Visit this profile later to see if your question was answered.
Watter een???
Wow?
Check my naels
?
Eerder een wat TE committed is.
Dan weet ek tenminste eks wanted?
Anders as n ou wat net nie omgee nie.
Nice pickup line bro?
Werk dit op ander meisies??? Want daai het my beslis nie gekry nie?
mehh
Fingertips, gently.
•As hy nie kan lojaal wees nie.
•As hy geheime weghou van my.
•As hy nie my kan respekteer nie.
Soles and waist...
mannn.?
Ek waardeer hierdie x
Wow. Wanneer laas het jy vir n oogtoets gegaan?
Ek gaan nie eers probeer stry nie, want ek weet dis die waarheid.?
Ek belowe dit was nooit my intensies om enige iemand se hart te breek nie, maar eks soo jammer.?
Nahh
Hou op my Boelie?
Agg, ek is ook seker lief vir jou? Nee ek is HEAVY BAIE lief vir jou?? xxxxxx❤❤❤❤❤
Natuurlikkkkkk???
I guesss ilyt??❤
Danggg?? Asb Dm my dan kan ek ook weet wie jy is....?
ahw?? Dis net n plesier xx
Alles hang af wat jy moet doen?
Ag wat van n DM dan help ek jou??
Nee nee??
ek neem jou nie kwaalik nie???
aww ilytt x?
Mehh?
Het nie n probleem met haar nie?
Nie een nie dankie?
mehh ek het nie faves nie?
Maar my Mains bly Danna, Amy en Dylan♥
Definitief.?❤
Wat n vraag??
asemgehaal?
yahh
n Mens ?
agggt whatever???❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Wat maak jy met die inligting???
Ja, maar dit was nie n vaste verhouding nie, so dis nie so major nie.?
ehh, same vibes hierdie kant??
Mag ek maar ook weet wie jy is?
The feeling is mutual tho?
Die skaal sal breek van die groot getal????
Hoe raak hierdie jou?
Hoekom sal ek enigsins dink eks beter as enige ander mens?.
n gaymens is self net n mens, hoekom sal enige iemand anders wil beter wees as hulle.
Ja sure, sommige mense hoef nie gays te ondersteun nie, maar dit maak jou glad nie beter as gay mense nie.?
dankie?
Mag ek n DM kry??
Hell no!!!?
Hy word Julie 14?❤
Het 15 die jaar geword?
Word Julie 14❤
Hulle keuse wat hulle wil doen. Nie myne nie?
Glo my dit het niks te doen met ek wat net probeer pure en "Christen" bly nie. Dis net die sielkunde agter die drink van alkohol. Soos, die feit dat jy sekere chemicals nodig het net om lekker te voel en jouself te geniet is...sad. Kyk net na mense wat nounet so bietjie n slukkie of twee gevat het. Hulle is all happy en giggles, en ek sien net mense wat fake is, ek kan nie met mense kuier wat nie hulle egte self is nie. Dis net bietjie pateties dat mense hulle self eers moet soortvan op jip met chemicals voordat hulle n lekker tyd kan hê.
Plus kyk net na die tallelose lewens en verhoudings en families wat gebreuk word deur alkohol. En ek weet, ja maar dis net mense wat nou sadly gehook geraak het. Maar as jy weet dat n slang se gif 1 uit 10 keer jou mense dood maak, sal jy mos nie die slang by die kop vat en sy tanne teen jou tong vas druk nie
en ek hou van hierdie qooh x?
Wie het gese eks goed??
Maar ja, redenaars is lekker♥?
Whatever?❤
Ahh dankie dankie♥
Ilyttt x
eish... jys terug
Hoekom nie??
Donut ask dumbass questions❤?
Haters is vandag ekstra suur??
Asof jy hierdie vir my sou se met jou naam by?
Is hierdie my lewe of jou lewe??
Jy kan ook maar gerus n fanclub stig vir my want duidelik het jy al deur my qooh's gelees, want ek het dit nogal bietjie lanklaas geantwoord❤
#NetLieweJesusMagMyJudge❤
Baie baie sterkte met daai een.
Jy gaan dit nodig he?
Nee ek dink jys net jags♥ Sorry bro
Troy Bolton van High School Musical?
(Zac Efron vir die losers wat nog nooit High school Musical gekyk het nie)
Definitief Christiaan En Danna??❤❤
Shame ou, hierdie pla jou baie neh??
die begin is sad okay.?
Ek dink nie daar bestaan n ding soos n "gr 9 baal nie"?
dit iss?
Pienaarrr?
Kan ek asb net eers by ***matriek uitkom?
Maar DM my dan bespreek ons dit.?
Eks seker jy kan lees??
Uhhh watter een is jyy??
Vir my om te weet, vir jou om uit te vind
Maths?
Korrek?
Dit het net van self gekom... As ek nou daaraan dink weet ek self nie hoe dit gebeur het, dit het letterlik net gebeur x
Dylan by verrrr??
ek sal vir Dylan oor en oor kies, dankie x?❤
Ayy! Fabio! het jy nie my headline gelees voor jy hierdie qooh getik het nie? sies man?
Jys seker een van daai chicks wat elke Sondag voor in die Kerk sit, maar agteraf kan jy nie jou mond van ander girls af hou nie.
Ai, ek hoop jy voel nou beter.
Ek hoop more is n beter daggie vir jou?
Ughh??
My Trouman daai? dis my storie?
En jy is??
Ouderdom is net n nommer?
En hoekom gaan ek laat ons ouderdom ons keer as ek hom lief het?♥
Sorry neh?
Hoekom pla dit jou so bad???
Nope. sorry ek gaan hulle nie lys nie. Dis my Beste vriende en klaar??
Dylan
Danna
Amy
Jody
En Carneys
En Clements
sorry dis meer as 5?
in monnas:♥
Dylan
Amy
Jody
Hoekom nie? ???
Ek het jou meer lief x?❤
en op hoeveel meisies gebruik jy daai een??
Doggos for life♥?
Nahh... sorry neh♥
Meer as net n crush x?
perv much??
tell me something i don't know?❤
sorry, maar jyt die verkeerde mens se qooh.me acoount hier??