558
Replies
Jaco nie soos jonger as jy nie?
yes, net soos 5 maande tho?
Wats jou fav website??
uhh.. ek het nie een nie?
Is daar n wurm wat jou brein vreet want jys flippen dom
maybe- maybe not??
Het jy toon fungi
net alexa het?
Het jy ebola
ek weet nie eers wat dit eintlik is nie? - so nee.
Who is your favourite person in the whole world
i have like 10??
Jou eyebrows is skeef. Gaan na sarah toe sy sal dit fix??
- ek sal dit nie aan beveel nie??
Ek het gedroom oor jou. My beddegoed was nat????
gross.
Jys baie spesiaal vir my weet jy dit. En ek is flippen lief vir jou. Jy cuddle ook lekker?
dankie alexa?
As jy en alexa onder twee light bulbs staan en jy het beheer oor watse een gaan val (daar kan net een val) watse een sou jy laat val?
die een bo haar kop???
Wats jou fav website??
123movies??
Groei daar n plant in jou belly button
obviously?
Jys n hol
daar is net een persoon wat my dit noem? love you too?
Cougarrrrrrr????❤❤jys awesome brah❤❤
aah dankie❤❤
Kry jy warm
op die oomlik- ja?
What would you do if you had no fear ?
bungee jump⚡️ #ifyouspelitlikethat
Did you fart, because you blew me away??
good one???
Jy is sulke goeie inspirasie vir almal en is letterlik die legitste mens wat ooit bestaan?
dankie, dit beteken so baie?
Waddehel is op jou tong. Dit lyk asof a arbei op jou tong gestront het
geboortemerk struggles?
Hou jy daarvan om gras te eet
altyd??
Wat is fout met daardie meisie saam wie ju geslaap het by IPTs sys bietjie vreemd
sy is bietjie vreemd ne? sy kan nie help nie.
jys mooi?
aah, dankie ek waardeur dit so baie?
Jou draadjies laat jou soos n hobo lyk
dalk is dit dan tyd dat dit moet afkom?
When were you the most happy and why?
when i have food, because i was hungry?
Alexa Schoonees?
ja haar neus is skoon as dit jou vraag beantwoord?
alexis coetzee?
oulik, sys in my skool maar ken haar nie goed nie✨
Leré Strauss ?
ken haar glad nie goed nie, sy was in my laerskool en in my skool nou✨
wie maak die lekkerste scons ? ?
kayla en steven?
sjoe, maar jou ma is mooi ?
sy sal baie happy wees om dai te hoor?
I know about someone who talks about you alott
who?
Girl jys so mooi jys goals??
ahh baie dankie, waardeur dit?
Is daar iemand spesiaal in jou lewe??
maybe, maybe not??
What is something you need to get off your chest?
nope??
Een van die mense met die mooiste persoonlikhede???
dankie baie?
Ek sien die manier wat jy vir hom kyk
wie??
How's singlee lifee?
all good?
What's the most overrated thing ever?
gossip, and dabbing
What were you doing seven years ago?
probs playing hide and seek?
What percentage is your phone's battery on right now?
16%?
If you could be on the cover of any magazine , which would you choose ?
Vogue??
waar het jy nou hangertjie gekry op jou laaste post ? ?
in langebaan?
Which country are you from and which country would you like to visit ?
i'm from SA✨ and i would like to visit America and the Amazon- it that is how it's spelt?
what's your feels towards gays?
cause you guys use the word slay and gays used it first?
i don't use the word slay? but i still respect gays, but i don't know any gays.
Which word have you started using a lot lately ?
a.g.v. sekere mense: aweh??
alexis coetzee?
oulik, maar ken haar nie so goed nie?
Is jy en tyrone nog saam**
yes✨ ons worry net nie baie oor om alles op social media te sit nie?
Tyrone rose?
wat van hom?
Met wie het jy almal in langebaan kuier
kayla b, marcel, sonja, druan, dirk, druan, luzanne, joane, tanner, kian, joubert, christiaan, divan, hanlu, morné - hulle was maar die mains (daar was nog ander mense)✨??
Wat doen jy vir jou maagspiere ?
ab oefeninge✨
Wat doen jy vir jou maagspiere ?
ab oefeninge✨
Kan eke ju dm viju nr ju is beeldskoon
ek dink nie 'n sekere iemand gaan dit waardeur nie?
Have you ever been in a situation on a school trip where they went somewhere without bathrooms?
no?
you are smoking hot
okayy?
wat vat jy vgle jaar?
biologie
skeinat
rek
✨✨✨
Corne S?
iets van die verlede.
Ju is n beeldskone meisie ??
aah dankie✨
Sien jou in langebaan
??????
Tot waneer is jy in langebaan
tot die 2de??
What's pissing you off right now ?
nothing?✨
Gaan jy erens heen die vakansie?
langebaan en hartenbos?
Mense wat dagga rook?
ek dink nie dis baie cool nie.
Sien jy iemand die afgelope tyd? ... of kan jy nie ophou na my staar nie??
?nee ek doen nie, en wies dit ?
15 jaar friendship?? just sayingggg
?well jys altyd die wenner??
cait ?? wanneer maak ons weer planne ? jy weet heelmoontlik wie dit is.. ek mis jou ongelooflik baie. ?
11 years of friendship still going strong ??
??kan ons asseblief⚡️ where have yah beeen ? no jokes hkm is jy heeltyd besig. ons moet iets doen?
What are you good at ?
i guess eating, i like eating?
? ? nee. Ek kan nie.
wat kan jy nie ??
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
all the nices clothes?
Ouens met meeste steil in jou graad
daars 'n paar??
Beste friend en friendin?
ek kan nie kies nie? so my mamma bear?
How often do you shave and do you like it if huys shave their legs?
i shave my legs whem it's long? and yes i think guys look nice if they shave their legs?
Ek weet nie oor hierdie hele Corné storie nie en ek gaan dit respekteer want dis jou privaatheid, maar al wat ek wil sê is dat almal verdien respek. En onthou: Jy is nog net op Hoërskool. Moenie goed te ernstig neem nie. Be free like a fckin' jellyfish.
ek waardeur?
Wat met jou en corne gebeur??
vra my maar in persoon.
Hoekom is jy en Corné uit??
Always on your side though❤❤
vertroue is baie belangrik en ek het dit nie gehad nie, te veel stories het geloop, en selfoon gesprekke met ander meisies is die rede.
Jou bene?
?nee wat, maar dankie x
Where did you buy your shoes in your 10th post ? ( white shirt and blue skirt )
the fix✨
Jyt so verander en ek love dit ????
??
Hoekom is jy en Corné uit?
so baie redes.
Nou dat Larissa en Faffa uit is gaan jy sien hoe broei dinge tussen haar en Corne oor die foon en glo nou vir Corne as hy se hulle praat ni want haar vriendin sal mos nou vir jou jok.?
jaa ek weet.
Instagram filter?
VSCO cam: HB 1 of A5
Mooi ?
aah dankie waardeur dit baie✨
Beste vriedinne?
kayla's?
luzanne?
joane/joane✨
Hoe goed ken jy vir corne. Soos regtig. Ek praat nie van sy persoonlike lewe nie. Maar soos sy persoonlikheid en die meisies en goed, jy weet.
ek ken hom goed genoeg??
Eks jaloers want jys so mooi. Jou lewe is perfek.
ah dankie? maar dit is glad nie perfek nie, ek omring my net met amazing mense. Maar dis nie naby perfek nie✨
Jy maak my so jaloers
?hkm, eks jammer.
Top 5 seuns en meisies in Durbanville
meisies: runé, elan, chané, hayley en zeanne.
seuns: juan en ken nie ander baie goed nie. so juan?
VIEW MORE