop ?
judging
Hoe werk pain killer inspuitings??
jy kry n inspuiting wat die pyn verdoof? ekt byvoorbeeld n voltaren inspuiting gekry, maar daar is nog ander soorte ook x
Well done met Interskole vandag. Jy het rerig goed gedoen ?
baie dankie, dit beteken baie?
Hoe dit met julle interskole game gegaan?
nie so great nie? maar gim was die beter span so hulle verdien die wen x
hoelaat speel jy en speel jy ooit nog
jhaa ek speel nog? pain killer inspuitings werk darem?en ons speel 4h x
Wat met jou arm gebeur?
ek het op dit geval toe ons teen bloemhof gespeel het?
watse span speel jy en watse dag speel jy
ek speel o/16A en dis vrydag
waar kuier jy interskole aand
sabrina se huis❤
What school u at ? x
paarl girls' high ??
What is the one thing you do just to annoy other people?
depends on who it is??
What are you afraid to admit you don't understand?
idk??
What phrase do you wish people would just stop using?
awe
Ek voel nou so Dom want ekt jou geqooh en gevrae wie jou suster is en in watse skool, en ek dink nie ek het my naam gehide nie ?? Maar anyway jys goals
jy het jou naam gehide, moenie worry nie?en baie dankie, ek waardeer dit x
Wie jou suster
carmen kirstein❤
Luandi?
ons is nie so close nie, maar sy is baie oulik?
What do you never trust?
idk?
hoe oud is jy
14 going on 15?
where are you right now?
St'rand?
what make you happy
caira❤
What makes you genuinely happy?
friends ❤
What is the biggest way people waste money?
cigarettes?
Wat het jy teen gim?
ekt niks teen hulle nie? ek hou net nie so baie van die skool nie✌️
jy is net te perfeck vir my eendag sal ek jou kry ?
niemand is perfek nie? maar dankie x
spiertier??????
neeeeee, glad nie??
Haley Hechter?
cutie? love haar❤
#bestie
wat is vir jou special??
letterlik enige iets cutes?
What does everyone seem to enjoy except you?
sushi ✌️
hoekom is jy so moeilik
playing hard to get jy weet?
nee jks x doen iets special, dan is ek nie so moeilik nie?
wie dink jy n seun nou gaan jy altyd gelukkig wees en dink hy is die beste ding wat nog meg my gebeur het
ek weet nie. as hy oor my pad kom, dan sal ek weet?
VIEW MORE