Visit this profile later to see if your question was answered.
i needed inspiration
great
thank you
yay
dis irrelevant. so what as seuns oorslaap? het al gebeur so.
that when i go to kuiers or u/18 festivals, nothing bad is going to necessarily happen.
always be happy and positive
hulle is nie my vriende nie. maar ja
to laster
baie dankie ??.
your friend is a liar ?.
anoniem ??
everything
never reveal everything
h&m clothing, but i love it so
iphone 7+ ??
everything
hulle het hulle show met 'n jaar uitgestel.. hulle kaartjies was nogals duur toe besluit ons ons ganit gebruik vir roeselare
en jy dink nou weer glad nie
lots of things on my plates
that body size matters
when people think they're better than other
i misses you too ?✨
it used to never be this but: death. i lost a few people i never thought i would lose, it just goes to show that death is unpredictable and can come at any given moment no matter what age you are, where you are or whatever.
bit God always has a plan for everything ??
mag dalk nie kaartjies kry vir The Vamps nie.
die towerkragte van harry potter
ek raki betrokke nie ????.
dis enelkgeval hulle storie om te vertel. maar almal weet al.
life could be better
presies wat ek wil weet, dis letterlik amper 2017 hoekom het hulle nou eers dan dit gese ? ??
?
?. klein rok peromgeluk detroy. maakit saak of ek kry of nie ? as dit doen, dan het jy alankal gewen.
nvm syt gese dis nie sy nie. genuin weet nie dan. ?
sien my pa en ma min. wil dit verander.
ek dink ek weet wie jy oor praat maar jy moet actually meer spesifiek wees ? en ja ek gaan nogals gereeld want we got fam there.
moet jy nie dalk haar self vra nie? *Kruger btw. *Zac btw. okey so jyt 'n crush op hom maar jy kanie sy naam spellie ? we not friends, ons het soos briefly al ontmoet maar mia hulle almal was by.
ek stel voor jy qooh vir hulle as hulle het. ?
new beginning
ek weeti of ek aan 10 kan dink nie ??. ons het eers soos weer vriende hierdie jaar geword.. ?.
1. sys nogals (baie) loud
2. SY IS SO MAER OMY WOORD
3. She can sings
4. STRONG WOMAN
5. te veel ouens gehad hierdie jaar ?
6. as sy lag neh, dan kan sy lag hoor
7. moet nog by haar gaan swem
8. ons altwee het #baconbikinis .
9. she cant speak english properly
10. ek leer haar van instagram en snapchat ??
eh nogals 'n klomp disappointments.
share it with my mum and dad and sis
sal volg keer
ek weet, hy loveee my
my meyer kwadraat fam dai ❤️ wel wintlik tot die derde mag maar wie doen nou wisk?
idk disi weird nie, maar toe ons ini selfde klas was het soos net 2 juffrouens eenkeer ons altwee Christine genoem. funny.
en iemand het gedog ons was dieselfde persoon ?x
maar sys cool ????
Italie / Turkey ???
dat ek meer bewus geraak het van al die wonderwerke van God ??. ek is regtig bevoorreg ?
rykmens probleme jy weet.
jokes.
daars die sale op die bikinis wat ek sooo errg wil hê en soos ek betaal dit self so my ouers kanie regtig nee se nie ?
kendall ( uni$ex naam soooo )
ek weet neh . ( nice sin btw )
sys chilled ??. awesome perde mentor ???. goeie persoonlikheid, kan nie sommige eng woorde uitspreek nie. maar het baie tyd vir haar ??
fake it till you make it
iemand het snapchat gebruik en ek was reedelik naby-vêr maar hyt soos aspris weird gesigte getrek ? dit het baie snaaks en weird gelyk.
justin visagie . dai nickname is oud tho .
het ek vir jou opinie gevra ?
? jys nie 'n 'pel' nie okey?
gaan soek aandag op 'n ander plek want ek morsie my tyd op 'n minderwaardige dingetjie nie , as jy ooit weet wat daai beteken ;) .
het jy al ooit gehoor die gesegde 'Confident women don't hate' ? nee. maak sin.
don't you just lovit wanneer mense stalkerish is en vinnig reply om kak te begin ? nee? wel het jy jouself al ontmoet?
kom se dit gerus in my gesig ?? dis sad en embarrassing dat jy goed moet opmaak om 'cool' te klink ?.
o en , geld is nie alles nie ?. ?
? okey baby jy kan so dink ?
jy was nie daar nie so jy was seker in jou moer in en nou vat jy dit op my uit omdat ek dit werklik NIE kon maak nie want ons is blessed genoeg om vakansie te hou.
iets wat jy seker nie doen nie ❤️ ?
1. ekt 'n twin sister
2. ek dra al my draatjies vir amper 3 jaar
3. my pa was al baie oorsee en ek nie (jelly)
4. eks 15
5. my hammies is my babys
6. as jy my hond seer maak dan dood jy
7. ek act altyd asof ek beter is as ander maar ek wil dai gewoonte afleer ?
8. ek lovit on op vacation te gaan weg van strand af
9. partykeer is ek rude maar ek is regtig nie
10. eks baie dankbaar dat ek lewe ??
11. ek like die biebs glad nie
12. celeb crush is Niall Horan ?
eh , sali sommer dra nie
jis jy vra baie vrae. 1 ek is op vakansie.
2 ek kuier nie saam vriende nie net fam want why not? dis niks om oor skaam te wees as jy net by jou ouers drink nie, wyn is tog smarter as bier ?. ( calling no-one out except jy )
en my attitude? ek geni omi so..
eks vriende met almal .
dm me on Instagram ? @_christine_0fficial_ x , too many people don't like me so I can't give my number up here??. ?
met wie ?
dit gaan nou drama begin
ek weetie , sover gaan ons nie weg nie. ❤️ hoor jy kom, sal defs iets moet reel. x
idk , ouers het gese ons mag.. Carli gaan seker en ek dink die Du Toit twins? hulle is ryk van wat ek alles weet. Adriaan dalk. rk weetie. moenie my vra nie.
aggee neeee . moenie nou met die kak begin by my oki ?. hy like my soos in glad nie okey? (ek neem aan)
sit jou naam volg keer by as jy so desperaat is dat ons vriende moet wees. ? dan kan ek mooi verduidelik dat dit gani gebeuri
ja maar die res se dat ons nie eintlik praat nie. maar owel . wilhelm is sy naam.
hoekom is ou in aanhalings ? ?
nee dis jou styl ?
iemand wil duidelik he ons moet vriende wees. maar why tho? en nee ons is nie .
teminste is dit langer as jou IK ?.
dit maki saki want ek groei nie so oor 'n paar jaar gaan dit nie 'n prob wees nie EN dit is LANGER as 'n paar mense sin . seker langer as joune ❤️
die lewe gaan aan sonder jou ook, maar hier is jy nou ? hou op hate