218
Replies
Roan??
het n baie oulike meisie ?
What are you bad at ?
koek bak saam aneke... daar is eintlik n ton goed??
What is one thing you know if you stopped doing, you would save so much money?
op hou instagram = minder data = minder airtime = minder geld ??
kom ek leer jou ken?
kom jy dm my?
ek gaan oor minder as n week Parys toe?wat moet ek jou saam bring?
kan jy my nie eerder saamvat nie? ??
Ohhh mah gashhh.. jyt n asemrowende sussie.. ek sal haar oppas.. al is ons net baie goeie vriende.. i am crazy about her..
okay ? geniett dit
Sal lekker wees om jou te ontmoet ,lieflike mens xx
dm my dan maakk ons 'n plan ?
What is in your pocket right now?
nothing...
Was jy in laerskool brackenfell vir soos 2 jaar toe jy jonger was ? Sorry vir die random vraag, jy lyk net baie bekend...
nee jammerr,, jy dink seker aan iemand anders ?
Wie is die coolste, interesantste, beste kletser op whatsapp ( gr9 seuns ) in cw...
daar is net een persoon wie ek ken wat praat van klets. en ek kan actually jou naam reg spel ??
Janke burger! My liefde vir jou sal nooit ooit kan opraak nie!!❤❤eks ongeloooflik baaie lief vir jou!!!❤❤❤❤❤❤❤❤
ons altwee weet my liefde vir jouu is meerr?❤❤❤❤
What percentage is your phone's battery on right now?
83% ?
Kan jy my help? My diff(ie) lock sit vas
?❤ sorry kan jou nie help nie
If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?
nahh ek weet nie ??
Wnr kom jy weer biki strand toe??? Lanklaas gepraat neh???
johh vreemdeling... jy moenie so stil wees nie ?? ek het al amper vergeet van jou ?
Ek is Happy ? en wil hê jy moet happy wees? lief jou baie my shimmys maatjies
eks baie happy❤
Jy se liefde is nie vir die voëls nie!!❤❤ well ek stemm! Ek hett nett liefde virr jouu!!❤❤❤
heyto potato ❤❤❤ jy weet ek moet mal wees oor jou as ek fliek quotes begin aanhaal ❤❤
Which country are you from and which country would you like to visit ?
SA ?
Paris, France ❤
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee some place because guys could hear? jes1378810118
no, I haven't... ?
Weet jy ! Jy is soo ongelooflikke oulikke meisiee!!❤❤ dankie vir alles wat jy vir my beteken!❤ jy is baaie baaie spesiaal! En word baie waardeer!❤?
❤❤ ek het nie woorde vir die nie ? dankie vir jouu, jys special...❤?
Kom hier
wie is jy en waarheen moet ek gaan ?
Vriende
theo, niel en carel ?? en nog 'n klomp, maar blykbaar mag ek net 3 noem ?
Klim van qhooo me af.....
klim van my stalkers lys af ou ? dankie vir 'n lekker dag
Iemand baja spesiaal vir jou soos noem 3 vriende ??
vriende of vriendinne? ??
What is your New Year's resolution?
het nie een nie, niemand hou in elk geval by diit nie ??
Mooiste ouens in jou graad wie jy ken?
daar is iets mooi in almal ? en ongelukkig kan ek nie almal opnoem nie
Ek gaan jou sover wen môre.... ??
bring it... ?? mar ek moet vir jou sterkte sê ?
Jy en juan-mike ?
vriende brahh?
Jys n grboude weirdo???
ek weet wie jy is? mis kleinmond jou lozer
Jy nog nooit gehoor van n flukse dag??
elke dag is 'n flukse dag ?☺
What's a big turnoff on the first date?
as die ou lelik eet??
Klim uit die bed uit!!??
nee,, nog nooit gehoor van 'n lazy day nie?? ??
Jy en roan pieterse ?
wat ? ons is vriende, net vriende ?
Dit werk weer ? Janke dit werk?
oh yes, nou het ekk weer iets om te doen met my tyd??
Jys $exy.x
dannkie anoniem ?
so ? wat dink jy van elizan erasmus ? Oudam se meisie ? ?
?? wie worry dan nou nog ❤
Jy se verlange loop ernstiglik hoog vanaand?❤ !!!
jy weet mos ?❤ nog net 5 daggies en dan nog so 6 ?
Wat het jy gekoop? ???????
as ek nou sê is diit mos nie 'n verrassing nie ?
Have you ever been in a situation on a school trip where they went somewhere without bathrooms?
nee?
Instagram?
janke_burger ?
Have you ever been dared to chug/drink something before a long bus/car trip?
nee?? ??
Roan..??
hy breek my huis se vensters??
Jy lyk soos daai outydse flieks wat in 1990 nog gewys het
oeghh ek wens? daai mense is goals ?
How much do you have in your bank account ?
vra my ma??
What do you think about the most ?
coffee☕?
Hahaha!? jha nee veral daai hansworse?aai die uitroeptekens het my weg gegee!??
?? jou gesê die uitroeptekens is oulik??
Het jy en Corné iets aan??? ?
???
Ooeg weet jy jy is darem oulik!!?? beter kry mens nie!! ?hansworse is nogal cool neh!!??
ahh ek ken jou?? eintlik is jy die oulike een? en jaaa veral daai hansworse wat mens drukkies gee nehh❤
Jy is ongelooflik mooi en jy lyk na n vreeslike cool mens, dit sal regtig lekker wees om jou te leer ken?
ag jys oulikies?? laat weet my wie jy is en dan maak ons 'n plan ❤
Oudam se nuwe stukiee..?
haha en ek verstaan nie hoekom dit veronderstel is om my te pla nie? ? ons het albei aan beweeg... ❤
Ja baas?? sal jou qhoo??
? qooh dan ten minste net iets sinvol?
As jy jou top 10 pelle moet in volgorde gee wie sal dit wees ?
aii moet ekk rêrig kies?? ❤ al my vriende is tops??
dankie vrn vandag was lkke
Maak weer so???❤?
plesieeerrr❤ was lekker
fc kriel
video call maatjie??
???????????
My alllleeess
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Shimmys of niks
??❤❤
Jy weet wie nou praat ... hoop jy kom die vakansie gan lkker wees..????
sal my bes probeer om te kom??
Hilux????????
Amarok????????
Jou pa sal trots wees??
?? natuurlik,, hy leer my mooi?
Would you date a good friend if he told you he loves you?
hang mos maar af wie dit is. en dit hang ook af van hoe goed ons vriendskap is ? mens moet nooit 'n kosbare vriendskap weggooi nie?
Is sand called sand because it's between see and land???
I think so,, just like it's called a cupcake because it is a cake in a cup?
WA beteken WhatsApp
kan julle asseblief nie oor my qooh.me baklei nie ??
Hoe haar nommer vra?? So:: Kan ek jou nommer kry?
En wat beteken WA
Is jy nou gelukking anonieme persoon??? YanreMeyer
uhmm.... wat gaan nou hier aan?
Jy yanre hou op lastig wees wees n man vra haar nommer en WA haar
wie is jy???
As jy manet geweet ht ??
wat moet ek weet?
It doesn't matter
How you look
What your wheight is or,
How much makeup you put on.
The right guy wil love you for what's on the inside
awhhh ek hoop ek vind hom?
What are you good at ?
deffies nie koek bak nie???
Ek kan sien jy wil wil al my goed like. Gee my ma n follow? YanreMeyer
uhhmm ek follow jou klaar...? ?
J drm fliiippeeeen oulik hoor!!!?
ag dankiiieeeee❤
Jy is die oseaan se mooiste blou, elke kleur n skakering van jou, jy is my vrede en die lied in my hart ?? dis net om jou belangrik te laat voel....
ag dankie. ek voel sommer belangrik?
Dink jy dis nodig dat jy daai eet ?
waar staan daar in die landswette dat ek nie dit mag eet nie??
I met you in the dark, you lit me up
You made me feel as though I was enough
We danced the night away, we drank too much
I held your hair back when
You were throwing up
Then you smiled over your shoulder
For a minute, I was stone-cold
nog 'n nice song... mar hoekom moet ek na diit luister ?
I knew I loved you then
But you'd never know
'Cause I played it cool when I was scared of letting go YanreMeyer
iemand ken cool liedjies ??
Is jou pa n architec want, jys mooi gebou. ;-) YanreMeyer
dankie, maaar nee... my pa is 'n boer ?
Wat qooh mens as jy iets wil qooh ma jy weti wat om te qooh nie !? ???
?? jy qooh nog steeds,,dit het jou nie gekeer nie ?
Waar's jy die vakansie?
in my vel ??
Met wat neem jy jou foto's?
my sussie neem my foto's met haar iPhone ❤❤
When a girl talks to a guy about her life and secrets it's usually because she trusts him and feels something towards him
Do u believe this statement?
ja dit beteken sy vertrou hom,, maar sy het nie noodwendig gevoelens vir hom nie?
Uhm skerpioene maak dinge interessant neh!!???
?hy wou mos net kom kyk of ek al wakker is? en my chats maak jou lewe interessant?
Geboudes ek verstaan nou die ding dankie ??jys awesome
??❤❤ uiteindelik,, well done, as skeinat maar net so maklik was?
Mooiste ouens in drostdy vir jou mmmmm???
mmmmmmm dm my maar om uit te vind??
Wat doen jy naweek
ek leer... want ek is gestraf met eksamen ?? laaste week van toetse ??
Janke ? Oulike wange ? Jah deff??
ahhm jou lozer wat dink my wange is oulik ?? die vakansie nehhhh??
What are you looking forward to in 2017?
na nogg 'n beter jaar as 2016??
Sokkies of niks . Jy het nie gees nie ? aneke_rabe
ek het dalk nie gees nie,, maaar ek het wel eksamen... tel dit?????
Wat sien jy in aneke ? Sy het 'n slegte persoonlikheid en gaan jou net 'n laer naam gee.
uhm okei dannkie dat jy omgee oor my naam,, ek waardeer dit... maar ek waardeer dit nie dat jy so van my vriendinne praat nie. ek gaan nie 'n tantrum gooi nie,, maar ek wil net vir jou sê moenie iemand judge voor jy nie werklik daai persoon ken nie. aneke het nog nooit enige iets sleg aan my gedoen nie. so hoekom moet ek haar net weggooi oor 'n qooh.me? ek kan aangaan en aangaan... maar data is duur ? lekker aandjie vir jou ?
What makes your life worth living?
alles en almal❤?
How was the year 2016 for you , so far ?
very nice❤?
En wat beteken cold shoulder
as jy daar was sou jy weet?
Marco ?
oulike mensie. het baie memories saam... #cold shoulder???
Ken jy vr robert andrew adshade (vleis)
het al baie gehoor van hom,, maar ek ken hom nie persoonlik nie??
In HTS
divan de wet,, albie,, apiie,, daniel lombard ens?
3 hottest guys in boland landbou?
janiel de villiers??x en ek noem net een want ek kan?
Wies almal jou seuns pelle in gr11?
watse skool...??
vr wat wag jy
vir beter dae ??
VIEW MORE