208
Replies
Want to make u cry louder
Wtf
If you were a dessert, you would be a cutie pie
Cute x
I wish you’d have a big crush on me as i have on you🥺
Sweet.
Jy lyk soos n perd
Maybe sien jy net jouself dan in die spieël👐🏻
Well done met 3de plek
Awh dankie x
You made us proud up there!
Awh yay xxx
Hoe was SAIC vir jou?
Dit was vrek lekker, maar ook vrek moeilik!
Mag ek net sê Baie mooi🥰🥰
Awh dankie, wie jy?🩵
sht jys kak mooi!!!!☺️
Thank you!
Hou jy meer van jou hare blond of bruin?
Definitief bruin🤎
Jy het lekker moves as jy dans🫣
Ek sê jou mahn!🤡
Flip jou oogies is mooi 🤩
Awh dankie!!
Hoor bietjie hierso, hoe kan jy sê ek praat stront, jy lately in n spieël gekyk? Jy is mos mooi
Jup, en lately wil ek gou weet wie jy is?😂
Nou wonder ek maar net, is pa nie ook net n ander oom nie
Eks heel lost💀
Sommer net n ander oom sê kind
Ek sien die storie, gin wonder jy praat so baie strond😂mens kan mos nie ń ander oom se kind glo nie
Of is net blind want kyk mooi bly mooi
Wie is jy?😂😭
Net 9, party mense din maar min van jou😉
Well almal het seker maar hulle opinies🙈😂
Jys n 9/10 want ek is die een vir jou
Sweet x
Baie welkom my droom meisie
Agh dankie hoor🙈😂
Ooh jinne jy is mooi
Awh dankie!
Jy is n mooi mens hoor
Awh baie dankie x
Ek is lief vir jou♥️
You too♥️
Die meisie waarvan ek droom 😊
Nie alle drome word waar nie🙂
Jou blou oe maak my kniee lam 🙃
Ooh jinne😂
Is jy en Gianluca uit?
Nooit, ooit♥️
Mis jy ons wap kinders?
Ek doen nogal vrek baie🤍
Jy het so mooi vandag by die skool gelyk 😍
Dankie x
I have sent you request on snapchat OM_3242
Ok
I think you beautiful, love your hair
Thank you :)
added you on snap harry here
Ok
Can we talk on snap?
Sure you can try
U r 18 iam 18 its gonna be Nice meeting Umaer_shelby
Uhm ok?
Bliksem maar jou persoonlikheid maak jou nog mooier
Awh dis so sweet van jou♥️
Wanna fck
Do your mother know you are here?
Ek dink ek het jou by wap se kuiken konsert gesien
Jy is korrek
The toughest day of orange river?
Definitely the first day🚣🏼♀️
You could be wearing anything and still look pretty😘
That is really sweet of you to say♥️
The song stuck in your head right now?😂
The intro song of SpongeBob squarepants🤚🏻😂
How was the orange river?
It was tough, but i got out alive 😉
Do you enjoy Windhoek Gimnasium?
Actually i really do🖤🤍♥️
How old are you?
Turning 18 this year!
Jy het lanklaas qoohme geantwoord😳
Skies ek was redelik besig die laaste tyd x
Let me have your number
Nope sorry
Your instagram I'd????
_.c.derks._
Jy lyk so gelukig met hom!!
Awh thank you🥰
Jy kan beter doen as G…
Gelukkig nie vir jou opinie gevra nie
Wanneer het jy en G begin chat?
In April erens
Is jy aanvaar by gim?
Yes ek is
What is your inspiration?
My last mistake
Ek raak verdwaal in jou blou oogies🥰
Moenie so sê nie😂
Vir wat is jy nogal bang?
Goggas, goggas en goggas!
Jys moerse oulikk🥺🤗
Awh dankie x
Fav netflix series?
Money heist, friends and outer banks
Jou motto op die oomblik?
It’s nice to be important, but it’s more important to be nice.
Dink jy ek kan n kans staan?
Nope sorry
Moerse mooi girl jy!🤩
Awh dankie🫶🏻
Wie is nou in jou oog?
n oulike ou🤗
we had our ups and downs, but i lowkey kinda like you and enjoy your company🥲
Dm please x
Onthou jy toe jy afneuk bybdie kar!!🤣
Die grond was so naby maar ook so vêr😂
Jy het letterlik die cuteste smile, rerig!
Awh thanks🫶🏻
Which language is this? King2.0
Afrikaans and English
Have you ever kissed a girl?
My mamma ja!
So when gaan jy getting a guy?
Het klaar een
Why is jy so skaars?
Goeie goed is skaars🫶🏼
Hvl ouens al gehat?🥵
Oor as genoeg
Ek love jou persoonlikheid. Jy is wie jy is
Awh dankie x
Kom ek kry jou nr?
Kom jy begin leer om asseblief te vra😉
Waars jy Deza?
Plaas, Swakop en Henties🙃
Jy weet mense praat sleg van jou?😶
Kon my nie minder pla nie
Wanne kom j we whk tu ons moët ń koffie gaan drink!!!
Ek is nou vir n tydjie in Windhoek
Kan ons net nog een keer gaan jakkals jag🙈
Nooi my net
Jou gunsteling series wat jy al gekyk het?
Money heist
Wens j kan besef wat jou waarde is, want jys een helse oulike girl. Ek verstaan ni hu gan j vir Giani ni
Gelukkig vir jou hoef jy nie te verstaan nie🫶🏻
Een soen is al wat dit vat?
Dink nie eens jy sal die kans kry nie🙈😂
Jys fokkennn mooiiii!😍👌🏻
Neem aan dis net so uit jou oogpunt😉
Hoor jy maak lekker braaibroodjies😋
Lyk my jy stel belang😉
Wanne trek jy daai dans koene aan?🥵
Wanneer jy my weer vra om te dans
Ek wil jou vas vat, daai 🦋 as ek jou sien
Weet ek even wie jy is?😂
Ekt gehoor jy vry lekkuh
Hoor is seker al wat jy gaan kry…
Die movie waarop jy die meeste trane laat val het?
Definitief five feet apart
Do you like it if a guy simps?
I actually do🙈
Jou hartjie is iets besonders, ek hoop G hou hom veilig…
Ek glo hy sal!
So wanne kry jy n ou🙈
Het een
Julle lodge se naam?
Otjere Wildlife Safaris
It takes one to notice one🤞🏻
Is jy iets met iemand ?
Why wil ek my tyd mors?😂
Sorry skies, was jy laat val toe jy klein was?
Ek weet nie, was jy aangeneem?
VIEW MORE