28
Replies
Have you ever cheated on your boyfriend and would you do it again If he would never find out?
Nope nooit
Lyk of daai ou van jou lekker kan soen hahahaha ek sal graag n soen van hom af wil he
Heheheh ja hy kan baie ma nee hys myne
For Who Would You Do Anything*!!
My dad
Two Things that you would like to improve about yourself?
I'm a ***** and jhe I'm cute
Amongst people you know ,who has the most annoying laugh?
My een friend .....*zack*
Ey Jy Will Jw Net Bietjie Kom Herinder Hoe Lιєƒιєs Ek Jw Het En Jy Het n Awesome Droompi Hoop Jy Gan Hom Groot Maak Jng
Kom Ons Kyk Hoe Goed Is Jy En Raai Wie Is Ek...*
Ey my liefi ek weet dat dit jy is bja danki ek gn hom bja groot maak
Hey ek wil maar net se ek mis jou en ek lief jou vriendin !* bubbles129
Eyey* I mizzzz u 2 lovies you 2 ...... :)
Hey hey chani ds xzandre ek mis jou kani wag om jou weer saam jou te kuier ni dan stel jy my voor an jou ouqi dan koop ons biqi n bottel of 2 love you buddy...*
Ey my maiQi. Dis regies sal jw latweet ek mis jw malse bja ........* en liefies jw ook maiQi en dis reggies ons gn bja lkr kye neh liefies jw. En asb kom kye gugu we
Helo my *exy maiQii..* ek het biQ beslyt om hier te kom krap met ink..!!* wil manet se baie danQ vi alz ..* l̶̲̥̅̊ɪ̣̇Ìє̲̣̥f̶̲̥̅̊∞ j̶̲̥̅̊ọ̥υ̲̣̥♡ baie en miSs Ĵ♡Ʊ rrg baie ..* kani wag om Ĵ♡Ʊ weer te sieni..* Xxxx
Awwwww ag ek ht so die oulikste maiQies lovies u my maiQi en j gan my weer sien belowe owe. Dis n plesier !!* eni vr jw
Sup slettie kind :) wil net se jys di **** verby love u lots hehe jou weirdo ...
Eyey jhe ***** eks net jw slettiie !!* lovies u 2 !!!*
Mudaphucka!!!!! Haloooo!!! I love you to the max!!! Don't mind them *****eS** ♡ Bly net soos jy is*
Ey my weirdo maiQiQ awwww tnx mal gat liefies jw en sal nooit verander ni lol I love myself lol joke net mwha!!!!*
Hey tjoppi ;;) wil net se danQ vi alles en ju vriendskap j is rerg n amazing mensie !! DanQ vi alles wt j vi my dun en al di kere wt j da is vi my en ek ni weet wt om te duni .. Hoop ek sien ju binnekort miss ju fkn baja tjoppi :* j weet van wi ;)
Eyey my oulike mensieQ !!!* ek mis jw rrg baie mis ZWK mal bja ek al ons malse tyeQ da liefies jw bja en dis n plesierQ eni vr jw !!!!* en sal altyd daar vr jw wees "pinky promise" ;)
HEY* Wie Miss jy die meeste in jou lewe
My pa !!!*
Wats jw fav ding om te doen saam met n vreemdeling hehehe
Lol ummmm kom ek dink ........ Vir hom /haar telag
Hey hey hey danq dat jy sike awesome kickass pella is lief vi juw my maaiQ hehe jy weet wie is ek of so hoop ons neh* :)
Eyey frewwnd !!!* ek liefies jw ook en nope jamme weti rrg wie ni ma dink aldeneQ
Heyy girla !* hehe oms !! Eka het j0uu soos n jaar terug gesien :| its not cool heyy !!* hehe ons m0et plan mak nhe ;) hehe stayy cool
Liefde
Tasha
xxx
Awwwww ai miss u so much tasha .......* ons mut plan maak dan kye ons ht jw so bja om tevertel lovies u kinta en hey jy moet ophu so stil wees oh jhe .........ps love you tattoo
Ey My Lιєƒιє нαнα Lιєƒιєs Jw SoOoooo Bja нαнα Hoopelik Sien Eke Jw Gugu Weer...* LEGEND.SCHALK
Hehehhe!!* jy gan my weer gou gou sien my liefieQ no jokes .....* dalk gouer as wt jy dink lief jw
Jy is die coolest sussa ooit love you lotsxxxxx
Awwww me lovies u 2 !!!!*
Would you call yourself a hipocryt or true to urself and others?
Eerlik as ek jw nie laaik nie se ek dt vr jw in jw ......* ek is nie skeinheilig nie ......* en as jy dit mos nie laaik nie moes j my nooit kom vra ht of ek jw laaik nie. Eks eerlik en se. Vr mense wt ek van hul dink dis ma wie ek is :)
Wi laaik jy in ons skool?
Ummmm niemand eerste ek ht n ouQ ..... Tweedens ons skool ht nie rrg talent nie heheheheh *!!!!!!
Ek het n baie groot crush op jou en ek wou dit vir jou se elke dag as ek jou sien word my knee lam en my hart klop vinniger maar ek weet jys gelukkig en dit breek my dat ek jou ni gelukkig kan maak ni maar ja
Aiii jnga eks jammer !!!* ma is rrg bja lief vr die ouQ wt ek ht .....* en bly jy verstaan
Ey Lιєƒιє wil jw kom herinder dat jy die beste meisie Ooooit is Lιєƒιєs jw soooo bja neh en lekker slaapies нαнα
Van jw ouQ af*Mwha* LEGEND.SCHALK
Liefies jw ook my liefi
Fhanxxs U for being a awesome fried love u SKAPIE :) lekker eksamen skryf
Awwww tnx my daaneQ kind !!!* liefies jw sooo baie .......... Ons dop saam die rek lol liefies jw
Hoekom is jy die osemste sussie ooit
Heheheheh * ummmm hkm ek jw so bja lief het
Hay susa hoop dit gan goed lovies ya lots
Hey sussie dit gan goed tnx lovies u 2!!!!!!*
Why are you such a back stabber ? O just chill am kidding. You are a gr8 friend !*
Hehehehhe tnx (hug)!!!!*
Who knows you better than your parents?
My twinni
VIEW MORE